-  Classifieds  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Jurgens Penta 2008  -  Sprite Tourer SW 2016  -  Forums  -  Lus vir kamp  -  GESOEK. BLINKSEIL  -  1992 Sprite Sport tent poles  -  Battery ontplof  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 440
Total Replies: 206 470
Total Views: 81 029 927
topics: 9 898
replies: 111 070
views: 38 234 470
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Deo Volente Sep 2018

replies: 20
views: 388
10 Oct 2018 @ 12:48:08 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

So kuier van die Forum se lede saam

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 12:58:14 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Sjoe dit lyk lekker! Nou moet julle sê wie is wie....ek ken net Danie en sy vrou

 

Ns....ek hoop nie foto 1 is n forum lid nie...cool

 

 

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 13:17:01 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Sulke geleenthede vestig n bepaalde samehorigheid onder lede van die forum. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 13:37:03 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Sjoe dit lyk lekker! Nou moet julle sê wie is wie....ek ken net Danie en sy vrou

 

Ns....ek hoop nie foto 1 is n forum lid nie...cool

 

 

.

Was die hoof lid gewees

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 13:46:43 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

So skapie lyk ''EERBAARLIK'' mooi gedoenlaughing.

Die braaier het hom goed van sy taak voorberei.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 14:19:04 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

As ek nou kon raai, sonder om enige iemand te na te kom, sou ek so sê:

1ste foto beslis SKAAP

3de een Danie (SLK)

5de Oom Jeep - Johan 

6de Bicycling hemp - Nico (Wasserman)

Dit moes nou sommer 'n lekker kuier gewees het (behalwe vir die arme skaap)!!! Dennis, dit lyk nou wragtag na feestelike kuier!!

Frans

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 14:31:18 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

As ek nou kon raai, sonder om enige iemand te na te kom, sou ek so sê:

1ste foto beslis SKAAP

3de een Danie (SLK)

5de Oom Jeep - Johan 

6de Bicycling hemp - Nico (Wasserman)

Dit moes nou sommer 'n lekker kuier gewees het (behalwe vir die arme skaap)!!! Dennis, dit lyk nou wragtag na feestelike kuier!!

Frans

 

Terloops, ongelukkig kon ek nie bywoon nie weens....

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 15:33:47 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

Ek het gesien jy kon nie gaan nie. Ek dink jy was ook al daar by die plek. Ag, soos hulle sê: jou beurt kom weer!!!

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 19:53:26 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Vir die wat wil weet. Deon het die Jeep hemp aan in die agterste ry net links van Nico die fiets. Sy edele Tjaart het fotos geneem en nie in die groepfoto nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 23:07:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Vir die wat wil weet. Deon het die Jeep hemp aan in die agterste ry net links van Nico die fiets. Sy edele Tjaart het fotos geneem en nie in die groepfoto nie. 

Ek onthou nou vir Nico....hy was mos saam met jou by die Beeld skou vroeer vanjaar?

As julle n keer iets reel in Pta of noord omgewing, laat hoor van julle....sal julle graag wil join.

Oom Jeep....hoe kamp oom se wa...is hy nou heeltemaal klaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 23:31:33 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Geert ja Nico en ek het by jou gestaan en gesels by die Beeld skou.

Ek dink ons moet maar so iets reel hier is ons kontrei en 'n datum reel en sien wie kan dit bywoon.

Oom Jeep kamp 'n hond uit 'n bos uit met sy wa. Hy maak mens skoon jaloers met hoe alles ingerig is. Lekker groot "dome" gazebo wat net net sigbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 23:42:28 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Tjaart neem nie net fantastiese fotos nie - hy kan vis ook vang - hehehehe

So lekker varswater soen.........

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 23:50:13 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Geert ja Nico en ek het by jou gestaan en gesels by die Beeld skou.

Ek dink ons moet maar so iets reel hier is ons kontrei en 'n datum reel en sien wie kan dit bywoon.

Oom Jeep kamp 'n hond uit 'n bos uit met sy wa. Hy maak mens skoon jaloers met hoe alles ingerig is. Lekker groot "dome" gazebo wat net net sigbaar is.

Wow....dis n hengse groot setup!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 05:57:54 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6021
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Kan net lekker wees so saam wees storie en eet en drink.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 07:40:08 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Was regtig om saam met van die forum lede te kamp 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 07:57:13 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Was regtig om saam met van die forum lede te kamp 

Ja Tjaart, dit het nogals aangenaam gelyk.

Baie geluk met daardie vissielaughing. Jy het seker my raad gevolg van die visvang episode destyds by Weesgeruslaughing, toe jou skoonsus wou hê ek moes my vangs aan haar vishoek sit sodat sy kan voel hoe dit voel as 'n vis so hardloop deur die waterlaughing.

Ook baie krediet aan jou vir die uitstekende fotos wat jy geneem het.

Dit wil voorkom of die son erg gebyt het daar as ek so na 'n paar manne so rooi gesigte kyk, onder andere Danie en Nico se gesigte of was dit van voor die spitbaraai staan?

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 17:27:33 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Kan mos nou nie Danie en Nico se geheim oor die Rooi gesigte uit lap nie Maar ja dit was nogal warm gewees 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 17:53:46 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 496
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Ek vertrou daar is nie kopiereg of soiets op die foto van die gaar skaap nie.

Dit is maar eenmaal die lekkerste lekker. Vertrou hy het geproe soos hy lyk.

Geurig gaar en sappig.

Met erkenning aan die braaier(s)

Gaan nou maar gou 'n eie vuurtjie saamslaan en ..........

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 18:20:55 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Ek vertrou daar is nie kopiereg of soiets op die foto van die gaar skaap nie.

Dit is maar eenmaal die lekkerste lekker. Vertrou hy het geproe soos hy lyk.

Geurig gaar en sappig.

Met erkenning aan die braaier(s)

Gaan nou maar gou 'n eie vuurtjie saamslaan en ..........

Daar die Skaap was heerlik gewees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 18:25:23 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Wil voorkom ek het dreigende kompetisielaughing

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 18:25:25 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Wil voorkom ek het dreigende kompetisielaughing

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First