English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 321
Total Replies: 204 845
Total Views: 80 951 731
topics: 9 836
replies: 110 284
views: 38 213 893
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Chev Trailblazer an band druk monoteering

replies: 4
views: 158
08 Mar 2018 @ 23:52:08 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Met my terugkeer van Bloemfontein laas Sondag het my Trailblazer net voor Rawsonville se afdraai 'n bietjie onvas opdie pad gevoel. Ek kyk toe hoesterk die wind waai maar daar is geen wind toe sien ek net rook by my linker agter wiel. Die wiel was behoorlik op gevreet gelukkig was die rim nie beskadig nie. Nou wil ek 'n band alarm stelsel kry. Enige voorstelle van wat die moeite werd is. Ek het probeer om vir TyreGuard te email maar die pos word nie afgelewer nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 07:28:00 am
Anonymous

More Jan, probeer die een.

abraham@tireguard.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 07:30:10 am
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 09:36:16 am
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 547
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 42 years

Ek het die Tireguard stelsel op my Trailblazer en woonwa en bostreiler en dit is seker een van die beste beleggings wat ek gemaak het.

Ek sou net voorstel dat, sou jy kontak maak met Abraham, dan moet jy sommer 'n klompie spaar sensor batterye (CR1632) ook bestel by hom - die batterye is nogal skaars in die winkels en as jy dit daar kry, baie duurder (±4x) as Abraham s'n.
Vra ook vir Abraham vir die sponsies wat jy om die klep (tyre valve) plaas sodat die klep nie te veel rondskud met die sensor op nie. Die sponsies werk uitstekend op die TB se rims (OEM). Dan hoef jy nie staalklepstange in te sit nie (Probleem is dat, op rowwe grondpad, soos sinkplaat, dan skud die sensors op die rubberkleppe en kap soms teen die wiel se velling en kan dan beskadig word.

As jy produkte vergelyk, onthou dat die vervangings of ekstra sensors vir die Tireguard (stelsel kom met 4 sensors uit) slegs so R230 kos, by ander produkte is dit baie baie duurder!!

Ek gebruik hierdie e-pos adres (3 weke gelede) en dit werk 100%.

abraham@tireguard.co.za

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 00:40:42 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Baie dankie vir julle raad en hulp. My Tyreguard pakkie is vandag afgelewer.

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First