English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 582
topics: 9 738
replies: 108 879
views: 38 158 570
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bosluise verwyder

replies: 8
views: 251
18 Jun 2018 @ 22:50:39 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Wat is die regte manier om bosluise te verwyder vanaf jou lyf?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 06:57:32 am
Joe Stieger
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 40 years

Sjoe, hoe gril ek nou vir daai idee! Goeie vraag, sal ook graag wou weet.

Sou dink miskien spuit met meths of parafien/turps?

 

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 07:13:01 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Geert, tydens my weermag opleiding gedurende die vroeg 80's in Lethaba het ons gereeld bosluise opgetel.

 

Ons moes altyd 'n diesel ''Dip'' neem en dan gaan stort met dettol on sanpick.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 09:29:27 am
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 23 years

More more

Ek het na al die jare se jag geleer dat net die blerrie ding met klomp vassiline of vicks toe te maak en 'n pleister op te sit vir n dag versmoor hom.

Trek die pleister dan af, en hy is Gepleister teen die pleister hie hie hie.

 

Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 10:39:05 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Wat is die regte manier om bosluise te verwyder vanaf jou lyf?

Ek kan net aan een manier dink, baie vinnig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 11:04:12 am
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Jy moet hom doodmaak voor jy hom aftrek anders bly die kop agter. Dit ontsteek en nie lank nie en jy het bosluiskoors, en dit is nie lekker nie.

Beste om hom te smoor is toemaak met enige olierige substans dat hy nie lug kry nie. Die vaseline opsmeer is beste. Maak hom heeltemaal toe daarmee.

Ek hou van die pleister idee oor die vaseline. Dit haal die luis makliker af.

Kern van verwydering: eers na die dood van die luis!

Laat weet of die planne gewerk het.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 13:04:18 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Het hom nog altyd net vinnig af getrek.

Het hom nog elke keer gekry as hy net 'n klein rooi kruipende ding was. Nie kans gekry om my leeg te suie nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 15:45:19 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 329
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 32 years

Ek pluk hom ook dadelik af sonder seremonie en het nog nooit bosluiskoors gekry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 17:26:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

As jy hom aftrek, smeer dadelik vaselien aan die bytplek. Die kop is eintlik die luis en die lyf is sy bloedsak.

Nie alle bosluise dra die parasiet van die koors nie. Die parasiet lewe van rooibloedliggaampies. Dws.die bloed word dikker en n ENORME kopseer ontwikkel. Jy moet gaan vir anti- biotika wat die parasiet doodmaak, as een oorbly vermeerder dit binnd n maand en jy kry weer die koors. Aaklig, het dit al twee keer gehad. Gewoonlik die bontpoot bosluis wat die draer is. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First