English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 691
topics: 9 796
replies: 448
views: 38 209 074
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.
Quick Navigation

EISH.......

replies: 14
views: 456
02 Mar 2018 @ 22:41:36 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Kyk.... As mens se jaar so begin..... 

Ek worry erg as ek kyk hoe word karavaankrag deesdae gedoen......

Ok... 

As mens die ui nou wegskil om te kyk waar is watter bedradings.....

Eish.. Om te begin skoonmaak...

Klomp drade nou al uitgeknip

Nou begin dit vorm kry..... 

Dis hoe dit moet lyk voor jy die covers terugsit..

Lyk mos nou BAIE beter?!

En daar is al die oortollige bedradings...

 

En kyk net... Die sonpaneel werk nie heeltemal nie, wonder hoekom...?

HEHEHEHE!

OE E-E-E

 

Ek wonder hoekom dit aanvaarbaar vir enigietmand sal wees wat die installasies doen en na dit kyk en kan se dis nou reg en netjies gedoen???

Of selfs die?

HIER GAAN IETS MOS BRAND???

En het reeds........

Maar mense, mense is tevrede met dit..... Glo my... Ek verstaan dit nie...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
03 Mar 2018 @ 06:51:25 am
Hornet
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 13 Aug 2015
Experience: 3 years
Vakmanne het nie meer trots in hul werk nie! Ook geen kwaliteitsbeheer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
03 Mar 2018 @ 07:01:07 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Ek het binnekort nog fotos.. dis skrikwekkend

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
03 Mar 2018 @ 08:18:37 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Dis iemand wat werk doen wat eerder nie moes hoor deesdae baie issues rondom nuwe waens as jy nie QAQC doen nie gebeur dit
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
03 Mar 2018 @ 09:11:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5153
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Hehehehe
Ek kan maar net lag as ek na dit kyk.
Nuwe generasie vakmanne. Dasrs nie oues nie, die wat daar is, is selfsugtig vir dit wat hy al veertig jaar lank gedoen het. Nou wil wil die nuwe vakman wat na ses/twaalf maande gekwalifiseer het alles verniet hê. Verby is die dae van vyf jaar vakleerlingskap, of die drie jaar vir die st.10. Nts 3 laaitie.en die ou wat verder as nts3 geleer het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
03 Mar 2018 @ 15:46:50 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ai tog.
Darm ken jy die werk. Sal 100% beter lyk as jy klaar is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
04 Mar 2018 @ 16:30:44 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Geen arbeids trots meer nie.  Dan moet jy nog 'n plaas se prys ook vir die werk betaal.

Julle moet onthou daar is omtrent nie meer vakmanne oor in die land van ons nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
05 Mar 2018 @ 15:24:31 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Wat my onder kry is dat daar bestuursoorsig behoort te wees en dat 'n handelaar bereid is om sulke swak werk te laat 'uitgaan' en nog 'n plaas se prys daarvoor vra.
Vir tegnies gestremdes soos myself, kyk ek, maar aanvaar dit moet so wees. Dis mos professioneel gedoen.
Ons, myself inkluis, verwys maklik mense na handelaars. Ek dink dit is dalk tyd dat ons, soos reeds in sommige gevalle, onderling begin inligting deel oor privaat tegniese mense wie mens kan aanbeveel en wie die werk vir mens netjies en professioneel sal doen.
Mens moet net die verwysing kan ondervang met persoonlike ervaring van professionele standaard werk.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
05 Mar 2018 @ 16:31:57 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Wat my onder kry is dat daar bestuursoorsig behoort te wees en dat 'n handelaar bereid is om sulke swak werk te laat 'uitgaan' en nog 'n plaas se prys daarvoor vra.
Vir tegnies gestremdes soos myself, kyk ek, maar aanvaar dit moet so wees. Dis mos professioneel gedoen.
Ons, myself inkluis, verwys maklik mense na handelaars. Ek dink dit is dalk tyd dat ons, soos reeds in sommige gevalle, onderling begin inligting deel oor privaat tegniese mense wie mens kan aanbeveel en wie die werk vir mens netjies en professioneel sal doen.
Mens moet net die verwysing kan ondervang met persoonlike ervaring van professionele standaard werk.
almal is mos deesdae kenners en installeerders ;) min mense verstaan verskil tussen iemand wat net verkoop en die een wat die gied bou en fisues installeer op standaard... die arme manne het vir krag en bedrading betaal, van hulle het goedkoopste pryse gekies, en nou kos dit my prys plus ander ou se prys, en dit is jammer........

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
05 Mar 2018 @ 17:38:19 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1294
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Netso Brommer.  Toe ek die beste prys vir die Kuga wat ek vier jaar gelede gekoop het, gesoek het, het een verkoopsman vir my gesê die voertuig het 'n outomatiese ratkas-  dis wat hulle in die kursus geleer is.  Toe deel ek hom mee dat hy nie 'n outomatiese ratkas het nie maar 'n dubbelkoppelaarstelsel.  Hy het nie 'n idee gehad waarvan ek praat nie en ek het nie lus gehad om hom 'n lesing te gee nie, toe sê ek hom hy moet gerus uitving wat dit is.  Hy het my later gebel en baie trots gesê hy het dit gaan oplees en nou verstaan hy waarvan ek praat.  Ek weet nie waarom iemand wat geen belangstelling in voertuie het nie, hulle wil gaan verkoop nie.  'n Mens verloor onmiddelik vertroue as jy agterkom die verkoopsman ken  nie sy produk nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
05 Mar 2018 @ 21:00:50 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Brommer
Dis presies die rede waarom ek voorstel dat mens maar eers hier op die forum 'regte professionele hulp' vra voor ek na die handelaar gaan om installasie of verandering aan te bring.
Baie van die slordige werk word deur handelaars gelewer.
Nadat ek die fotos van jou handewerk op die elektriese installasie gesien het, voel ek ingeloop deur die swak werk deur die handelaar gelewer in my geval.
So sal ek seker by jou 'n draai kom maak per geleentheid.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
06 Mar 2018 @ 06:06:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Vir my is dit belangrik dat die instalasie moet werk maar ook dat dit netjies en profesioneel moet lyk.  Want my gedagte gang is dat die persoon dan weer sal terugkom met of 'n ander voertuig of 'n ander moontlike kliënt.

Deesdae se besighede is die uitgangs punt ek doen die instalasie dat hy werk dit is mos wat jy wil hê.

Hoekom nog meer tyd en geld spandeer as hy werk?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 21:46:28 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Leon gewoonlik gan dit maar oor koste, as hy werk en dis goedkoop gedoen, ongeag hoe dit lyk, is dit ok... daars baie mense wat daai tipe swak werk aanvaar omdat hy dit goedkoop kon kry, dan is dit mos maar oraait solank dit net werk.. EISH....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 08:49:03 am
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Die uitkoms van enige taak weerspieël 'n persoon se houding teenoor sy werk.
Iemand wat dit as beroep beoefen, sal gewoonlik trots wees op die resultate van sy werk.
As dit net nog 'n "job" is, gaan daar geen trots in weerspieël word nie en gaan jou bedrading soos 'n kraaines lyk.
'N mens se werk sê baie van jou karakter.
So, Brommer, neem dit as 'n komplement asseblief.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 10:35:25 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4181
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Die uitkoms van enige taak weerspieël 'n persoon se houding teenoor sy werk.
Iemand wat dit as beroep beoefen, sal gewoonlik trots wees op die resultate van sy werk.
As dit net nog 'n "job" is, gaan daar geen trots in weerspieël word nie en gaan jou bedrading soos 'n kraaines lyk.
'N mens se werk sê baie van jou karakter.
So, Brommer, neem dit as 'n komplement asseblief.
_

Dankie. My probleem is daars baie mense wat die swak werke net aanvaar en dit maak dinge vir die wat wel goeie werk probeer lewer moeilik... want dis makliker om giedkoop vinnige arbeid te verkoop as spesialiswerk.. ;) ..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet