English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 356
topics: 9 727
replies: 740
views: 38 174 877
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Brandstofverbruik

replies: 20
views: 507
Quick Navigation
08 Feb 2018 @ 15:50:27 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Ek is nou pas terug van 'n vakansie in die Oos en Suid- Kaap.My diesel verbruik vir 2960 km was 12,875 liter per 100 km, of 8,42 km per liter.
Ons het onder andere deur die voormalige Transkei gery waar dit baie heuwelagtig is.
Klink dit omtrent in die kol?
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
08 Feb 2018 @ 15:57:48 pm
Andrew
Platinum Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 371
Joined: 22 Apr 2007
Experience: 28 years

Yip, a little heavier than mine towing a Penta, I was a little over 12L/100km. Still great consumption.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
08 Feb 2018 @ 16:26:55 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Yip, a little heavier than mine towing a Penta, I was a little over 12L/100km. Still great consumption.

Thanks Andrew. Hopefully it will improve as the vehicle loosens up a bit ?? Also the hills through the Transkei took their toll.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
08 Feb 2018 @ 16:45:11 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 300
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 45 years

Die Oos Kaap is maar moeilike sleepwereld. As daar dan nog so hier en daar bietjie wind betrokke was, is daai baie goeie syfers.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
08 Feb 2018 @ 19:19:55 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Online
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Klink normaal....beter as die ouens wat beweer hul sleep teen 14km/l😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
08 Feb 2018 @ 23:09:22 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 4170
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Weet nie wie sleep teen 14km/L nie...? Maar ja vir die Fortuner 2.8 kan dit heeltemal reg wees.. Ek self het 11.4L/100km gekry op my trippie. Daar was natuurlik ook slegter intussen... Hang alles maar af van sleepspoed..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
09 Feb 2018 @ 11:47:24 am
Bak oor
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 444
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Nice om n paar eerlike manne te sien wat praat oor brandstof verbruik.Ek kry so gemmideld 11.5km/l met die Jeep 3.6 V6 petrol as ek 100-115 kmph sleep. Kan nie kla oor dit sleep vrek goed en baie stabiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
09 Feb 2018 @ 12:16:19 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1250
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Bak Oor, Praat jy van l/100 km of km/liter?   Wat jy noem(11.5km/l)  is is 8.7l/100 km en ek dink dis onmoontlik waarskynlik selfs net met jou sleepvoertuig..

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
09 Feb 2018 @ 14:15:59 pm
Nabro
Gold Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 228
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years

Nice om n paar eerlike manne te sien wat praat oor brandstof verbruik.Ek kry so gemmideld 11.5km/l met die Jeep 3.6 V6 petrol as ek 100-115 kmph sleep. Kan nie kla oor dit sleep vrek goed en baie stabiel.

Tikfout?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
09 Feb 2018 @ 15:41:23 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 33 years
Ek het 11.63 l/100km met die 2.8 Hilux manual gekry (gesleep teen 100km/h)
Daai is goed vir die Fortuner auto.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
09 Feb 2018 @ 21:07:02 pm
Bak oor
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 444
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Tik fout beslis. Skuus manne.

Ek praat van 11.5 liter per 100 kilometer met die jeep as ek sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
10 Feb 2018 @ 06:31:28 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 1647
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Altyd vir my interresant die brandstof verbruik geselsies. Met my gereelde twee weeklikse besoeke na Maputo met dieselfde voertuig en roete verskil my gemidelde brandstof verbruik tot met 1.5 l/100km. Grootliks tewyte aan die wind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
10 Feb 2018 @ 23:40:37 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 4170
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Altyd vir my interresant die brandstof verbruik geselsies. Met my gereelde twee weeklikse besoeke na Maputo met dieselfde voertuig en roete verskil my gemidelde brandstof verbruik tot met 1.5 l/100km. Grootliks tewyte aan die wind.

en geduld....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2018 @ 08:33:42 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 6119
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years
Weet nie wie sleep teen 14km/L nie...? Maar ja vir die Fortuner 2.8 kan dit heeltemal reg wees.. Ek self het 11.4L/100km gekry op my trippie. Daar was natuurlik ook slegter intussen... Hang alles maar af van sleepspoed..

