English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 781
Total Replies: 209 377
Total Views: 81 298 453
topics: 10 046
replies: 112 965
views: 38 358 381
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Verkoop van kamp toerusting op oord

replies: 8
views: 423
13 Mar 2018 @ 14:58:09 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Met my onlangse besoek aan Weesgerus het n kampeerder skuins oorkant my, toe hy sy karavaan opgeslaan het, notas op die karavaan geplaas dat sy karavaan en sommige van sy ander kampeer toerusting te koop is. Die volgende dag het hy n koper vir sy karavaan gehad. Ek het toe bietjie gesels met die verkoper....hy noem dat hy al sedert Oktober laas jaar op verskeie platvorms sy karavaan probeer verkoop het sonder sukses. Hier kon almal natuurlik sien hoe alles lyk as dit opgeslaan is wat natuurlik n groot voordeel was. Sy ander kampeer toerusting is ook alles verkoop....Gazebo's, wind screen, Stoele ensovoorts.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 16:53:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Nogal n plan. Maar dit moet in julle geweste wees. Daars meer potensiele kopers.... en manne met geld hahaha😃
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 17:12:24 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1769
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years
Slim plan moet dit onthou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 18:08:21 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1600
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Tydens ons verblyf die afgelope tyd in Hartenbos het 3 karavane daar in die kamp van hande verwissel. n Ander vriend wat ophou kamp het het sy kamptoerusting daar adverteer en binne 2 dae alles verkoop.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 18:24:48 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 574
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Dieselfde gesien by Die Eiland Julie 2017.
As die ouens naby klaar gekamp is, adverteer hulle.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 20:29:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2726
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Kreatief! Gee hom n Bell's

I will rather push my HILUX than drive a ...
Sorry.....you NEVER push a HILUX!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 12:30:55 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Goeie idee..
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2018 @ 09:00:57 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1622
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Dit klink dus nie of die oordbestuur 'n probleem hiermee het nie. Dit klink soos 'n goeie idee indien dit vir eerlike redes gedoen woerd.  Indien te veel mense dit begin doen vir redes anders as om hulle eie oorskot toerusting te verkoop, kan dit in mini vlooimarkte ontwikkel wat onaangenaam sal raak en kampeerders sal wegjaag.  Baie smouse op vlooimarkte gebruik juis karavane as winkels so dit kan maklik in 'n onding ontwikkel. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2018 @ 14:14:54 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

My probleem is die ekstra Tipper.

Dis nou om die ekstra goed in my garage by die kampplek te kry.  Eerstens het ek nie een nie en Tweedens sou daar een wees sou Ma hom nie bestuur het nie. Image jy sien........

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous