English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 283
Total Replies: 202 915
Total Views: 80 887 705
topics: 9 776
replies: 109 492
views: 38 189 426
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuwe lid

replies: 10
views: 336
13 Feb 2018 @ 15:37:24 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 34 years
Goeie dag aan almal

My naam is James Muller en woonagtig in Melkbosstrand. Ek het 'n Mitsubishi L300 Companion. Ek volg hierdie forum al vanaf 2014 maar eers in 2016 aangesluit. Ek geniet die gesprekke en het al'n hele paar idees hier gekry.

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 15:56:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Welkom James.
Hoop jy geniet die forum. Hiers baie inligting in die ringkoppe ingesluit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 17:15:26 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Welkom James...kuier lekker saam op die ander drade!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 19:40:28 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 571
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 37 years
James, welkom op die forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 21:20:09 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 485
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 43 years
Hiers n hele paar Melkbosstranders op die forum Miskien moet ons bymekaar kom en lekker saam gaan kamp erens
Welkom op die forum James
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2018 @ 12:59:28 pm
Nabro
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 232
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years
Welkom op die forum. Ek ry gereeld verby, wat ek vermoed jou huis is, in Duynefontein wanneer ek Buurtwagpatrollie doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2018 @ 14:41:48 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 34 years
Dankie aan almal
@Nabro, dit kan wees want daar is nie baie van die Companions in die kontrei nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2018 @ 08:40:03 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6261
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Welkom op die forum.

Jy klink soos n roof kyker as jy al so lank die forum dophou en idees gekry het.

Hehehehe

Welkom.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2018 @ 09:31:58 am
Nabro
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 232
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years
Dankie aan almal
@Nabro, dit kan wees want daar is nie baie van die Companions in die kontrei nie

Ek verwys na die naam wat bo die hek hang. Is dit waar jy bly?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2018 @ 15:53:32 pm
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 34 years
Hi Max, jammer vir die laat terugvoer, nee dit is 'n kollega van my se huis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2018 @ 18:56:24 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Welkom op die forum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous