English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 420
Total Replies: 63 501
Total Views: 80 334 931
topics: 9 321
replies: 1 708
views: 37 946 246
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ifafa Beach

replies: 10
views: 189
07 Dec 2017 @ 08:38:42 am
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3864
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Is daar iemand wat moontlik inligting het ivm Ifafa beach cp se staanplekke? Iemand dalk n paar fotos van sesifieke staanplekke of inligting? Ek kyk tans na 3... 15, 26 of 37?
Koelte is maar min maar as iemand plek ken en dalk advies kan gee?
07 Dec 2017 @ 16:31:16 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3864
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Amper gedink die draad het verdwyn...

07 Dec 2017 @ 18:03:24 pm
Chris Centurion
Platinum Member
Online
Posts: 293
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Ons het slegs daar deur gery, nie uit geklim om te kyk hoe lyk die ablusies nie. Al kry ek die staanplek verniet, hou ek verby.
Moeg geploeg.
07 Dec 2017 @ 20:00:44 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3864
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Hoekom sou jy so se Chris?

07 Dec 2017 @ 20:23:03 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dis die eerste keer wat ek nou fisies na hierdie oord se beskrywing en fotos kyk onder resorts....lyk belowend of mens lekker vakansie daar kan hou. Sal draad verder dophou....
07 Dec 2017 @ 20:28:45 pm
Chris Centurion
Platinum Member
Online
Posts: 293
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Pieter, dit is 'n kaal stuk grond wat met betonmure omhein is. Die voorkoms van die park en die omgewing waarin hy geleƫ is, staan my geensins aan nie. Toe ons daar deur gery het was daar slegs een woonwa wat jy kan sien permanent daar staan en het nie baie goed gelyk nie. Dit wil ook vir my voorkom of sekuriteit dalk nie na wense is nie.

Dit is net my persoonlike indrukke wat ek van die plek gekry het.
Moeg geploeg.
07 Dec 2017 @ 20:29:10 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3864
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Ekt ook so gedink en mens hoef nie juis ver te loop strand toe nie. So as kids moeg word is dit vinnig terug by wa... hulle is ook nie "so duur" soos ander in omgewing nie, karridene wel goedkoopste dink ek...?

07 Dec 2017 @ 21:12:40 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Kan miskien ook kyk na Happy Wanderers....ook in daai omgewing

08 Dec 2017 @ 08:30:22 am
Hurricane
Moon Member
Offline
Posts: 830
Joined: 25 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Scotties of Rocky Bay?
08 Dec 2017 @ 15:00:24 pm
Cabs
Gold Member
Offline
Posts: 197
Joined: 03 Jul 2013
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 4 years
Vehicle: Porsche Cayenne
Camping: Jurgens Palma
Hello Brommer,

Ek het laas jaar desember daar gekamp, was baie lekker. Moet nie aan voorkoms steur nie, dit is eintelik baie nice. Het n restaurant en drank winkel naaby. Die boonste staan plekke het min skaduwee maar gooie uitsig. die onderste eenes geen uitsig maar meer skaduwee. Staan plekke bo is bietjie grooter. Ek het n palma met tent en extension en een add a room op die stand gehad. Elke stand het water naby en elektrisiteit naaby.

Ablutions is baaie nice en heeltyd skoon. Daar is familie bad kamers met bad ens. Daar is ook n spesialle plek om jou porta pottie leeg te maak.

Die strand is baie lekker en het n tidal pool. My kinders het die vreeslik baaie geniet.

Regards
08 Dec 2017 @ 18:22:35 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3864
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Dankie cabs, jislaaik daars letterlik baie keuses die jaar. Scottburgh weet ek nog nie, sal hoor.. happy wanderers ook nice maar ek dink hul is redelik vol..

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First