English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 550
topics: 9 738
replies: 108 879
views: 38 158 555
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Parralel of serie koppeling van solar panele

replies: 16
views: 274
11 Jul 2018 @ 10:34:44 am
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years

Dit is al seker bespreek ma ek wil net seker maak. Ek wil 2 100w panele aanskaf. Ek trek 2 12v yskaste en led liggies. Het n Commander met 2 batterye. Ek gebruik omtrent 8 amps as alles aan is .Het opgelees 2 100w panele gee omtrent 10 amps tot 11 amps terug. Serie gee 24 volt omtrent 5.5 amp amp en parralel 12v en 11amps. My logika se parralel. Dankie wil dit nie ingewikkeld maak aangesien ek nie baie elektries is nie. 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 10:59:07 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Wat se solar controller het jy. Sal hy 200 watt kan hanteer as jy in series sit?

Soos ek verstaan het jy minder verlies met hoer volts met series as jy redellikke lang drade van die panele af na die controller toe het. Dit is nie 'n groot verskil en sienende jy 2 x100 watt panele het, lewer jy klaar heelwat meer as jy nodig het. 

Het jy al klaar gekoop? Ek het 2 x 100 watt panele gekoop en dan toe my boswa verkoop sonder die nuwe panele. Nou is my karavaan se benodighede anders. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 11:34:11 am
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years

Nee nog nie. Watse bedrag kyk jy na vir die panele. 

 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 12:19:03 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Hulle is splinter nuut. Ek het R2000 betaal vir die twee en soek nou R1500. Ek is in Centurion waar is jy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 13:48:50 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Hulle is splinter nuut. Ek het R2000 betaal vir die twee en soek nou R1500. Ek is in Centurion waar is jy.

 

Hulle is 2 x 100 watt Enersol panele van 4x4 direct af. Hulle kan hulle vir ons toets. Ek soek nou 1 x 150 watt vir bo op dak van karavaan en hy kos R1500 by 4x4 Direct. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 15:24:23 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Des soos reeds gese is serie beter maar mens moet seker maar dat die oop stroombaan Volts nie die reguleerder se maksimum Volts oorskry nie as jy hulle in serie sit.. Die reguleerder gee gewoonlik die maksimum volts aan.

As jy aandui watter maak en model reguleerder jy het dan kan mens na die specs kyk. Die 4x4 direct Enersol sonpanele gee 22V elk uit so in serie sal dit 44V wees. Die WRND MPPT reguleerder van 4x4direct kan 'n maksimum van 40V as inset gebruik.

Daar is egter reguleerders wat tot meer as 200V as inset kan neem. Hulle prys is ongelukkig meer as die koste van sonpanele.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 08:30:15 am
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years

Ek in secunda. DANKIE EK SAL HULLE NEEM. 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 08:41:57 am
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years

Ek gaan my bestaande reguleerder vervang as dit nodig is. Ek my wa met alles bygekry. Reguleerder en drade. Wil nou die reguleerder by panele ook koppel asook nuwe een binne die wa.Ek het ook n NL battery boks wat ek appart gebruik as ek met die RTT tent gaan kamp. Piet nie seker hoe ons in virbindig kan kom om finale reelings te maak vir daardie panele kan ek my nr op die forum vir jou plaas of nie n goeie idee nie. 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 09:32:11 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Ek sien mense gebruik alfabet saam met nommers. Anders kry jy klomp "spam".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 10:22:53 am
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 24 years

As jy jou reguleerder gaan vervang, kyk gerus na Victron se Blue Solar 75V/15A MPPT Charge Controller. Dit werk baie goed vir my.

https://www.sustainable.co.za/victron-blue-solar-75v-15a-mppt-charge-controller.html

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 11:50:13 am
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years

O82 nege nul 6 nege 3 agt drie dankie hoor van jou 

Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 12:48:43 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4236
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

200W is bietjie maer vir 2x yskaste?? 

Daai commander het ons gedoen met 2x 135W panele (afhaalbaar) en hulle dryf net net die 2 yskaste...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 13:07:38 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Des dankie vir die geselskap. Ek het vergeet om vir jou te noem al die panele kom met snaakse spesiale sonkrag elektriese prop uit. Baie mense sny hulle maar af en sit BH prop op of soort gelyk. Ek het nie en hulle std gelos en die by passende maats gekry. Hulle is nie duur nie en dit lyk maar vir my netjies so. Ek noem dit net en kan vir jou in die hande kry dat jy jou bedrading kan doen. Met die tiepe prop kan jy die paneele of in series, of paralel sit, somer deur die prop te verander. Baie maklik as jy dit kan sien. Sal jou help daarmee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 14:53:10 pm
Cruiser crazy
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Jan 2018
Experience: 38 years
Baie dankie. As dit moontlik is kan jy dalk vir my die bedrading klaar maak en dan net se wat dit extra is. Soos gese,ek kan swaar goed optel en met my hande werk maar elektries  $#&"? Wen my. 
Live ahead
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 15:07:34 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Danie gaan die @#$%& wees en kry hom nie gebel nie! Kom by iemand anders uit! Danie bel asbl. 

Reg so Des. 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 19:51:00 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Nee wat Peter hoekom se jy so? Ons het mos maar net oor dit gepraat en Des het mos aangedui dat hy belangstel en dit vat. Ek self is nog onseker of ek daai roete wil gaan. Sit ook nog en dink oor die bluetooth gauges wat jy my nou die dag gewys het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2018 @ 12:33:03 pm
Wetkit
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 38 years

Vir kampeer verkies ek parallel.

So as ek net een paneel wil gebruik, kan ek. Met series sal jy elke keer al 2 panele moet opstel en loop.

Ek gebruik sommer brad harrison connectors op die panele en kabels. Dit werk baie lekker.

Vir my werk 4mm flexable kabels lekker. Nie te duur of te swaar nie.

 

As jy series wil gaan, maak net seker jou controller kan die volts hanteer. Meeste is 50V max op die solar kant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First