English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 653
Total Replies: 207 943
Total Views: 81 148 752
topics: 9 962
replies: 111 960
views: 38 296 474
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

BROMMER | REAR VIEW CAMERA INSTALLATIONS

replies: 44
views: 910
02 Mar 2018 @ 23:03:41 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

So paar kamera en skerm installasies wat ek nou al bietjie gedoen het vir die manne....

Hier is 'n kamera op die invader trailer

My kamera op die Fleetline

Dieselfde kamera as my fleetline op 'n Bush Lapa karavaan (ek doen binnekort die klein flush mount ook op 'n bush lapa)

Drade en konneksies word netjies agter die voertuig (Land Rover Disco 4 hierso) weggesteek

Dan lyk die skerm netjies op die spieel (Land Rover Disco4)

Of in die nuwe Fortuner (links) of nuwe hilux (regs)

Die kameratjies se beeld is glad nie sleg nie..

Hierdie is nodig as jy nou drade moet verleng want die trailer se ligte prop drade is te kort om mee veilig te werk..

Hier is die eindproduk van die prop op die Disco4

Werk goed in Land Rover Defender ook

en BT50...

Meeste van die tyd kan mens die prop gebruik...

Ek moet se, die wireless kamera stelsel was weer getoets en werk net-net op sekere plekke en dan baie issues.. Neewat die draad is baie stabiele sein..

Daar is manne wat die kits vir R800 verkoop of so.. Ek verkies maar die groter skerm, die beter kameras ens.  As mens bietjie geduld het kan jy die installasie netjies doen en is nie so moeilik nie. Neem maar net tyd as jy regtig dit ordentlik wil doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 06:46:23 am
Hornet
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 116
Joined: 13 Aug 2015
Experience: 3 years
Baie netjies Brommer. Wat is die kykhoek van die kamera agter op die Fleetline?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 06:52:21 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Doen jy kamera instalasies teen betaling?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 06:56:10 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Baie netjies Brommer. Wat is die kykhoek van die kamera agter op die Fleetline?
ek dink hys 120 grade? Daar is ook 90 grade en 170grade.. maar ek hou meer van 90 tot 120.. buig nie beeld so lelik nie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 06:57:07 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Doen jy kamera instalasies teen betaling?
gaan dit nie gratis doen nie.. ;) hier is mense (pensioenarisse) wat dit "gratis" sal doen of basies gratis.. ;) Ekt nog kids om te voer en skole om te betaal ens. Doen mos maar baie werke aan karavane en voertuie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 07:02:00 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
gaan dit nie gratis doen nie.. ;) hier is mense (pensioenarisse) wat dit "gratis" sal doen of basies gratis.. ;) Ekt nog kids om te voer en skole om te betaal ens. Doen mos maar baie werke aan karavane en voertuie

Hoekom ek vra is....daar is veral op ander sites mense wat graag kameras wil hê op hul karavaan....maar sien nie kans om die instalasie self te doen nie...kan mens sò iemand na jou verwys?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 07:34:15 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 864
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years
Brommer, no need to make excuses for charging for your God given talent! That's what He gave it to you for, to make a living! Judging by the very neat pictures you posted this
could be a good opportunity for you.

With those pics of your previous posts, how is the glare on the screen?
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 09:33:54 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Brommer, no need to make excuses for charging for your God given talent! That's what He gave it to you for, to make a living! Judging by the very neat pictures you posted this
could be a good opportunity for you.

With those pics of your previous posts, how is the glare on the screen?
i dont really have "glare".. if you turn the screen a bit upwards reflections are very limited... I myself used mine for 3 years now and I see perfectly.. just tilt your screen slightly upward..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 09:36:10 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Hoekom ek vra is....daar is veral op ander sites mense wat graag kameras wil hê op hul karavaan....maar sien nie kans om die instalasie self te doen nie...kan mens sò iemand na jou verwys?
dis nie n probleem nie.. ek help baie mense met baoe soorte werke.. party is maar bietjie knorrig oor fooie ens.. maar ja, as iemand dit ordentlik wil doen kan ek help ;)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 12:00:41 pm
Anonymous
Brommer. Sit jy 'n tweede 7 punt prop in, of kan jy dit op een of ander manier koppel aan die gewone 7 punt prop wat jy reeds vir die ligte gebruik? Moeilik om te sien uit jou foto's want discos het mos gewoonlik 2 propp, of nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 12:54:36 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Brommer. Sit jy 'n tweede 7 punt prop in, of kan jy dit op een of ander manier koppel aan die gewone 7 punt prop wat jy reeds vir die ligte gebruik? Moeilik om te sien uit jou foto's want discos het mos gewoonlik 2 propp, of nie?
Chris die meest voertuie kan jy aux punt gebruik maar fords en mazdas is n probleem... ek het die ligte socket sommer heeltemal op sekeres vervang (word bespreek met eienaar)
daai 7pin met die ekstra 6 pennetjies werk wel uitstekend... jy kan n gewone 7pin trailer by jou voertuig inprop sonder adapter maar nie jou karavaan noodwendig by enige kar inprop sonder n adapter nie...
mens kan dit wel vooraf toets of n sekondere pin bysit langsaan... al die fotos hierbo het ek die normale socket vervang.... elke voertuig se installasie word na gekyk wat is eienaar se behoefte en dan volg ons beste uitweg soos nodig... op my fortuner het ek ook die socket vervang...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 15:43:07 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6404
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Netjies. Jy is so besig jy praat nie meer met my nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2018 @ 09:55:12 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Netjies. Jy is so besig jy praat nie meer met my nie.
skies Jin ja dis baie rof deesdae... gewoonlik 2 of 3 projekte nax op n slag voorheen hanteer en nou 6 tot 8.... laasweek 5 waens by my gehad plus nog eksterne projekte... doen nog weermagprojekte intussen ook...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2018 @ 16:21:35 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek hou baie van die 7 punt prop wat jy gebruik met die ekstra klein puntjies.  Waar is die male en Female van die proppe te kry?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2018 @ 19:14:01 pm
Anonymous

Hier is my draad se skakel van 2014.

TRAIL-LINK
E-MAIL: sales@trail-link.co.za
WEB: www.trail-link.co.za
TEL: (012) 335 7402

Dié produk was/is nog nie op hulle web nie.

As for the connectors.

If you require extra functions - we can suggest the following which are not yet on our website.

t

The nice thing about these is that they give you six extra functions if required, but also remain compatible with your existing 7Pin setups.

So basically you could use these on your vehicle + caravan, and the other trailers could remain unchanged.

Hope this helps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2018 @ 15:16:20 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years
Brommer, hoe kom ek met jou in aanraking-ek het 10 duime maar sal graag met jou gesels oor 'n kamerainstallasie op Sensation na Prado
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2018 @ 16:31:45 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Lein, stuur my epos op pieterdc2015@gmail.com  

Dis maklikste dan vat ons dit van daar af. Ek gaan juis nou die 23ste n Prado doen.... Dalk kan jy kom kyk as ek klaar is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 19:01:19 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Charles I replied to your email and tried to send you message on your phone but nothing seems to go through?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 22:09:20 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Selfs die trailers soos hierdie Conqeuror Comfort kan rear view camera lekker benut...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 06:21:04 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het die naweek wat verby is die monitor drade vir my Maia se tru kamera in die nuwe Ranger geinstalleer.  Dit lyk selfs nou beter as wat die instalasie in die ou Tipper was.

Sal nou so met die tyd die male en female plug  met die van Trail link vervang. Dan is alles mooi permanent gesort.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 06:22:31 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Tot die volgende tipper, Leon.....hahaha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 06:32:10 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Tot die volgende tipper, Leon.....hahaha

Ja jy weet mos as 'n man aan die siekte "karaaitis" lei, (kyk na alle karre wat oraait is). Dan is daar net een medisyne en dit kos geld..................... hahaha

MA het gesê.................................... "Dis die laaste een nè! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 06:36:58 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Ja jy weet mos as 'n man aan die siekte "karaaitis" lei, (kyk na alle karre wat oraait is). Dan is daar net een medisyne en dit kos geld..................... hahaha

MA het gesê.................................... "Dis die laaste een nè! ! ! ! ! ! ! !

....soos met die braaier...hahaha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 08:26:59 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Conqueror Commander Rear View Camera

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 21:11:19 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Conqueror Commander Rear View Camera (Flush mounted camera with mounting plate option)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 07:44:43 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Brommer baie netjiese werk ek is regtig impress, maar hoe gemaak vir die ML? het jy enige ideas hoe die ML sin gedoen kan word? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 07:56:37 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Brommer baie netjiese werk ek is regtig impress, maar hoe gemaak vir die ML? het jy enige ideas hoe die ML sin gedoen kan word? 

Johan, dieselfde as enige ander kar. Ek het al Audi Q7's gedoen, het Discovery 4's gedoen (almal NUUT). Daar is selfs Gelandewagens al gedoen...

Ek het selfs al GL class mercs met ander stelsels gedoen en ek dink nie die ML is onmoontlik nie. Heel doenbaar as ek vergelyk met GL class..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 08:44:09 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Ek betwyfel nie vir een oomblik dat jy die nie kan doen nie maar ek self sal nie daai kans vat nie, daai geduld het ek nie :-( Waar is jy woonagtig dis tese as jy in die Kaap bly? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 19:16:07 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek betwyfel nie vir een oomblik dat jy die nie kan doen nie maar ek self sal nie daai kans vat nie, daai geduld het ek nie :-( Waar is jy woonagtig dis tese as jy in die Kaap bly? 

;-) Nee ek is in Pretoria. Daar is kliente wat reg oor die land kom selfs van die Kaap en ook Botswana en Namibia. Ek doen soms installasies ook oral in die land maar dan is dit maar koste vir reis en verblyf ens.

Dit is nie moeilik nie, maar tydsaam en as mens so bietjie trots in jou skills het en kwaliteit werk doen dan is dit baie nice.

Daar is kameras wat ek gebruik het wat minder glare met die son maak. Ek het nou die dag een afgeneem met die son in agtergrond wat in die kamera skyn en hyt nogal ok gelyk 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 19:39:06 pm
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Wat kos n goeie kamera en monitor vir my karavaan en ML? ek weet jy sal weet wat die beste vir my gaan werk?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 21:35:46 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Wat kos n goeie kamera en monitor vir my karavaan en ML? ek weet jy sal weet wat die beste vir my gaan werk?

Johan mens moet maar rondshop. Party hou van die Chinese cheapies en dink dit werk net so goed, ek twyfel maar sterk en sal nie dit toets nie. Dis maar vir ander om tevrede te wees daarmee. Ek kan nie onthou wat die Chinese tipes kos nie.

Baie van die kameras wat ek gebruik kan enigiets tussen R600 - R800, soms selfs R1200 wees. Die skerm so rofweg naby R1400-R1500 deesdae? Dan is daar video kabels en krag aanle kabeltjies en automatic reset fusing van so 2.5Amp.. Alles en alles kom maar by 'n bedrag uit op die ou einde en dan moet jy iemand kry wie dit vir jou professioneel kan doen teen Rx arbeid.

My eie stelsel was sover ek onthou oor R4500 gewees. Ek sien daar is ouens op Faceboek wat sommer vir baie goedkoop die stelsels bemark, hoe goed dit werk sal ek nie weet nie, ek gebruik dit nie. Ek het 'n verantwoordelikheid teenoor my kliente om darem die beter goed te gebruik, dis hoekom hulle na my toe kom. MAAR soos genoem daar is baie soorte.

Ek maak vir van die kameras ook 'n mounting plate, wat netjies monteer en die kamera dus maklik sal kan vervang of draai ens. Ek het nou al vir 2 kameras mounting plate met verskillende gat groottes wat deur e-coat en powder coat gaan.

As dit gaan oor prys, gaan vir Chinese mark soos van die lede hier maar maak, as dit gaan oor goeie kwaliteit en goeie beeld, dan moet mens verder kyk na spesifikasies van kameras.

Baie kameras het resolusies wat aangedui word in pixels of meer ind ie soort kameras dalk TVL (TV Lines) Jou average kameras is so 300 - 400 TVL en jou beter tipes 480 - 700TVL en dan kan jy natuurlik na HD kameras gaan maar dis onnodig en maak konneksies moeilik.

EK gebruik op meeste voertuie hul standaard trailer konneksie aux pin 2 en dan het jy nie ekstra draadjies en nonsens om in te prop nie. Jou krag van monitor word ook direk op jou kar se battery gekoppel en as jy monitor uitprop is die kraglyn maar net daar maar trek nie aan jou battery nie - soos genoem my skerm is permanent op my Fortuner..  Dan is daar nie los drade en sigaret aansteker inproppery en sulke goed nie. Alles netjies en uit die pad.

Het jou karavaan 'n battery?

Indien nie, kan jy dalk jou ligte gebruik om die kamera krag te gee, (mens skakel selfs net die dimms aan en kamera het dan al krag, of mens kan van karavaan se battery krag kry as daar een is. Ek het gewoonlik van die ligte af krag gekry in baie installasies waar batterye nie in karavane is nie. Maar Fords en Mazdas werk nie lekker met dit nie, hulle was nou weer "te slim" en ja, say no more. Swak ontwerp. Meeste ander karre geen issue.

Mens kan ook krag na die kamera stuur vanaf die kar se battery, maar dan het jy daai ekstra pennetjies nodig - daai goed dink ek is al oor R800 'n stel.

Daar is baie maniere, en elke klient het gewoonlik maar sy eie idee of mening van waar die krag moet kom en of hulle nou met ligte wil aan ry of nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 06:04:40 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Monitor R700

Kamera R250

Self doen bedrading R120

Dit is alles plug en play.  (Die fotos wat ek geplaas het se pryse)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 07:32:47 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Hi Brommer en Leon baie dankie vir al julle raad en verduideliking dis regtig nice om mense soos julle op die site te kan he om ons met hierdie goed te kan help. Ek waardeer dit regtig baie.

Leon net n vraag waar het jy die stelsel gekoop wat jy op die site wys?

Groete

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 07:40:41 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het die in PTA by Montana Traders gekoop langs die Kolonade winkel sentrum.  Hulle het vir 'n lang tyd ander modelle van die monitor gehad.  Op daai stadium het ek die tipes van Dubai af saam gebring as daar forum lede was wat belang gestel het.

Ek was baie lanklaas by Montana Traders so ek weet nie of die stalletjies weer van dit ingekry het nie.  As iemand vir ons kan gaan kyk of hulle voorraad het kan ons plan maak as jy sou belang stel.

Onder in die Kaap moet jy maar gaan soek op plekke waar hierdie Chinese Elektroniese winkeltjies is. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:40:09 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

More Leon, jong ek het op die websites gaan kyk om te sien watter system ek dink die beste vir my gaan werk, toe kom ek af op n stelsel op Amazone wat WiFi is, nadat ek die reviews van n hele paar mense daar gelees het wat wel die system gekoop en ge installeer het, het ek besluit om vir my een te bestel want ek was nie baie gemaklik met die bedrading storie van die monitor wat deur die ML se dak en sy panele moet gaan nie omdat die ML nog n maintenance plan het en as iets verkeerd loop Merc my maintenance plan kan kanseleer. So ek het dit bestel en behoort teen Vrydag hier aan te kom, wel dit gaan n toets lopie wees so ek sal die karavaan sin laat installeer em dan kyk hoe dit werk. Hopenlik werk dit goed anders sal ek maar die gewone een moet aanskaf. Sal julle ophoogte hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 11:06:35 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

More Leon, jong ek het op die websites gaan kyk om te sien watter system ek dink die beste vir my gaan werk, toe kom ek af op n stelsel op Amazone wat WiFi is, nadat ek die reviews van n hele paar mense daar gelees het wat wel die system gekoop en ge installeer het, het ek besluit om vir my een te bestel want ek was nie baie gemaklik met die bedrading storie van die monitor wat deur die ML se dak en sy panele moet gaan nie omdat die ML nog n maintenance plan het en as iets verkeerd loop Merc my maintenance plan kan kanseleer. So ek het dit bestel en behoort teen Vrydag hier aan te kom, wel dit gaan n toets lopie wees so ek sal die karavaan sin laat installeer em dan kyk hoe dit werk. Hopenlik werk dit goed anders sal ek maar die gewone een moet aanskaf. Sal julle ophoogte hou.

Is dit Wifi of bluetooth? Sal graag terugvoering wil lees. Ek het al gedink om n Gopro aan die binnekant van my agtervenster te sit of jy kry daai brackets wat die ouens op die motorfietse op hul helmet vasmaak {Maak bracket vas op karavaan} en dit dan op foon/ tablet te koppel....glo nie afstand behoort n probleem te wees nie....hy vang relatief ver op.

Hou ons asseblief op hoogte sodra jou stelsel in is!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 11:34:24 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Hi Alpha dis n WiFi syatem wat jy ook op jou foon kan sit as jy nie die xtra monitor wil gebruik nie kan jy jou foon gebruik. Sal julle ophoogte hou sodra ek die stelsel laat installeer het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 11:44:22 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Hi Alpha dis n WiFi syatem wat jy ook op jou foon kan sit as jy nie die xtra monitor wil gebruik nie kan jy jou foon gebruik. Sal julle ophoogte hou sodra ek die stelsel laat installeer het.

Dankie....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 13:46:01 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

More Leon, jong ek het op die websites gaan kyk om te sien watter system ek dink die beste vir my gaan werk, toe kom ek af op n stelsel op Amazone wat WiFi is, nadat ek die reviews van n hele paar mense daar gelees het wat wel die system gekoop en ge installeer het, het ek besluit om vir my een te bestel want ek was nie baie gemaklik met die bedrading storie van die monitor wat deur die ML se dak en sy panele moet gaan nie omdat die ML nog n maintenance plan het en as iets verkeerd loop Merc my maintenance plan kan kanseleer. So ek het dit bestel en behoort teen Vrydag hier aan te kom, wel dit gaan n toets lopie wees so ek sal die karavaan sin laat installeer em dan kyk hoe dit werk. Hopenlik werk dit goed anders sal ek maar die gewone een moet aanskaf. Sal julle ophoogte hou.

Dit is chapperig dat jy reggekom het. Wat 'n feit is, is dat as hy regwerk jy jou self gaan wil skop omdat jy dit nie al lankal begin gebruik het nie.

Neem fotos van die stelsel en vertel ons meer van die resultaat sodra jy dit het en gebruik het.

Ons weet dat die Bluetooth items minder goed werk soos wat die mense hier op die forum al terugvoer gegee het.

Wifi is dalk die "way to go" om verby die drade ding te kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:18:27 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Vir die wat vir my e-posse stuur en niks terug ontvang nie, dit kan wees dat my reply teruggeskop word, indien jy kontak nommer vir my los kan ek laat weet as dit geval is. (nie hier nie, op die e-pos ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:19:23 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:21:16 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4413
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:39:32 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Hi Leon ek sal so maak, alle indikasies is dat dit goed sal werk as ek na al die reviews kyk maar ek hou duimvas dat dit goed sal werk. Ek sal fotos neem en julle laat weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 17:32:57 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1571
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ek was vandag Durban toe waar werkies aan my karavaan gedoen was. Ek gebruik die kamera nou al n hele klompie jaar en het n paar maande gelede weer bietjie opgradeer met n nuwe kamera. (maar weer chinese). Ek moet van Uvongo af deur Durban ry om by my bestemming te kom. Ek kan nie dink hoe ek dit sou doen sonder my kamera nie. Jy is gemaklik en volkome in beheer. Jy hoef nie nommerplate te lees nie. Jy sien waar is ander voertuie en kan met gemoedsrus van bane verwissel met die karavaan.  Ek sal nie weer sonder dit kan ry nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 05:55:31 am
Johan
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 1 year

Ek dink die kamara is n fantastiese idea, kan nie wag om myne te laat installeer nie en sien daarna uit om op vakansie Knysna toe te gaan. Sal julle op hoogte hou van hoe my WiFi kamara werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous