English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 026
topics: 10 741
replies: 123 287
views: 38 801 480
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Leisure Awn

replies: 12
views: 386
12 Feb 2018 @ 15:58:38 pm
Cobus
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 27 Jul 2017
Experience: 22 years
Hallo, ek vra graag raad in verband met n vinnige skadu opsie vir naweke of stop en ry toer. Ons het 'n Sprite Tourer SW en die kom uit met die rally tent en sy sak pale. Ek oorweeg 'n 3,5m leisure awn wat inryg in die plek van die rally tent met die hoop hy slaan vinning op en af.

Het iemand dalk n leisure awn teen n karavaan, reis hy lekker, is hy stewig, slaan dit vinning op en af en sal hy hou in matig tot sterk wind?

Dankie by voorbaat,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 16:11:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie lekker.....hy is lekker stewig.....en slaan hom op in minder as 5min

Hulle sê al wat pla is as dit reen....dan moet jy een hoek laat sak sodat water kan afspoel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 16:16:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Al nadeel is .....hy is laag. Ek het my kop al n paar keer teen hom gestamp.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 16:30:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
As die gras lekker groen is...dan is dit nÃēg vinniger...geen grondseil
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 17:01:36 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 17:02:18 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Myne permanent aan woonwa. Die pale is verstelbaar en as dit reen latsak ek voorkant bietjie. Baie tevrede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 08:19:42 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 179
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Ek het onlangs 'n Penta gekoop met 'n spinter nuwe Howling Moon Leisure 4100.  Sy dak is gelig dat die water kan afloop.(Meer rond)   Hy het 5 pale wat dak versterk met 3 voor pale. 

Voordeel.   Hy slaan vinnig op.  Pak maklik weg.  Is uit die pad.  Pale is verstelbaar.  Hy lyk mooi en is prakties vir die ouer kamper.

Nadeel.  Kan nie maklik 'n add a room aan hom vasmaak nie.  Kan hy regtig sterk wind dieselfde hanteer as 'n gewone rally tent ?

Ek verkies maar nog 'n gewone rally of modulere tent omdat ek nog kinders het wat saamkamp en 'n add a room benodig.   Dit vat 'n biettjie langer om op te slaan.  As ek ouer was sou ek hom miskien meer geniet het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 10:14:24 am
Cobus
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 27 Jul 2017
Experience: 22 years
Baie dankie almal, ek waardeer die insette, dit klink my wel of die leisure awn vir my doeleindes gaan werk, geniet die week!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2018 @ 15:03:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek plaas dit sou iemand belang stel. Dis nie myne nie...bel nommer op foto 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2018 @ 21:09:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie lekker.....hy is lekker stewig.....en slaan hom op in minder as 5min

Hulle sê al wat pla is as dit reen....dan moet jy een hoek laat sak sodat water kan afspoel

Ons het die naweek tydens die harde reën 2x van die voltent se uitskuif tentpale geneem en dit onder dit afdak ingedruk sodat 2 punte vorm sodat water nie kon opdam nie....dit het heerlik gewerk sonder enige probleem. Al nadeel was dat daar 2x ekstra pale onder jou afdak staan, maar darem kan mens lekker onder hom gesit het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 03:39:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe...pryse het darem rof gestyg. Ek het my 1ste 3.5m 2jaar terug vir R1700 gekoop. April hierdie jaar n ekstra een teen R3000 en nou 4maande later R4599! Ek dink hierdie prys begin hand uitruk....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 03:42:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe...pryse het darem rof gestyg. Ek het my 1ste 3.5m 2jaar terug vir R1700 gekoop. April hierdie jaar n ekstra een teen R3000 en nou 4maande later R4599! Ek dink hierdie prys begin hand uitruk....

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 08:34:53 am
Uli
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 31 Jul 2019
Ek het een gekry met my wa. Hy was op die kant sonder die deur gemonteer. Na my eerste oefensessie om die hooftent te bou het ek die hooftent weggepak.(te koop?😂) en die awning op die regte kant gemonteer. Dit is die 3900, langer as die wa maar hy werk perfek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required