Ons het dieselfde voertuig. Soos jy tereg sê hang van alle omstandighede af.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2018 @ 10:34:05 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1250
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

'n Mens moet ook in ag neem dat die voertuig se ingeboude rekenaar maar baie onakkuraat is en ek vermoed dit is die lesing wat baie mense gebruik omdat dit maklik is om te sien.  Die enigste manier om die werklike verbruik te kry, is om dit self uit te werk volgens die afstand afgelê en die brandstof wat or die afstand gebruik is.  Dit wil vir my voorkom asof die "on board computers" meestal 'n beter verbruik gee as wat werklik die geval is.  Dit is natuurlik voordelig vir die vervaardigers as kopers onder die indruk is dat hulle voertuie lig op brandstof is. 15.  Wat Jan Meyer sê is ook absoluut waar.  Ek ry gereeld op die N1 tussen Pietersburg en Gauteng, altyd teen dieselfde spoed met die spoedbeheer en my verbruik verskil van rit na rit- volgens die voertuig se rekenaar.  Omdat ek nie aan die einde van elke rit die tenk volmaak nie, kan ek nie werklike syfers so vinnig sien nie, maar die rekenaar moet darem seker altyd na dieselfde kant toe fouteer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2018 @ 12:47:38 pm

Dis waar...my rekenaar is ook ver uit...wys heelwat meer ekonomies as werklik is.
Ook al gesien ouens ry af Natalse kus toe en gee syfers...maar gee nooit syfers as hy terug ry nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2018 @ 12:51:44 pm
Bak oor
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 444
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Heeltemal waar Geert. Baie manne kyk en sie wow ek het nou 8.5 gekry maar besef nie hy is besig om van reenens af te gaan. laughing

Daar is so baie wat brandstof verbruik beinvloed en om dit met mekaar te vergelyk sal nooit werk. Ek glo met jare wat ek al stoei met die ding se ek brandstof verbruik op al die voertuie is so na mekaar en bykans dieselfde dit skreeu. Wat wel nie dieselfde is en nooit sal wees is die bestuurder en dan kan jy nie vergelyk as almal in veskeie rigtings inslaan met verskillende vragte ook. Ry wat jy ry solank jy daar veilig terug kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2018 @ 17:52:44 pm
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 464
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Heeltemal waar Geert. Baie manne kyk en sie wow ek het nou 8.5 gekry maar besef nie hy is besig om van reenens af te gaan. laughing

Daar is so baie wat brandstof verbruik beinvloed en om dit met mekaar te vergelyk sal nooit werk. Ek glo met jare wat ek al stoei met die ding se ek brandstof verbruik op al die voertuie is so na mekaar en bykans dieselfde dit skreeu. Wat wel nie dieselfde is en nooit sal wees is die bestuurder en dan kan jy nie vergelyk as almal in veskeie rigtings inslaan met verskillende vragte ook. Ry wat jy ry solank jy daar veilig terug kom.

Baie manne se brandstof verbruik syfers is dieselfde as hulle 2,4 tye in weermag dae......Te goed om waar te wees.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2018 @ 17:53:57 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
81% Profile Strength
Offline
Posts: 2129
Joined: 07 Feb 2012

Ek het op vorige soortgelyke gesprekke die volgende al genoem, en, was ook aangevat deur mense daaroor, maar gaan dit tog weer noem.

My ondervinding van 'n MB C270 CDi oor meer as 100 000km was soos volg. Aan die begin was ek onmiddelik bewus van die verskil na die kar se rekenaarlesing, en  my pomp tot pomp (selfde pomp, selfde vulstasie, selfde graad diesel).

Die eerste ritte was oor argumentsonthalwe 500km, en tot soos 2000km (Swakomund) vanaf NoordWes provinsie. Ek was by handelaars, verwys na MB SA, weer verwys na Stuttgart?, (spelling) en weer terug na MB SA, en uiteindelik die volgende antwoord gekry.

Die rekenaar word ingestel op die volume van die tenk (soos per model voertuig) en dan die verbruik daaroor gekalibreer. Wanneer jy volmaak, gooi jy tot die tenk vol is?, en afhangende van die model MB, kan die ekstra diesel (dan brandstof) tot en met 15% MEER wees as wat die rekenaar op gekalibreer is. So, hy gee 'n lesing/verbruik wat daardie % minder gaan realiseer. Ek het die % verskil bepaal vanaf een keer wat aan voertuig gewerk was, en HEELTEMAAL leeg was. Hulle het 10liter diesel ingegooi by agentskap (in my teenwoordigheid - ek moes dit betaal!) om pomp te kon bloei ens., en ek vandaar na vulstasie, en volgemaak, en toe agtergekom die kar vat ongeveer 9 liter MEER as wat die boek aandui, en vandaar die verskil. 

Dit was ongeveer 13.8%, of wat ook al, maar deur my pomp tot pomp lesings te gebruik, oor 10 jaar, het ek altoos my KORREKTE syfers in my boekie geskryf, en daarmee gespog!

Indien daar persone voertuie het, en die rekenaarsyfer oor 5 tenks kan vergelyk met die 5 pomp tot pomp, outydse verbruik uitwerk, kan jy self bepaal wat die % die rekenaar suiniger aandui.

Die rekanaar gee darem 'n redelike goeie aanduiding oor die algemeen, maar moet nie probeer lang afstande ry om pomp te haal op daardie inligting nie, vernaamlik Namibië met sommige afstande van amper 250 km van pomp na pomp!!!

Ek met alle eer vir my ou MB C270 gee, die nuwer model C220 , met selfde kraguisit en wringkrag, is NIE so ekonomies nie.

Frans 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2018 @ 19:09:21 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1250
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

FP, ek weet nie of ek dalk nou dom is nie, maar beteken Stuttgardt se verduideliking nie dat ie OBC se lesing telkens pessimisties sal wees nie, met ander woorde n swakker verbruik gee as wat die werklikheid is nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Feb 2018 @ 11:20:39 am
Ph . . . .t
Saturn Member
81% Profile Strength
Offline
Posts: 2129
Joined: 07 Feb 2012

Fred, soos aan my verduidelik was, is OBC se lesing in meeste gevalle eerder optimisties, as jy dit so wil stel. Die raad wat ek gekry het is om eerder 'n gemiddelde syfer (verskil) te kry wat van pomp na pomp (selfde pomp, selfde plek, om te verseker dat kar presies die selfde staan, en opgevul tot bo sigbaar by die dop), wat ek gedoen het oor 5 tenks. 

Wanneer ek dan lang pad ry, gebruik ek die lesing van OBC en vergelyk dit met 'n tabel (MPG / km per liter / L 100km) wat ek al baie jare het, en weet dan dat die syfer so 2 of 3 lesings op tabel moet sak, om redelik akkurate verbruik te kry.

Ek het die voertuig se boekie vir nuwe eienaar gegee, so kan ongelukkig nie afskrif beskikbaar stel nie.

Ek kan ook dan noem, dat met LANGGGG aaneenlopende ritte, soos bv. na Swakopmund, beweeg die twee stelle syfers nader aan mekaar, en verskil kon tot 50% krimp.

Ek het ongelukkig nie sulke lang ritte (2000km)met huidige kar gedoen/getoets nie, maar kon wel met my vakansie verlede jaar na Glentana agterkom die syfer verskil raak kleiner - seker so 1150km?, ek het niks nou naby nie.

Die punt wat ek probeer maak, daar is wel verskil tussen OBC en pomp tot pomp, en ek sou dit eerder as die meer korrekte syfer aanvaar. Ek wil dan ook nie enige persoon se OBC syfer in twyfel trek of bevraagteken nie, elke ou dink en doen maar soos hy wil, en ek het net my persoonlike ondervinding probeer weergee.

Let wel, dit was NIE Stuttgardtt wat verduideliking gegee het nie, hulle het terug verwys na MB SA, en ek het daarvandaan info gekry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First