English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 283
Total Replies: 202 915
Total Views: 80 887 703
topics: 9 776
replies: 109 492
views: 38 189 425
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Marakana Resort, Grahamstown - any feedback welcome.

replies: 3
views: 144
12 Feb 2018 @ 17:34:57 pm
Douglas Green
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 9 years

My daughter and friends have booked a few camp-sites at Maraka in Grahamstown for the weekend of the Science-fest to be held early March this year.
I have offered to go with them and make my caravan available to them for the weekend.
What is the condition of the place? I don't see any ratings and just read negative reports about the place on Facebook etc.
Any feedback will be welcome.

T.I.A. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 21:28:18 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 323
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 45 years

Douglas if you are OK with Afrikaans or Google translations you can have a look at our website  www.flipentilla.com 

We have some comments and pictures of the park in our "Ooskaap" section.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 21:55:52 pm
Douglas Green
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 9 years

Baie dankie vir die inlugting en fotos, Flip. Ai - wat kan n mens se van die plek.
Ons gaan net vir 2 nagte daar slaap, so ons moet net vasbyte - daar is geen ander plek wat naby aan die stad is.
Ek sleep n Sprite Splash wat reedelik groot is, maar het n caravan-mover opgesit wat dalk my sal help om die karavaan op die site in te kry. Hoop ek kan ook die rally tent opsit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2018 @ 12:13:35 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1414
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Douglas ons het 3 weke gelede een nag daar oornag terwyl ons op pad was vanaf Uvongo na PE. As ek geweet het hoe dit daar lyk sou ek nie daar stilgehou het nie. Alhoewel daar private ablusieblokkies is wou Susan nie daar binne was of stort nie. Sy het warm water binne getap en in die karavaan wasbak gewas. Miskien was ons net ongelukkig maar ek sal nie weer daar oornag nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous