-  Classifieds  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Jurgens Penta 2008  -  Sprite Tourer SW 2016  -  Forums  -  Lus vir kamp  -  GESOEK. BLINKSEIL  -  1992 Sprite Sport tent poles  -  Battery ontplof  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 440
Total Replies: 206 470
Total Views: 81 029 912
topics: 9 898
replies: 111 070
views: 38 234 461
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Diposito probleem

replies: 9
views: 390
09 Oct 2018 @ 17:55:07 pm
DaanPot
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 18 Jul 2017
Experience: 26 years

Jammer om sosiale media te gebruik vir n probleem. Ons was vier karavane op toer wat in Augustus by die pragtige Strandfontein gestaan het.  Ons ( ek ) sukkel om ons dipositos wat ons ekstra moes bt terug te kry.  Graag verneem ons of iemand al n soortgelyke probleem met Strandfonrein munisipaliteit gehad het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 18:29:18 pm
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 818
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years

THAT is not good news!

However, if it is a municipal caravan park, these days, I'm not surprised.

Good luck my friend.

Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 18:56:35 pm
jacni
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 23 years

Hi,

Ek hoop dit word gou vir jou uitgesorteer, maar wat ek wel kan sê is dat ek weet hulle tans baie besig is om al die besprekings/betalings vir Desember/Januarie te verwerk. Die sluitingsdatum vir daardie depositos was einde September. So ek dink jy het hulle op 'n baie besige tyd gevang.  Ek glo stellig dit speel 'n rol alhoewel dit nie 'n verskoning is nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 21:04:04 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6376
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ooo ek ruik n Rot......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 21:52:45 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Watse deposito vra hulle daar vir n staanplek....is dit soos n deposito wat jy moet betaal en eers terugkry as jy plek in orde agtergelaat het? ....soos chalet? Of is dit sleutel of remote deposito?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 08:17:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ja ek verstaan ook nie die deposito ding as jy reeds daar was nie.

Kan seker net sulke deposito's wees soos jy noem Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 09:09:14 am
Cabs
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 5 years

Good luck!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 09:31:06 am
DaanPot
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 18 Jul 2017
Experience: 26 years

Vandag na sesde telefoniese gesprek bevestiging gekry dat geld inbetaal word. Saak dus afgehandel na baie frustasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2018 @ 11:48:26 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Wag maar eers tot jy dit het. Sterkte

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 09:42:32 am
Dansan
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 38 years

Die probleem is ...... dis 'n probleem.  Omdat daar so baie van ONS is word dit verpligtend om jou bespreking (na enige plek in SA) met n deposito te doen. Ek het gelukkig nog nooit n probleem gehad daarmee nie, maar ek moet bieg dat ek ALTYD my volle vakansie betaal tydens bespreking. Dit VERPLIG my om te gaan.smile

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First