English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 666
Total Replies: 208 110
Total Views: 81 174 166
topics: 9 972
replies: 112 096
views: 38 308 779
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Battery laaier prop

replies: 1
views: 211
07 Dec 2017 @ 13:47:37 pm
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 10 years

Dag sê aan al die slim manne op die forum

Nadat danie my gehelp het m,et die koppeling van die drade om my battery in die karavaan te laai, het ek die prop so na moontlik aan diue sleepknop geplaas.

Die ding werk en ek is heel tevrede maar sou graag wou weet of julle nie dink die prop is in 'n "gevaarlike" posisie nie. Ek sal weliswaar nou nie vreeslik skerp draai met "Pophuis" agter my nie, maar is bekommerd datr die drade en die prop moontlik skade mag optel?

Menings asseblief?

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
07 Dec 2017 @ 16:24:47 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4414
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Joeg Nico, nee sit net bietjie van daai spkit covering omhulsel oo jou drade ;) jys darem by draaipunt, maar ja, ek los deesdae maar hierdie topics vir die slim manne so ver as moontlik...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous