English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 598
topics: 9 738
replies: 108 879
views: 38 158 580
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lambertsbaai

replies: 8
views: 265
11 Jul 2018 @ 16:16:39 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 568
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 37 years

Goeiedag,

 

Ons beplan om Desember 2018 na Lambertsbaai toe te gaan vir 'n week.

Enige aanbevelings vir self-catering woon eenhede.

Groete.

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
11 Jul 2018 @ 16:58:07 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 28 years

Gebruik gewoonlik Lekkerslaap.co.za  of wheretostay .co.za

vir selfcatering Fotos en graderings

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 16:17:27 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1356
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Johan ons was so n paar jaar gelede saam met familie by Redelinghuis woonstelle. Reg op die strand,net die pad het jou geskei. Dit was baie ruim en gerieflik. Hoe hulle deesdae lyk weet ek ongelukkig nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 18:49:38 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Lambertsbaai het mos 'n karavaanpark.

 

Hoe nou?  Gaan jy jou wa by die huis los?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 18:50:57 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Lyk my julle wil Cheat op kampering......................???????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 19:32:55 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 568
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 37 years

Leon, ongelukkig gaan ons net daarheen vir 'n troue en sal net ses dae daar wees. Sal volgende keer die wa saamvat.

Groetnis.

 

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 18:51:22 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1347
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Lambertsbaai karavaanpark! Hauwa!  Jy wil nie daar kamp nie.  Malkopbaai karavaanpark net suid van die dorp is egter puik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2018 @ 10:06:17 am
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Lambertsbaai karavaanpark! Hauwa!  Jy wil nie daar kamp nie.  Malkopbaai karavaanpark net suid van die dorp is egter puik.

Malkoppan is die eiendom van dieselfde mense wie die Muisbosskerm besit en bedryf.

Die kampterrein is regoor die Muisbosskerm en die kamp binne 200m van die restaurant af.

Verlede jaar daar gekamp teen pensioenaris tarief.

Sal weer daar gaan staan as ons in die area is.

 

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2018 @ 12:27:27 pm
Wetkit
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 38 years

Grootvlei guest farm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First