English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 758
topics: 10 050
replies: 113 014
views: 38 367 180
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SHINGWEDZI JUNIE

replies: 6
views: 252
16 May 2018 @ 11:20:14 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years
Hello julle, ek kamp in Shingwedzi vanaf 16 junie tot 22 Junie...enige iemand wat ook daar sal wees ?...nooi jou uit vir n koue een.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 12:37:30 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 56 years
Ek is baie jaloers! As ek gespaar bly hoop ek om volgende jaar ook daar te wees Geniet elke oomblik . Dit is kosbaar
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 14:05:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6045
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Ek is daar eers in AUG 13  vir n week ons is dan 50 jaar getroud , virdien n medalje

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 20:10:30 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Genket dit. Sal volgende jaar daar wees in Junie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 06:45:22 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 392
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 41 years

Hi Swannie,

Mis jou met 1 dag. Ons skuif uit Shingwedzi die oggend van die 15de na Satara toe.

Hi WJ,

Wie moet die medalje kry ?? Jy of Ma. He He

Baie geluk aan julle beide. Dis nie meer 'n algemene mylpaal nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 07:34:29 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6045
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Dankie jy ,ek dink seker die Vrou (LOL)

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2018 @ 10:34:45 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 633
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

uhg...love shingwedzi

was baie spyt ek het nie langer by shing gestaan, en korter by punda nie.  shingwedzi is nou rerig (na ek my lewe lank net suid en sentraal was) een van my gunstelinge.

Julle moet dit geniet. dis 'n stukkie hemel op aarde.  wens ons kon ook daar wees.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous