English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 717
topics: 9 796
replies: 448
views: 38 209 082
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.
Quick Navigation

Boma vure op groen grasperke

replies: 21
views: 379
13 Mar 2018 @ 07:46:39 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Hoe voel julle oor mense wat boma vure maak op staanplekke met groen gras?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 07:47:04 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Foto gekry op fb
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 07:58:54 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Hoe voel julle oor mense wat boma vure maak op staanplekke met groen gras?

Miskien liewer anders stel:

Wat is julle gevoel oor die idee om boma vure op groen grasperke te maak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 08:15:35 am
Jaada
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 57 years

Wil hulle nekke omdraai - geen respek vir ander mense se goed - waarborg die ou sal dit nie op sy eie grasperk doen nie!

Sien baie oorde het nou bordjies op - geen boma's, net op geallokeerde plekke.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 08:20:18 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1670
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years
Weet van 3 parke rondom Durban waar jou vuur nie laer as 500mm van die gras af mag wees nie. Sal nie lekker wees as jy op mooi grasperk kamp en dan is daar brandmerke nie. Gewoonlik gebruik ons nie 'n grondseil as die gras mooi is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Mar 2018 @ 09:54:49 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 929
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
Hulle moet dit verbied , het al gekomp by oord waar iemand vuut gemaak het op grasperk by staanplek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 13:21:43 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 31 years

Wat hier vir my uitkom is dat daar 'n behoefte is vir 'n boma vuurmaak plekkie op 'n staanplek.  

9 uit 10 sal hierdie ou 'n groot vuur gemaak het as daar 'n braaiplek op sy site was.  Deesdae betaal jy maklik R1000 per dag vir 4 persone in piek tyd vir n plek wat nie eers 'n geboude braaiplek het nie.

Dit kan nie baie geld wees om 'n 1m plavei te le vir 'n bouma nie.  Dan is almal mos gelukkig.   Hoekom spandeer kampplekke dan nie die geld as daar so 'n behoefte is by kampers nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 13:56:26 pm
gellies
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 08 Apr 2016
Ek is in my noppies met my "kyk vuurtjie" dit is my bos/kamp TV. Ek het amper so n rooster soos in foto bo. Ek maak net seker dit is op stene bo die gras. Wil darem ook nie kolle brand op die gras nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 13:57:54 pm
gellies
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 08 Apr 2016
O Ja, en daai persoon kort nog wyn :-)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 18:10:00 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1306
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Hy kan bly wees dit was nie my grasperk nie. Ek dink dit is ongemanierd.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Mar 2018 @ 19:12:15 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Nee Geert dis verkeert punt boma op sy plek geen boma op groen gras nie hoekom sal jy wil braai op daai gras
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 19:35:17 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2540
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Kry mens regtig sulke onselfsugte blik@#£s

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 20:02:36 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Weet van 3 parke rondom Durban waar jou vuur nie laer as 500mm van die gras af mag wees nie. Sal nie lekker wees as jy op mooi grasperk kamp en dan is daar brandmerke nie. Gewoonlik gebruik ons nie 'n grondseil as die gras mooi is nie.

Villa Spa mag jy nie eers houtvure maak nie....net kole
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 20:04:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Wat hier vir my uitkom is dat daar 'n behoefte is vir 'n boma vuurmaak plekkie op 'n staanplek.  

9 uit 10 sal hierdie ou 'n groot vuur gemaak het as daar 'n braaiplek op sy site was.  Deesdae betaal jy maklik R1000 per dag vir 4 persone in piek tyd vir n plek wat nie eers 'n geboude braaiplek het nie.

Dit kan nie baie geld wees om 'n 1m plavei te le vir 'n bouma nie.  Dan is almal mos gelukkig.   Hoekom spandeer kampplekke dan nie die geld as daar so 'n behoefte is by kampers nie?


Dis n goeie idee....maar meeste kampeerders se set-up lyk verskillend. Ek neem maar gewoonlik my eie braaier saam, want die braaiers wat gewoonlik gebou is staan op plekke wat ek anders sou verkies het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 21:29:05 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Self respek


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
14 Mar 2018 @ 07:55:50 am
Jaada
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 57 years

Zack se: Daar is 'n behoefte vir 'n boma plek.

Ek stem - dit is wat ek geniet het Desember toe ek gekamp het by Kleine Bela - die oord het oral "boma braai plekke" Dus het ons lekker elke aand 'n kampvuur gehad.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 08:34:03 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 31 years

Ek is een van die kampers wat my boma baie gebruik.  Daar is niks soos 'n vlammedans wat jou hipnotiseer om van al jou sorge te vergeet nie.   Dit verfris jou denke met nuwe hoop.   Selfs jou ou suur buurman sal nader skuif om te kom deelneem aan die dinkproses sonder woorde.

Wat ek uit die gesprek aflei is dat dit baie mede kampers kwaadmaak as die gras of natuur beskadig word.  Dis amper soos jou buurman se hondtjie wat op jou gras kom no1 en 2.  Jy wil hom afslag en vannaand vir jou buurman as 'n snack voorsit.

Wat ek verder aflei is dat ek my boma se kole pan met lig van die grond af om moontlike omgewingsskade ver voorkom.  Geen probleem nie wat dit gaan niks aan die geselligheid rondom die vuur verander nie.

Ek en my mede boma gebruikers moet kampplekke meer inlig van ons behoeftes rondom bomas.  Die kos nie baie om 'n klein stukkie plaveisel op te rig vir bomas nie.  So wen almal rondom die vuur. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 08:54:56 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek gebruik ook 'n konka.

Ek soek darem 'n geskikte plek om hom te loop staan maak.  Oor die algemeen haak ek die ketting aan die bokant net so dat die konka hoog van die grond af is. Dan droog die hitte glad nie die gras uit nie.

En die voete skuif lekker onder die konka in.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 12:29:14 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Daar nie n sement blad is nie dan gebruik ek nie die boma nie.
My grasperk by die huis is my trots, so is die eienaar van n kamp ook seker.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Mar 2018 @ 19:48:47 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1294
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Ek wonder of die ou ook sy eie grasperk so sal brand.  Ek het eenmaal 'n klomp varknekke  by die Debegeni waterval naby Tzaneen gesien wat hulle braaivleisvuurtjie reg teen die stam van 'n boom gemaak het.  daar was ook baie drank by betrokke. Hulle doen die moeite om in die natuur te kom seker omdat dit vir hulle mooi is en dan verniel hulle dit sonder om aan die skade of aan ander te dink.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet