English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 913
topics: 9 840
replies: 110 329
views: 38 215 912
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dieselpryse

replies: 74
views: 1024
page 1 of 2
30 Apr 2018 @ 20:26:40 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years
Ek sal graag wil weet waar is die beste plekke om diesel in te gooi teen 'n goeie prys. Soek plekke naby die N1 tussen Colesberg en Bela Bela. Ek sleep 'n Penta en wil nie graag in agterstraatjies in om brandstof teen die beste prys te kry nie. Gebruik 50ppm en 10ppm sal ook doen. Dankie
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2018 @ 20:49:13 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 38 years
Get the App:PitStops from your App Store.
Very useful.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2018 @ 21:14:57 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years
Get the App:PitStops from your App Store.
Very useful.

How do I know if their price is updated. Have downloaded the app already. Only a blank screen when Diesel was entered.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2018 @ 22:03:45 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 38 years
Not sure about this.
Mine shows the prices.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 05:01:48 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

How do I know if their price is updated. Have downloaded the app already. Only a blank screen when Diesel was entered.

Ek dink jy moet jou "location" aansit voor dit werk?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 09:44:26 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Tommy, dit is pitsstop (met 2  s'e) en die maklikste is om dit van playstore af te laai op jou selfoon. Of die pryse op datum is, is natuurlik 'n probleem.  Een van ons lede, Danie-SLK, het vir hulle geskryf en voorgestel dat daar plek vir 'n datum ook ingevoeg word.  As jy by 'n vulstasie is en geen inligting het nie, beteken niemand het nog sulke inligting ingevoer nie.  Doen dan asseblief die bietjie moeite om dit in te vul. Die eienaar van die toep is nie instaat om pryse in te sit nie- dis die taak van elkeen van ons wat dit gebruik.

Oor plekke wat die laagste dieselpryse het, kan ek net aangeveel dat jy na boere kooperasies, of agri's soos hulle in die Kaap heet, moet gaan.  As hulle brandstoffasiliteite het, is dit gewoonlik goedkoper, BAIE goedkoper, as enige ander.  Hier in die suidkaap het ek al 'n verskil van tot R1.70 tussen Agri en die duurste ander vulstasies gevind.

Oor die grade diesel, het ek gevind daar is maar nog min wat 10ppm het.  Dis sover ek weet, slegs Sasol wat dit verskaf en ook nie eers oral nie. In Gauteng en sover noord as Pietersburg kry jy dit wel asook in die omgewing van Durban maar nie bv in die Suidkaap nie.  Dan is die agri vulstasies aan ander groepe verbind soos Total, sodat jy dan ook die keuse moet maak: 10ppm of baie goedkoper 50ppm by agri.

En JA, jy moet "locality" op jou selfoon aktiveer anders weet die sel nie by watter vulstasie jy is nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 09:48:34 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5978
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Betaal maar waar ek kom, baie beter as loop of stoot ,hier by R20 n litre sal ek maar perde kar kry.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 15:20:03 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Willem
Het gisteraand daar in jou dorp oornag. Impala Chalets. Uitsekende plek, skoon netjies en waarde vir geld. Hulle het staanplek vir die Penta op die erf gehad.
Ek sien wat jy sΓͺ oor R20 per liter en perdekar. Die prys gaan more reeds oor R15.30 per liter diesel.
Ek dink jy moet dalk begin uitkyk vir perde want soos die rand en olieprys nou in verkeerde rigting gaan, gaan daar binnekort 'n groot aanvraag vir perde wees, wat op sy beurt die prys opjaag.
Mens sal ook meer as een perd nodig hΓͺ om die wa te sleep.

Tommie
Die app is gebruiker gedrewe. Dit wys ook die stasies wat gelys is in 10km radius van waar jy is. Ek het bv vanoggend op Letaba Junction naby Letsitele by Viva volgemaak. Hulle was nie gelys nie en ek het deur die proses gegaan om hulle op die app te laai.
Die idee is dat elke keer wanneer en waar jy brandstof inneem, jy die betrokke stasie se pryse opdateer.
Die prys is dus so akkuraat as die laaste opdatering.
Ek verstaan daar is sommige garage eienaars wie ook self hulle pryse laai.
As jy nie data onder "diesel" sien nie, gaan na tab "distance" waar jy lys van gelyste vulstasies sien.
Kliek daarop en jy kan die edit funksie gebruik om die pryse op te dateer en dan te save en daarna weer "synchronise"
So sal die app data in volume en akkuraatheid verbeter.
Danie SLK en ek het onderling ooreengekom om so veel as moontlik gebruikers te kry om die app te gebruik.
Dit sal tot almal se voordeel wees.
Of die prys die nuutste is, kan nie waarborg nie, maar dit gee ten minste 'n aanduiding watter handelaar verskaf teen 'n laer prys as die ander.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 15:36:19 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Darm bly Brandewyn nog n bargain
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 15:46:13 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Jin
Jy moet net die regte perd kry.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 17:59:44 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ja nee ek weet ook nie of die brandstof so groot issue is nie??? Brandstof is die kleinste koste op my vakansie rekening nog al die jare??


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 18:31:15 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Net so ter inligting: die dieselprys (50ppm) by Agri op Mosselbaai en Riversdal, en moontlik by ander takke ook, is vandag R12.76 en more, na die verhoging, sal dit dus waarskynlik R13.36 wees.  Nie sleg nie né!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 20:59:34 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Fred
Gaan jy die data op Pitsstop kan laai?
Ek sal more ATKV Eiland se pryse laai. Hy is nie op die app gelys nie. 50ppm diesel nou R15.32
500ppm is R15.02.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 21:17:41 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years

Ja nee ek weet ook nie of die brandstof so groot issue is nie??? Brandstof is die kleinste koste op my vakansie rekening nog al die jare??

Brommer dit maak seker nie saak as 'n ou nie ver travel nie. Ek gaan so 5keer per jaar op holiday. Hierdie een is my brandstof so R9000. Sleep vanuit die Kaap na die Eiland en dan via via via weer terug tot in die Kaap. Ek het die app Pitstop afgelaai (terloops hul spel dit met net een "s" Willem), maar vind dit is nie so betroubaar nie. As iemand 12 maande terug die dieselprys daarop geplaas het vir 'n spesifieke vulstasie en dit nie weer "update" nie, kan jy dit mos nie vergelyk met 'n ander een wat wel ge-update is nie. As die prys met "update datum" daarby verskyn, maak dit meer sin.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 21:26:31 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years
Fred
Gaan jy die data op Pitsstop kan laai?
Ek sal more ATKV Eiland se pryse laai. Hy is nie op die app gelys nie. 50ppm diesel nou R15.32
500ppm is R15.02.

Fred ek join julle so teen 20ste Mei op Die Eiland. As jy nou daar is wil ek graag weet hoe lyk staanplek D178 asb.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 22:34:42 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Fred ek join julle so teen 20ste Mei op Die Eiland. As jy nou daar is wil ek graag weet hoe lyk staanplek D178 asb.

Tommy hier is heelwat inligting deurgegee rondom die PITSTOPS toep. Die een wat ek redelik ken is die een met die blou petrolnaald waar die icon die naald wys op kwart en regs onder wys dit 'n petrolpomp teken.

Ek het al 'n hele paar mense gekry wat dit afgelaai het weet nie of dit wel opgedateer word met nuwe pryse nie.

Na ons die toep hier bespreek het het ek heelwat inligting en moontlike oorwegings deurgegee na die programmeerders. Hul het my al 'n paar keer gebel en sou al by my 'n draai gemaak het om te kyk na van my voorstelle.

My eie ondervinding en ook deur hulle aan my bevestig was dat nuwe pryse in GROEN aangedui word. Wel dit was redelik korrek gedurende Maart. Daarna is die toep opgegradeer en aanvanklik sou mens kon soek vir plekke buite die 10km afstand van waar jy jou bevind. Ek is aangeraai om die toep weer te installeer en daarmee saam het ek meer as 15 plekke se nuutste pryse verloor of hul was nie meer in groen nie. Na bogenoemde opgradeer v d toep was daar aanvanklik plekke buite die 10km getoon maar dit is nou weer terug na 10km.

Verder was alle plekke se pryse in swart alhoewel dit die huidige prys is. Wel die afgelope April het ek doelbewus 'n paar pryse verander en weer korrek ingesit en moes ongelukkig vind dat hulle nie verander het na groen toe nie. Dit sal dus een v d belangrikste punte wees sodra die progeammeerder wel dinge met my in persoon bespreek. Of as die 2 syfer maand dalk getoon word as dit nie in groen kan werk nie.

Ek het 'n paar plekke die afgelope week op datum gebring en geen groen nie. Wat ek wel kan bevestig is dat elke plek binne my 10km radius wys nou net swart maar elkeen wat ek na gekyk het was korrek. 'n Week gelde was 2 uit 46 plekke wel groen.

Huidiglik wys 46 plekke binne 10km van my af en almal in swart. Ek vind ook die laaste paar dae dat al is my lokasie aan as ek die toep oopmaak dui dit die plekke 4100km van my aan. Om dit reg te kry moet mens net SYNCH regs onder kliek en dit sal opdateer waar mens is. Dis ook kommerwekkend dat my foon al gehang het as ek die toep oopmaak terwyl geen ander toeps my foon laat hang nie.

Wat mense op die N1 Centurion area aan betref is Sasol Dastek (R13.64 vir April) wat naby die R21 OT Tambo snelweg is (oorkant Waterkloof Lugmagbasis) die goedkoopste Sasol 10ppm wat ek van weet. Pretoius straat 75 is seker die goedkoopste in Pretoria. Die laagste stasie is egter 1 blok wes v d hof en dus heel uit koers uit as mens nie in die stad is nie of met die N14 by die tronk verby Pta binnekom. In Lynnwoodweg is daar ook 'n goedkoop vulstasie maar net gedurende die naweek. Dit is ook nie prakties as mens op die N1 sou ry nie.

Ek vind daar is ook 'n paar plekke onder verskillende name maar hul prys is egter dieselfe en die afstand van my af ook dieselfde. Dit kan 'n aanduiding wees v dieselfde vulstasie.

Dit bly egter 'n goeie toep wat net hopenlik met tyd "getune" sal kan word.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 08:22:15 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Proffie, Ek dink jy praat met my.  Daar is ook 'n Fred Mosterd op die forum sodat ek soms nie seker is wie aangespreek word nie.  Ek opdater wel pryse.  Ek is egter  nou in Stilbaai en beplan nie om naby Eiland te kom nie.  Is dit moontlik Fred Mosterd aan wie jy die versoek rig?

O ja, ek het 'n fout gemaak= pitstop het net een "s".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 08:46:49 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 948
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years
Willem
Het gisteraand daar in jou dorp oornag. Impala Chalets. Uitsekende plek, skoon netjies en waarde vir geld. Hulle het staanplek vir die Penta op die erf gehad.
Ek sien wat jy sΓͺ oor R20 per liter en perdekar. Die prys gaan more reeds oor R15.30 per liter diesel.
Ek dink jy moet dalk begin uitkyk vir perde want soos die rand en olieprys nou in verkeerde rigting gaan, gaan daar binnekort 'n groot aanvraag vir perde wees, wat op sy beurt die prys opjaag.
Mens sal ook meer as een perd nodig hΓͺ om die wa te sleep.

Tommie
Die app is gebruiker gedrewe. Dit wys ook die stasies wat gelys is in 10km radius van waar jy is. Ek het bv vanoggend op Letaba Junction naby Letsitele by Viva volgemaak. Hulle was nie gelys nie en ek het deur die proses gegaan om hulle op die app te laai.
Die idee is dat elke keer wanneer en waar jy brandstof inneem, jy die betrokke stasie se pryse opdateer.
Die prys is dus so akkuraat as die laaste opdatering.
Ek verstaan daar is sommige garage eienaars wie ook self hulle pryse laai.
As jy nie data onder "diesel" sien nie, gaan na tab "distance" waar jy lys van gelyste vulstasies sien.
Kliek daarop en jy kan die edit funksie gebruik om die pryse op te dateer en dan te save en daarna weer "synchronise"
So sal die app data in volume en akkuraatheid verbeter.
Danie SLK en ek het onderling ooreengekom om so veel as moontlik gebruikers te kry om die app te gebruik.
Dit sal tot almal se voordeel wees.
Of die prys die nuutste is, kan nie waarborg nie, maar dit gee ten minste 'n aanduiding watter handelaar verskaf teen 'n laer prys as die ander.


Nee proffie jy het dit heeltemal verkeerd. Vergeleke met diesel pryse is daai voertuig steeds 'n winskopie vergeleke met regte perde. Daai gediertes vreet hulle pad deur jou bankrekening dat dit nie eers snaaks is nie, ek "finansier" twee van die verdomde goed vir my dogter en glo my geen brandstof prys sal jou voertuig duurder maak om te gebruik as daai donkies nie!Dink ou Prez Eisenhower het destyds die stelling gemaak "don't buy anything that eat while you sleep". ek is oortuig hy het na 'n perd verwys!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 12:42:02 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Willem
Ek neem aan jy sien wat Jorg hier skryf.
Jy moet dalk jou R20 per liter heroorweeg as grens vir 'n perdekar.
Briljante aanhaling van Eisenhower.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2018 @ 09:44:53 am
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Ons kamp tans by die Eiland.
Die oord het 'n "special" op diesel.
Hulle noem dit pensioenaris afslag.
Tot einde Augustus word diesel by die vulstasie verskaf teen R14.70 per liter, maar net op Woensdae.
Normale prys is R15,20.
50ppm
Ek het Woendag gaan ingooi en dit was teen R14,70!*

Hierdie is 'groot' in my opinie.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2018 @ 10:02:17 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1612
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
En die prys bly net op gaan.
Dalk moet ek dit verdin met H2O
He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2018 @ 10:03:46 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Die TOEP werk goed vir my. Net soos ander artikels wissel die onderskeie plekke se prys relatief tot ander. Dit maak dit maklik om elke maand op die TOEP te kyk. So bv is die goedkoopste diesel in Centurion in Maart met meer as R1 goedkoper as die gemiddeld nou slegs 70c goedkoper en ander plekke gee hierdie maand meer afslag as in die verlede. Hierdie plek is nou 4e op die lysie vir 10ppm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2018 @ 17:41:58 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years

Ons kamp tans by die Eiland.
Die oord het 'n "special" op diesel.
Hulle noem dit pensioenaris afslag.
Tot einde Augustus word diesel by die vulstasie verskaf teen R14.70 per liter, maar net op Woensdae.
Normale prys is R15,20.
50ppm
Ek het Woendag gaan ingooi en dit was teen R14,70!*

Hierdie is 'groot' in my opinie.

Proffie by watter staanplek staan jul? Ek's is tans hier.

 

You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2018 @ 19:27:38 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Die wet van Transvaal !!!!!!!

According to a calculation by the Automobile Association (AA), motorists need to brace themselves for another huge increase in June, pushing the petrol price close to R16 per litre at inland filling stations. The AA says in a press release that the full effect of a weaker rand and higher oil price in the last week of April has not been reflected in the May fuel price increase as the Department of Energy and “closed the fuel price account earlier, resulting in a postponement of a substantial 50c per litre increase”.

This under-recovery will be added in June. In addition, the rand has continued to weaken during May and oil prices increased further to put more pressure on local petrol prices. The AA expects the price of 95 octane petrol to increase by another 74c in June to R15.71 compared to the current R14.97.The wholesale price of diesel is expected to rise by 81c from the current R13.34 to R14.15 per litre. The weekly or bi-weekly visit to the filling station now adds up to thousands of rand every month for every household. The exact amount depends obviously on how far people travel and what cars they drive.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2018 @ 19:35:21 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Proffie by watter staanplek staan jul? Ek's is tans hier.

 

 

Tommie

Ons staan op 144 in B blok.

Welkom om in te loer.

Waar staan julle?

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2018 @ 19:42:12 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years

 

Tommie

Ons staan op 144 in B blok.

Welkom om in te loer.

Waar staan julle?

 

Is by D blok 178. Sal mÔre 'n draai kom maak.

 

 

You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 19:44:07 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

06 Junie 2018 prys verhoging:

Petrol 95....83c

Petrol 93....85c

Diesel 0.05%....86c

Diesel 0.005....87c

IP wholesale....82c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 19:59:07 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1033
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

My X-Trail moet maar staan tot en met September kamp.

Ek ry maar met die petrol karretjie.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 20:13:02 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Eina!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 16:28:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 11:37:03 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek krap toe so bietjie rond in my logboek. Vanaf 23-02-2016 tot nou is die prys van diesel op van 10.94 na 15.76 wat 44% is. In dieselfde tyd is die Randprys van olie op van R507.30 na R953.39 per vat wat 88% is.

Kry toe ook hierdie berig:

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 12:36:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

By die DIY Handelaar, nie te ver v.d. "high way"  af nie, is die prys van brandstof baie goedkoper. 10 en 50 ppm diesel.

As iemand belangstel organise ek die afritte in Bloemfontein.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 13:52:49 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years

By die DIY Handelaar, nie te ver v.d. "high way"  af nie, is die prys van brandstof baie goedkoper. 10 en 50 ppm diesel.

As iemand belangstel organise ek die afritte in Bloemfontein.

Gooi maar vir ons die name en plekke waar in Bloemfontein ons teen 'n beter prys kan ingooi.  Baie dankie

You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 14:23:51 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

D.I.Y. superstore 

Monumentweg 17. 

Oranjesig.

As jy deur stad wil ry.... Neeeee. 

Vanaf N1 noord.. Draai af by Curie/jaersfontein ( by casino afrit) links tot by robot 

Draai regs,  voor Hyperrama verby in vereeniging rln tot waar pad doodloop, draai links, ry verby vroue monument. Net oor die brug le D.I.Y op jou linkerkant.

Beslis die goedkoopste in bloem. Meer as n rand/liter

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 16:25:36 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 10 May 2016
Experience: 42 years

D.I.Y. superstore 

Monumentweg 17. 

Oranjesig.

As jy deur stad wil ry.... Neeeee. 

Vanaf N1 noord.. Draai af by Curie/jaersfontein ( by casino afrit) links tot by robot 

Draai regs,  voor Hyperrama verby in vereeniging rln tot waar pad doodloop, draai links, ry verby vroue monument. Net oor die brug le D.I.Y op jou linkerkant.

Beslis die goedkoopste in bloem. Meer as n rand/liter

Ek het hul gekontak. Hul 50ppm is R14.53 en 10ppm is R15.42 

 

You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 16:33:52 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2627
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Nou wat moet ek seπŸ‘ΉπŸ‘ΉπŸ‘ΉπŸ‘Ή

Hiers plekke wat R16.70lt vra??

Dan se ek vir hulle......maak vol!!!!! My Sales moet maar net verbeterπŸ˜–πŸ˜–πŸ˜–πŸ˜–πŸ˜–πŸ˜–

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2018 @ 21:01:46 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

So paar plekke wat ek tee gekom het op die ou pad tussen Warmbad en Pta.

Petronella Hardeware naby die Murrayhill sy aansluiting op die R101 is dit R14.31

Exel Grootvlei so paar kilos nader aan Pta R14.41

Obaro by Bon Accord R14.64

V&M Shell by Airportweg by Wonderboom lughawe R14.56

Hierdie is almal op 50ppm.

In Centurion is die gemiddeld omtrent R15.72

Ongelukkig kan ek dit nie op Pitstops insleutel nie want dit wys nie aangesien ek meer as 10km weg is maar gaan tog probeer om 'n manier te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 14:30:29 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 21:13:16 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Na 4 Julie se petrol verhoging sal dit nie meer n skande wees wanneer jy vir dronkbestuur gevang word nie, dit sal n STATUS SIMBOOL wees! Bewys jy kan n motor, petrol en drank bekostig! cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 22:29:04 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Na 4 Julie se petrol verhoging sal dit nie meer n skande wees wanneer jy vir dronkbestuur gevang word nie, dit sal n STATUS SIMBOOL wees! Bewys jy kan n motor, petrol en drank bekostig! cool

 Skerp een Geert.

Lekker gelag.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 10:37:41 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek neem aan ons gaan die volgende maand of 2 hoes vir brandstof. Alhoewel die olieprys redelik konstant is het die Rand baie erg geval die laaste 3 weke. In die omgewing van 13%. Oor 6 maande het dit 28% verswak. Die laaste paar weke het dan niks met SA en sy dinge te doen nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 10:50:27 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Ek weet baie goed van die daling van die Rand.  Ons vertrek oor twee weke vir 'n vakansie in Europa.  As ons Vrydag 'n week gelede Euro's gekoop het, sou dit ons R15.40 per Euro gekos het, maar ons het nie gekoop nie, want wie kon nou raai dat die Rand so skielik so skerp sal daal.   Die afgelope Vrydag het dit hier by R17 afgesluit. Vandag lyk dit of die Rand bietjie styg, so ons sit op hete kole.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 11:10:07 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Fred as ek dit geweet het sou ek jou gese het die Rand kan erg val. Ja nou dat dit lyk asof daar samesprekings gaan wees oor die wedersydse belastings wat tog net nadelig vir die hele wereld sal wees lyk dinge beter. Verlde week was die teiken steeds dat die Rand na 15.50 kan daal maar dit sal moontlik net kort termyn pieke wees. Die beste sal maar wees om elke dag wat die Rand sterker vertoon 'n deel v d Euros aan te skaf.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 11:15:49 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Dankie Danie- ek hou dop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 20:38:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Verwagte styging volgende maand: 

Petrol...61c / Liter

Diesel....46c / Liter

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 21:49:15 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Dankie Geert. Sal maar die ryery inperk tot na volgende maand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 17:14:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Blykbaar bly dieselprys onveranderd. Petrol prys styg 5c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 17:48:41 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Halleluja!!!!!!!! Ek sit nog in Kaapstad en KZN is nog ver.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 00:09:32 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Alhoewel goeie nuus sal die staatskas dit of op 'n ander plek verhaal. Die insetkoste soos gemeet aan die Rand prys van olie is steeds aan die styg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 06:26:38 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ons sal maar daai steaks wat ons braai so effe kleiner moet koop (weereens) en oë toeknyp as ons brandstof ingooi.

Of ons moet almal ons kamp yskaste verruil vir fietse wat jy gaan nooit weer geld hê om vleis in die yskas te sit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 08:29:59 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Alhoewel goeie nuus sal die staatskas dit of op 'n ander plek verhaal. Die insetkoste soos gemeet aan die Rand prys van olie is steeds aan die styg.

Miskien op al die belastings wat ons so lekker aan betaal op die brandstof?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First