English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 737
topics: 10 050
replies: 113 014
views: 38 367 172
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Transitio roof.

replies: 18
views: 441
15 May 2018 @ 21:25:51 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1049
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Niks met kamp te doen, maar deel met julle.

Sit rustig en tv kyk toe ons twee ontploffings na mekaar hoor. Net daarna outomatiese geweer vuur. Later verneem dat dit n transito roof was waar geldwa weer oopgeskiet is met springstof. Dit het in besige hoofpad gebeur waar spitstyd nog aan die gang was.  Dus tussen verkeer.

So bekruip die onheil ons. Sal verseker meer paraat moet wees. Dit is nou soos ons ouers altyd gese het, op ons voor stoep.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 22:12:03 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Anargie is besig om die land vinnig te bekruip.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 05:47:25 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Dieselfde laasweek hier in Pretoria op die N4....ook ontploffings gehoor...later gehoor op facebook dat geldwa opgeblaas is....was nog vroeg aand gewees met baie verkeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 05:50:14 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Dieselfde laasweek hier in Pretoria op die N4....ook ontploffings gehoor...later gehoor op facebook dat geldwa opgeblaas is....was nog vroeg aand gewees met baie verkeer
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 06:19:46 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Nag Nag..... Donker

Laasnag weer die kragstasie op geblaas om die kabels te steel.

Hele buurt en omgewing in donker gehul.




As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 06:44:59 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 23 years
Buurtwag is die regte organisasie om by aan te sluit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:03:55 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek haal my hoed af vir die mense wat die geld waens beman.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:14:18 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 40 years
Is altyd op my senuwees wanneer ek naby een van hierdie geld waens is, verwag altyd 'n gewapende roof. Maak my maar vinnig uit die voete.
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:15:50 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years
Die maatskapye wil alles so cheep moontlik doen...die lewens en die geld...in...die voertuig
is nie vir hulle belangrik nie....
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 20:12:43 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Krag nog af hier. Sal nog twee dae neem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 20:36:11 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Sterkte Jin.
Ek het maar n 22KVa generator aangeskaf.
Werk van die huis af.
Op nuwe Eskom kragstasie projekte. Die krag gaan gereeld af en dan staan ons.
Daar is deur die klient gesĂȘ ons moet plan maak met ons krag probleem.
Ons betaal penalties as ons werk laat is.

Ek het respek vir daai manne wat die geld moet vervoer.
Hulle moet ekstra "danger pay" kry
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 20:06:02 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

VIDEO

Click op link....video wat iemand geneem het tydens transito rooftog helder oordag...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 20:14:09 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Dit is baie scary wat deesdae al hoe meer en meer gebeur.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 07:06:15 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1049
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Daar vind nou soveel soortgelyke voorvalle plaas. Hierdie moet n sindikaat wees wat goeie opleiding ontvang het. Roof vind met soveel presisie plaas dat dit slegs deur opgeleide persone beheer of gedoen word. Ek dink die SAPD sal moet n spesiale ondersoek span daar stel om die ouens te vang. Die is n groot groep rowers.

Gelukkig gister 5 gevang volgens berigte.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 07:20:17 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Die geweer skote hier op die M2 snelweg het geklink soos 'n hengse weermag kontak met die vyand, ek het skoon hoender vleis gekry.

My vermoede was dat hulle na die chopper geskiet het wat die heeltyd in die lug oor hulle gehang het.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 08:01:40 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 08:40:50 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

.

Die oplossing. Bring weer die oumanne terug.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 18:53:07 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Nounet weer n geldtrok opgeblaas hier in Pretoria...weer op die N4....dit raak nou erg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2018 @ 19:24:24 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Nounet weer n geldtrok opgeblaas hier in Pretoria...weer op die N4....dit raak nou erg

Dit raak nou erg.

Miskien moet ek maar eerder my geld onttrek en onder die matras wegsteek.

My ouers het daaraan geglo en my oupa het sy geld in die klavier weggesteek wat my ma ge-erf het na sy afsterwe, maar tot vandag toe nog, weet niemand waar die klavier hom bevind nie.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous