English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 693
topics: 9 796
replies: 448
views: 38 209 075
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.
Quick Navigation

Win FREE tickets with CaravanParks.com

replies: 14
views: 265
19 Feb 2018 @ 14:36:34 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 1433
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 15:09:13 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2705
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek is seker maar net dom maar ek sien geen plek op die FB blad waar mens as deel van 'n "comment" 'n foto kan oplaai. Is mos nie een wat kuier op FB nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 16:26:05 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek wou ook in comments op die facebook blad foto plaas...maar die blad gee nie opsie om fotos te laai nie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 18:19:04 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Sal dit maar op my Face plak.

Hehehehe
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 18:51:46 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2705
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek wou ook in comments op die facebook blad foto plaas...maar die blad gee nie opsie om fotos te laai nie.....

Blykbaar gaan die skakel om dit of FB te laai verwyder word want dit werk nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
20 Feb 2018 @ 05:55:30 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek sou nie eers probeer nie. Niemand hou eers van my bakkies nie wat nog van Facebook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Feb 2018 @ 09:03:53 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 323
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years
Leon, moet jy dalk nie net van fabrikaat verander nie.☺☺
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Feb 2018 @ 10:40:39 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 1433
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Goeie More Almal. Julle kan hier ook fotos share. Ek sal dit vandag dop hou en wenners kies.
As jul onseker is oor enige iets, laat weet gerus. As dit regtig sukkel, kan julle jul fotos deur email vir my met jul naam en van, cell no en epos adres, na sales@sacctn.co.za.

Lekker dag verder! Ons sien uit om julle by die skou te ontmoet!

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Feb 2018 @ 12:23:18 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Feb 2018 @ 17:02:10 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2705
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Goeie More Almal. Julle kan hier ook fotos share. Ek sal dit vandag dop hou en wenners kies.
As jul onseker is oor enige iets, laat weet gerus. As dit regtig sukkel, kan julle jul fotos deur email vir my met jul naam en van, cell no en epos adres, na sales@sacctn.co.za.

Lekker dag verder! Ons sien uit om julle by die skou te ontmoet!

Baie dankie vir die 2 kaartjies wat ek vandag ontvang het. Dit word baie waardeer en ek sal ook jul stalletjie besoek en kom ogies wys.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 Feb 2018 @ 20:51:55 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Baie dankie vir die 2 kaartjies wat ek vandag ontvang het. Dit word baie waardeer en ek sal ook jul stalletjie besoek en kom ogies wys.

 


Ek het ook vandag n oproep gekry.....wil ook sê: BAIE DANKIE! ....dit was n nice surprise gewees...sal seker Saterdag soontoe gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 05:43:17 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 323
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years
Baie dankie CARAVANPARKS.COM vir die 2 kaartjies na die Beeld skou. Dit word opreg waardeer.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 19:06:49 pm
Anonymous

Ek het e-pos gestuur maar niks gehoor nie frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 19:31:33 pm
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 965
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Sorry WilSur, lyk of jy dit nie gemaak het nie. Meer geluk volgende jaar.laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 06:04:52 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het maar online gekoop.  Nou is my ingang darem gewaarborg. Ha Ha Ha

Leon, moet jy dalk nie net van fabrikaat verander nie.☺☺

Ha Ha Ha. Net nie 'n Toya nie......... O wee Neeee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet