English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 712
topics: 9 796
replies: 448
views: 38 209 081
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.
Quick Navigation

Oorde - Swak {GEEN} terugvoering

replies: 3
views: 343
17 Feb 2018 @ 17:23:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek weet hierdie is n onderwerp wat al bespreek was ...maar ek was nou die afgelope maand weereens geskok oor sekere oorde se swak terugvoering....of altans GEEN! Ek moes vir ons gemeente n blok bespreking doen in n oord vir ons gemeente se jaarlikse gemeente kamp naweek. Ek het na verskeie oorde n epos gestuur wat potensieel in ons vereistes kon voldoen en gevra of hulle ons kan akkomodeer vir die sekere datums soos verkies. Ek was geskok om te sien hoeveel oorde glad nie terug antwoord op navrae nie. Ek het op n tyd gedink dat die oorde nie my epos ontvang het nie....ek het hul dan telefonies geskakel, dan sê hulle hulle het dit ontvang en is besig met epos of sal binnekort antwoord gee....amper n maand later nog niks nie. Van die oorde weet ek is nie van die populerste oorde nie en het gewoonlik oop staanplekke elke naweek....dan wonder ek hoekom?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 Feb 2018 @ 18:07:45 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 905
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek weet hierdie is n onderwerp wat al bespreek was ...maar ek was nou die afgelope maand weereens geskok oor sekere oorde se swak terugvoering....of altans GEEN! Ek moes vir ons gemeente n blok bespreking doen in n oord vir ons gemeente se jaarlikse gemeente kamp naweek. Ek het na verskeie oorde n epos gestuur wat potensieel in ons vereistes kon voldoen en gevra of hulle ons kan akkomodeer vir die sekere datums soos verkies. Ek was geskok om te sien hoeveel oorde glad nie terug antwoord op navrae nie. Ek het op n tyd gedink dat die oorde nie my epos ontvang het nie....ek het hul dan telefonies geskakel, dan sê hulle hulle het dit ontvang en is besig met epos of sal binnekort antwoord gee....amper n maand later nog niks nie. Van die oorde weet ek is nie van die populerste oorde nie en het gewoonlik oop staanplekke elke naweek....dan wonder ek hoekom?
Dit klink amper soos Weesgerus se e-pos sisteem.
As jy nie fisies kontak nie, gee hulle geen terugvoering via e-pos nie.
Nog elke jaar kamp ons gedurende Maart, buite seisoen.
Vir die agtereenlopende 5-jaar is hulle gedurig bespreek met kerk groepe.
Met kontak, toe ek verneem: Seer sekerlik moet daar darem ń staanplekkie wees?
Terug antwoord hulle: Ons kan u akkommodeer vanaf Saterdag tot Donderdag, dan mag u weer terugkeer die Maandag.
Ek dink hulle verstaan kamp opslaan en afslaan heeltemal verkeerd.
Ongelukkig is Weesgerus uit my kamp mandjie nou, alhoewel dit ń baie mooi plek is.
Ek wil net gaan rus en vergeet. Ek wil nie aanhoudend opslaan, afslaan, opslaan, afslaan, opslaan en weereens afslaan nie.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 10:20:37 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het 'n manie teen besprekings op die web of met e-pos stelsels uit en uit weens die rede.

As ek 'n bespreking wil maak, wil ek dadelik weet of ek plek het of nie sodat ek 'n volgende oord kan probeer.  Soos wat die oorde hulle tyd vat om sulke besprekings te antwoord is die ander oorde wat ek kan probeer ook vol bespreek.

As ek nie kan bel en direk praat nie gee ek 'n oord maar 'n mis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Feb 2018 @ 18:09:50 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ek het 'n manie teen besprekings op die web of met e-pos stelsels uit en uit weens die rede.

As ek 'n bespreking wil maak, wil ek dadelik weet of ek plek het of nie sodat ek 'n volgende oord kan probeer.  Soos wat die oorde hulle tyd vat om sulke besprekings te antwoord is die ander oorde wat ek kan probeer ook vol bespreek.

As ek nie kan bel en direk praat nie gee ek 'n oord maar 'n mis.



Het die selfde siening.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet