English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 964
Total Replies: 225 160
Total Views: 82 161 557
topics: 10 680
replies: 122 170
views: 38 754 408
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Verlengde Afkatrol meganisme en Apparaat

replies: 10
views: 410
11 Feb 2018 @ 17:21:34 pm
Regar
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 04 Feb 2018
Goeie dag
Is daar iemand wat kan leiding en raad gee hoe om die afkatrol ysters te verleng en met watter tipe apparaat mens dit dan mee kan laat funksioneer. Ek het al gesien dat party kampeerders bore gebruik. Ek sal graag meer leiding in die verband omdat ons die week 'n nuwe 2018 Jurgens Exclusive gekoop het en ek graag die aanpassing sou wou maak. Ek wil dit egter die eerste keer reg doen en klaar.
Ek hoor graag van die kundige mense op die forum

Groete
Ralph
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 17:46:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Eerstens. Welkom op die forum. Hiers n biblioteek se kennis in die lede van die forum se koppe ingesluit. En iemand gaan beslis help met raat.

Ek het slegs my 18V elektriese Bosch boor gebruik.
L.W. dit gaan nie noodwendig oor die 18V nie maar oor die wringkrag. (Torque) van die boor. As ek reg onthou moet dit 28 nm minimum wees. (Is daar manne wat my kan reghelp met die syfers)
By Makro is n Stanley koordloos te koop wat ook baie goed kan werk.
Meeste van hulle kom met 3 x batterye.
Kry n adapter vanaf die boor na n 19mm socket plus n lang extensie en draai die steadys daarmee op en af.
Ek het sover gegaan om my jocky wiel ook n bout aan te swys en dit met die boor te draai.

Ek hoop dis waarnatoe jy verwys.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 18:26:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
By Campworld in Pretoria kan jy daai verlengte ysters koop...klaar gemaak en gereed vir die boormasjien. Weet nie of al hul takke dit aanhou nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 18:30:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ralph

Ek het ook 'n Exclusive en het dinge vir my ook maklikker gemaak.

In die "Title search:" tik in "WilSur" dan sal jy al my drade kry.

Geniet die Exclusive.

Hier is twee drade, klik op die gekleurde skakels om jou na dit te herly.

WilSur se Thrust Bearings

WilSur se Karavaan Jacks

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 21:04:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13374
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Enige 14V en hoer koordlose boor met twee spoed verstellings stadig en vinnig sal die werkie kan doen. Dit wat ek gebruik is n Black & Decker 14V een.

Koop 'n addisionele hoekstut slinger en sny hom af net by die Crank Handle of 'n 19mm socket en T Handle sny by T-Handle af.

Dis die vinnige goed waaraan ek nou kan aandink.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 21:22:50 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Aangesien ek nog uit die oude doos is gebruik ek 'n ruitveer motor. Dit werk nou wel stadiger as 'n boor maar ek glo as jy te vinnig sou draai veroorsaak jy slytasie.

Verder persoonlik voel ek as jy meer as 8Nm torsie nodig het om die stutte te draai kort hulle 'n diens of is daar reeds slytasie op 1 of altwee dele. My stutte draai met die hand as hulle gediens is. Met stof aanpaksel gee ek toe dat hulle moeiliker sal draai.

Die sterker bore ( 28Nm)moet jy jou houvas ken as die stut op die grond kom en nie iets wat jy sommer vir jou dogter vra om mee te help nie.

Omdat 'n 12.5mm sok lekker op 'n 12mm vierkantbuispyp pas is daai koppeling maklik. Kry dan sommer 'n sok waar die boutkop diep kan insteek dit help dat dit nie maklik uitglip as mens 'n boor gebruik nie. Maklik om dan 'n 10mm bout se skroefdraad gedeelte in die pyp vas te sweis en die deel wat uitsteek 3hoekig te vyl soos reeds aangedui.

Hierdie is 'n aanwins want ek gebruik myne ook om die wiele se moere aan en af te draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 07:51:21 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2217
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Hoe lekker glimlag ek nou!  Die Skipper se stutte gly bloot af in 'n buis en dan draai jy net 'n bout vas om hulle in posisie te hou so ek krink nie meer stutte af nie.  Dit het ook die verdere voordeel dat stutte nie as domkragte gebruik kan word nie.  Met ons Sprite was dit die dogters se taak om die stutte af te draai en hulle het dit gehaat.  Ek het ook later 'n boor gebruik- dit was sommer 'n goedkoop 12V een wat heeltemal voldoende was- ek het Danie se filosofie oor die saak van onderhoud.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 05:59:16 am
Regar
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 04 Feb 2018
Eerstens. Welkom op die forum. Hiers n biblioteek se kennis in die lede van die forum se koppe ingesluit. En iemand gaan beslis help met raat.

Ek het slegs my 18V elektriese Bosch boor gebruik.
L.W. dit gaan nie noodwendig oor die 18V nie maar oor die wringkrag. (Torque) van die boor. As ek reg onthou moet dit 28 nm minimum wees. (Is daar manne wat my kan reghelp met die syfers)
By Makro is n Stanley koordloos te koop wat ook baie goed kan werk.
Meeste van hulle kom met 3 x batterye.
Kry n adapter vanaf die boor na n 19mm socket plus n lang extensie en draai die steadys daarmee op en af.
Ek het sover gegaan om my jocky wiel ook n bout aan te swys en dit met die boor te draai.

Ek hoop dis waarnatoe jy verwys.
Baie dankie Oom Jeep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2018 @ 06:00:47 am
Regar
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 04 Feb 2018
Baie dankie aan almal se advies, ek waardeer dit opreg. Ek glo ek sal verseker regkom.
Baie dankie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 13:43:12 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Na ek die torsie getoets het om die karavaan te lig met 'n boor en domkrag op die draai tipe domkrag glo ek stutte wat reg is behoort nie meer as 5Nm te vereis nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 22:17:04 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ralph ek het gewoontlik n voice activated tent joggie wat my steadies lug en sak. Gebruik nie eens extensions.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required