English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 282
Total Replies: 202 907
Total Views: 80 887 042
topics: 9 775
replies: 109 485
views: 38 189 072
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Day Drive 7 August 2018

replies: 19
views: 254
07 Aug 2018 @ 22:55:51 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Today's drive was far and long but well worth it. 

Clocked in at Phalaborwa Gate at 06:00. It was still dark but not long before the sun rose above the horizon like a red rubber ball. Who remembers the song?

The road to Letaba was quiet except for the occasional overloaded bakkie or kombi on the way to Moz speeding past. A large herd of buffulo was the highlight for this leg of the trip.

Stopped for coffee and rusks at Letaba before continuing to the Olifants River bridge where we always stop to view the river. Plenty of game wandering around and drinking but still no Elephant .

Nie ver na die brug op pad na Satara toe was daar 'n transformasie. Groot, en en bedoel groot, troppe Olifant, Wildebeeste en Zebras kort kort te sien. Ook 'n maanhaar leeu wat vas aan die slaap was. Hy wou niks weet om sy kop te lig vir 'n foto nie.

By Satara ingedraai om "brunch" te eet. Die piekniek area was vol skoolkinders toe sluip ons by die kampplek in en vir ons 'n lekker staanplek by die draad gekry om te ontspan. Die kamp is nogal besig. Gesien ons genoeg tyd het, het ons die S100 gery, en is beloon met 'n Cheeta wat vreet. Afstand was weer teen ons vir 'n oordentlike foto.

Na 12:00 het dit so warm geword dat ek die lugreelaar aanskakel. Iets wat ons nie sommer doen nie. Voor Tsokwane het ons 'n Volstruis paartjie gekry. Lanklaas Volstruise in Kruger gesien. Tussen Tskokwane en Skukuza was dit stil.

Tussen Skukuza en Phabeni het ons Renoster gesien en by die dam weer 'n groot trop buffels. Lekker gelag vir twee opgeskorte Olifante wat die Seekooie lastig val.

Uit by Phabeni Hek 16:00. 

Sal more kyk vir 'n klompie fotos om te plaas.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 05:35:28 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Klink na n heerlike trippie. Nou dat jy praat van volstruise....ek wonder of ek al ooit in die wildtuin gesien het. Sal uitkyk vir foto's

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 08:19:03 am
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

HM jy het lekker dag gehad in die wildtuin.

ek het die volstruise al gesien in die area van Thokwane. dis seker hulle area met die grasvelde daar. wil nog graag swartwitpense kry. het hulle nog nooit gesien in wildtuin nie. hopelik sal ons die langnaweek hulle kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 08:50:10 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5957
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Baie volstruise op die pad van Babelue na Orpen die grond pad, het laas week n Arend gekry wat n Duiker gevat het in die lug op en toe laat val en later geeet het.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 09:03:40 am
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

WJ jy was gelukkig. die arme duiker. as jy fotos het moet jy dit asb post.

weet jy watse arend dit was?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 09:11:24 am
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

Oeps, ek dink ek het sopas die etiese kode oortree deur my skuldig te maak om HM se post te kaap. jammer HM.frown dis net ek raak so opgewonde as mense sulke rare verskynsel in wildtuin sien dat ek totaal overboard gaan.

weereens jammer HM. sien uit daarna om jou fotos te sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 11:31:22 am
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Geen verskoning nodig nie Jan. Die onderwerp gaan mos oor besigtigings in die wildtuin.laughing

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:16:40 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Sonop op pad na Letaba.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:19:32 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Die klein bokke.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:21:39 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:25:53 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Skaars voels.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:27:33 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Olifants River.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 15:29:12 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Having fun.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 16:51:30 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Weereens pragtige fotos! Hou veral van daai pragtige son opkoms

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 00:51:38 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2843
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Baie dankie vir die pragtige fotos Hendrik. Mens wil net plan maak om self te gaan kuier op DIE plaas as mens die fotos sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 01:26:46 am
Adele1
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 38 years

Baie dankie vir die fotos en ek hou baie van die saalbek ooievaar regtig bevoorreg om hom te sien. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:24:22 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9736
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Die ou duikertjies is so klein mens mis hulle gewoonlik tensy jy naby aan hulle is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 10:47:27 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6261
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Altyd lekker in die groot park.

Dankie vir die mooi fotos.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:37:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5957
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Het photos maar kry nie gelaai nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 22:25:26 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Het dit op 'n ander draad gesien. Dalk sal dit help Willem.

Wat ek voorheen gedoen het met fotos... Klik op Advanced en dan maak 'n "menu" bo-aan oop. Op die menu klik jy dan die icon met so 'n "berg" en dit is die foto. As jy daarop klik maak jou manager oop en jy kan die foto oplaai. Nadat die foto opgelaai is klik die X regs bo-hoek van daardie blad. Klik dan weer die Berg icon en kies dan die foto wat jy wil plaas.

Die foto lê dan soos 'n blou blok op die draad en tik dan net die teks onder of bo. 

Die ander alternatief is om 'n gallery te skep. Plaas die fotos in 'n gallery... Klik op die tab "Add a new photo gallary(optional) wat bo-kant die teks blok is.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous