English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 530
Total Replies: 64 966
Total Views: 80 434 486
topics: 9 385
replies: 2 603
views: 37 990 321
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WESKUS KAMPE

replies: 14
views: 341
14 Dec 2017 @ 11:10:11 am
Johan L
Gold Member
Offline
Posts: 172
Joined: 18 Jun 2014
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Karavaan
Ek beplan 'n toer teen die weskus af. Ek sal graag by die volgende plekke wil staan;

Oranjerus , Kanoneilan Upington
Kokerboom, Springbok
Vanrhynsdorp Karavaan park
Leentjiesklip Karavaan park
Ou Skip Melkbosstrand
Palmiet, Kleinmond

Kan die wat weet iets se oor hulle asb
14 Dec 2017 @ 11:52:11 am
Skonk
Bronze Member
Offline
Posts: 24
Joined: 19 Sep 2017
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Experience: 35 years
Vehicle: Nissan Navara 2.5
Camping: Jurgens XT140
Johan ek het so paar jaar gelede by Palmiet gekamp so dinge mag dalk verander het. Die staanplekke rondom die parkie vir kinders was almal gedek met baie gras maar van verskeie grotes sowel as nie almal gelyk nie. Jy sal dus vir hulle moet se of jy 'n karavaan of tent het. Ablusies was nie nuut nie maar wel skoon en netjies. Daar was heelwat staanplekke onder groot bome aan die een kant van die park maar daar was geen gras gewees nie. Die kampplek kan nogal raserig raak maar ons het dit destyds geniet en daar was sekuriteit in die aand. Hopelik kan iemand jou meer onlangse inligting gee.

Ou skip is n groot kampplek en hier is heelwat op die forum oord die plek, ons het die keer wat ons daar gekamp het geniet maar ek verbeel my al of ek erens iets gelees het waar iemand gekla het dat daar inbrake was die naweek wat hulle daar gekuier het.
14 Dec 2017 @ 12:16:31 pm
Johan L
Gold Member
Offline
Posts: 172
Joined: 18 Jun 2014
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Karavaan
Dankie, sal maar nog luister. Is darm nog 'n paar maande voor ek gaan.
14 Dec 2017 @ 12:28:48 pm
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1061
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Lientjiesklip is heel aangenaam hoewel dit munisipaal is.  Ablusies nie luuks nie maar heel aanvaarbaar. Dis 'n goeie plek om te kamp in die omgewing.  Ek het al gehoor mense het al probleme gehad met rondlopers wat inkom, maar ekself kan dit nie bevestig nie.  Ons hou van die plek. Ek verneem daar is ook 'n goeie kamp by Yserfontein maar was nog nie self daar nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
14 Dec 2017 @ 19:26:19 pm
Louvan
Platinum Member
Offline
Posts: 422
Joined: 07 Aug 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 28 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 Auto 4x4
Camping: Sprite Tourer SP
In September baie lekker by Leentjiesklip gekamp. Geen probleme met sekuriteit nie.
Daar is 'n paar staanplekke met privaat ablusies wat baie lekker is.
Never too old to have a happy childhood
14 Dec 2017 @ 20:24:44 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7596
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Johan, ons het ferkede jaar April vir twee weke in Ouskip gestaan,  sonder enige proboeme.

Die ablusies is oud, maar skoon,  geen see uitsig nie, maar dit het ons nie gepla nie. 

Ons sal weer daar gaan kamp.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
14 Dec 2017 @ 22:17:10 pm
Surfer
Bronze Member
Offline
Posts: 39
Joined: 08 Dec 2007
Province: Western Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 48 years
Vehicle: Nissan Navara
Camping: Caravan
Hi Johan,
Oranjerus - We have stayed there a few times over the years. The last during May this year and can definately recommend it. And their restaurant!!

Springbok - Never stayed at Kokerboom. Have previously stayed at Springbok Caravan Park for overnighting. However after one night this year we moved to the Namastadt Caravan Park which is now part of the new Springbok Inn Country Hotel complex and found the ablutions to be spotlessly clean and the area secure with 24 duty reception at the hotel, where caravanners also book in.

Vanrhynsdorp Caravan Park - drove past it during the recent 'flower' season. There were a couple of vans there. May be alright for flower season or overnighting otherwise I'd rather head to Strandfontein at the coast or Rondeberg further south towards Clanwilliam.

Leentjiesklip - As mentioned by others above, while municipal, it is still maintained in a reasonable condition. Unfortunately not much grass at the moment due to drought in the area. Not even washing/rinsing of boats permitted this season. There have been odd reports of petty theft particularly on the seafront sites with easy access from the beach. We have never had a problem and tend to lock valuables away and out of sight. Know someone who stays there permanently and they have never had theft problems yet. We enjoy the private ablutions facing the entrance. Always an enjoyable park when in the area.

Ou Skip - haven't stayed there for years (to close to home!!). However still seems popular and still looks ok when we regularly pass that way.

Palmiet - We used to enjoy it but it became very 'busy' especially over weekends. We haven't been there for years.
15 Dec 2017 @ 05:45:27 am
Froggy
Jupiter Member
Offline
Posts: 1492
Joined: 18 Jun 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 47 years
Vehicle: Toyota HiLux D/C D4D
Camping: Mercedes Sprinter towing a Atos or Suzuki Vitara
Ek hou dop.

Ook op my "bucket list"
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
15 Dec 2017 @ 07:32:38 am
Louvan
Platinum Member
Offline
Posts: 422
Joined: 07 Aug 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 28 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 Auto 4x4
Camping: Sprite Tourer SP
Oranjerus is puik. Goegap Natuurreservaat by Springbok ook baie lekker - net nie krag nie.
Never too old to have a happy childhood
15 Dec 2017 @ 07:58:58 am
Skonk
Bronze Member
Offline
Posts: 24
Joined: 19 Sep 2017
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Experience: 35 years
Vehicle: Nissan Navara 2.5
Camping: Jurgens XT140
Johan ek sien Fred noem Yzerfontein as 'n moontlike kamp opsie en ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Dit is 'n munisipale kamp maar word baie goed bestuur en alhoewel ablusies oud is word dit goed versorg. Ek dink enige persoon wat 'n weskus toer beplan moet probeer om Yzerfontein erens in te pas dis uniek en werklik die moeite werd.
15 Dec 2017 @ 09:31:30 am
Wihan 1
Gold Member
Offline
Posts: 155
Joined: 26 Aug 2013
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 44 years
Vehicle: Toyota Hilux
Camping: Jurgens Oryx
Johan,
Ek het in Desember 2016 by Kokerboom oornag. Die hele ablusie wat baie netjies was vir onsself gehad. Dit is een van die grootstes wat ek nog gesien het. Daar is ongelukkig net jong boompies so die skadu is maar min. Geniet dit.
15 Dec 2017 @ 21:10:24 pm
JohanMarais
Platinum Member
Offline
Posts: 263
Joined: 04 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 29 years
Vehicle: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Camping: 2011 Gypsey Regal
Ons het verlede jaar met blomme tyd by Rondeberg gekamp, daar was niks om oor te kla nie en sal enige tyd weer daar kamp, ek beveel dit sterk aan.
16 Dec 2017 @ 08:28:42 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2421
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Johan ek sien Fred noem Yzerfontein as 'n moontlike kamp opsie en ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Dit is 'n munisipale kamp maar word baie goed bestuur en alhoewel ablusies oud is word dit goed versorg. Ek dink enige persoon wat 'n weskus toer beplan moet probeer om Yzerfontein erens in te pas dis uniek en werklik die moeite werd.


Het ook al hier lekker gekamp.
Die plek kan oor naweek gou vol raak.
Sal ook Strandfontein kan rekomendeer...
On The Road Again
17 Dec 2017 @ 11:24:19 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4726
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
Kampe wat ek van kan getuig.
Oranjerus. Super lekker. Op die rivier se walle.
Strandfontein. Oorweeg dit gerus.
I love camping all year round
20 Dec 2017 @ 12:15:55 pm
Johan L
Gold Member
Offline
Posts: 172
Joined: 18 Jun 2014
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Karavaan
Dankie almal. Sal weer kyk en her skeduleer.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First