-  Classifieds  -  Disc o Bed  -  Cadac tent  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Forums  -  Selfoor / Tablet Laaiers  -  Ons soek n veilige kampplek  -  Lus vir kamp  -  Campworld boekies  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 444
Total Replies: 206 513
Total Views: 81 033 525
topics: 9 899
replies: 111 081
views: 38 235 823
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Extrusion op karavaan

replies: 9
views: 339
13 Jun 2018 @ 11:37:55 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Die gleufie waar die tent in ryg op jou wa, noem mens 'n extrusion? nie seker van die benaming nie

Kan mens dit self op 'n wa aanbring, of moet dit deur 'n profesionele persoon gedoen word?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 16:18:36 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9992
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek het op my vorige karavaan self van dit opgesit, maar was vir die inhaak tafels gewees...met ander woorde dit was net n reguit strook gewees. Ek het peeled rivets gebruik en silicone daar waar gaatjies gemaak was. Ek weet nie waar jy dit wil plaas nie...ek dink net as dit by draaie kom kan dit trickey begin raak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 06:06:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

NFM in Pretoria wes noem dit "Roping sections". 

Ek het dit self om die agterkant van Krimp Varkie gesit om die seiltjie wat die agterkant toegemaak het deur te reig.  Ook 'n reguit stukkie waaraan die kant tafel gehaak het.  Wanneer jy dit om draaie vassit moet jy net jou tyd vat en die buig versigtig uitvoer om seker te maak dit volg die draai presies.  As die buig gemaak is en dis deeglik vas sal jy 'n 6-6mm dik Flat-bar deur die gleuf moet tik om dit oop te buig.

6mm klink baie dik maar die alimimium is effe veeragtig en nadat die 6mm staal deur gegaan het keer dit elkgeval terug na 'n kleiner gaaping, goed genoeg om die seil of tent deur te reig sonder om uit te trek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 06:20:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5227
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Beaam wat Leon sê.

Ek het extra "C-rail"  op die voorkant van die elegance gerivet. Smeer biki silikon eers aan, rivet met 'peeled"rivets, en buig die "C-rail baie stadig. Soos jy aangaan rivet en buig.,  river en buig , river en buig. gebruik n 5mm boorpunt vir die 4.8 mm rivet omdat die peeled rivet se kop moeilik deur n 4.8mm gat gaan.

Ek sou reken as jy boor kan gebruik, sal jy die joppie self kan doen. Versigtig sodat boor nie skielik deur gaan en oppervlakte beskadig nie.

Voorspoed... 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 06:23:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5227
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Oja. Die mense by die aluminium en ander plekke noem dit EXTRUSION of C-TRUSION 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 07:24:34 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ek het op my vorige karavaan self van dit opgesit, maar was vir die inhaak tafels gewees...met ander woorde dit was net n reguit strook gewees. Ek het peeled rivets gebruik en silicone daar waar gaatjies gemaak was. Ek weet nie waar jy dit wil plaas nie...ek dink net as dit by draaie kom kan dit trickey begin raak

net so, wil dit opsit vir daai inhaak rakkies, die splash het dit nie op nie. baie dankie vir die raak.  maar ek sien nou van daai rakkies se "window shelf", beteken dit hy kan inhaak by die venster ook? net bang die venster kan nie die gewig hou nie?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 08:03:57 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5227
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

net so, wil dit opsit vir daai inhaak rakkies, die splash het dit nie op nie. baie dankie vir die raak.  maar ek sien nou van daai rakkies se "window shelf", beteken dit hy kan inhaak by die venster ook? net bang die venster kan nie die gewig hou nie?

Sit maar n extra rail op. As jy dir hele ding met silikon smeer keer dit onnodige stof wat tussen in opgaar en dit help om die gewig te dra.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 12:39:55 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

net so, wil dit opsit vir daai inhaak rakkies, die splash het dit nie op nie. baie dankie vir die raak.  maar ek sien nou van daai rakkies se "window shelf", beteken dit hy kan inhaak by die venster ook? net bang die venster kan nie die gewig hou nie?

Kitty die aliminium strook wat jy soek vir die inhaak rakkies is nie dieselfde as die wat ons beskryf het hierbo nie.

Die aliminium strip wat jy soek lyk anders en is dieselfde as dit waaraan die vensters hang. Jy gaan vinniger reg kom by campworld want die aliminium strip is nie so maklik beskikbaar by NFM metal plekke nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 15:51:42 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 578
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Die gleufie waar die tent in ryg op jou wa, noem mens 'n extrusion? nie seker van die benaming nie

Kan mens dit self op 'n wa aanbring, of moet dit deur 'n profesionele persoon gedoen word?

As dit die een is wat langkant op die dak pas, ja

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2018 @ 08:11:13 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Kitty die aliminium strook wat jy soek vir die inhaak rakkies is nie dieselfde as die wat ons beskryf het hierbo nie.

Die aliminium strip wat jy soek lyk anders en is dieselfde as dit waaraan die vensters hang. Jy gaan vinniger reg kom by campworld want die aliminium strip is nie so maklik beskikbaar by NFM metal plekke nie.

 

Thanks Leon, sal dit in gedagte hou.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First