English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 325
Total Replies: 62 353
Total Views: 80 268 828
topics: 9 273
replies: 1 054
views: 37 917 889
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan Stoorplek

replies: 13
views: 289
14 Nov 2017 @ 18:11:09 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1063
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
n Plaaslikke vervoeronderneming so 1km van ons af het so pas n aantal motorhuise gebou om spesifiek karavane in te stoor. Hy verhuur ook gewone motorhuise en ander stoorplek maar het die behoefte raakgesien om vir karavane en bote spesiale garages te bou. Hulle is pas voltooi en ek het vandag gaan kyk. Pragtige store met 2.7 hoe toesluit roldeure. Die mure is van steen en mooi afgewerk met n sinkdak met aluminium onder die plate.Elke garage is afsonderlik m.a.w. dit is nie n gesamentlikke stoor nie. Brandmure is by elkeen tot teen die dak gebou. Die dak is baie hoog en hou dit lekker koel binne. Ek aanvaar dit moes hom baie gekos het om op te rig. Alhoewel hy nog nie heeltemal voltooi is nie het reeds 4 karavane ingetrek.
Nou my vraag. Wat sou julle reken is n billike huur vir so n stoor? Hy verhuur huidiglik vir R750.00 per maand maar noem reeds dat dit volgende jaar na R850.00p.m. sal styg.
Ek sal dit waardeer as ons bietjie pryse kan vergelyk met wat van die ander forumlede in hulle onderskeie omgewings betaal. Ek moet net byse dat die hele terrein veilig omhein is en die eienaar en 2 wagte woon op die perseel.
14 Nov 2017 @ 18:51:54 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Soos gelees, lyk dit goed indien daar geen uitkoms is vir stoorplek by jou eie perseel nie.
Met so paar vermenigvuldig tekens oor ń paar maande kan dit redelik uit verband ruk.
My dubbel shadeport het R5k gekos en die enkel R1700.
Die plaveisel R 5,5K wat die waarde van my eiendom redelik laat styg het.
Die alarm stelsel, R800 en my karavaan se jassie, R2,5k.
Die sommetjie = R15500.
ń Normale goeie afdak, +\- R18k.
Nou moet die ongerief ook in ag geneem word wanneer jy wil pak en kamp.
Kort termyn, moontlik ń ja indien jou eiendom oor spasie beskik tot die regte voorbereiding getref is.
Oor ń lang termyn, glo ek dit gaan ń minus beteken.
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
14 Nov 2017 @ 19:58:33 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2341
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Kon nerens plek kry in Polokwane. Slegs 1 plek teen R1800pm

Het maar shadeport opgesit by kompleks. Ek verloor 1 kar staanplek maar die R7000 was die moeite werd.

Jip
14 Nov 2017 @ 20:11:04 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8594
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.
My opinie vir sulke goeie fasiliteite is dit n bargain.
Die ou wat dit gebruik het nie plek by sy huis nie
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
14 Nov 2017 @ 20:15:24 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Jammer Piet, ek het soos gewoonlik alweer te vinnig gelees.
Om jou vraag te beantwoord: In Alberton CBD is ń karavaan stoor plek. As ek ń stukkende kruiwa gehad het sou ek hom nie eers daar stoor nie.
Die shadeports is vervalle, daar is ń wag hokkie met geen wag, die bossies groei deur die plaveisel.
Soos afgelei kan word is hulle tarief R650/maand.
Om jou vraag te beantwoord, ek dink ń tarief teen R850 vir daardie luuksheid waarna verwys word, is dan nie baie nie.
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
14 Nov 2017 @ 20:54:23 pm
Fransman
Bronze Member
Offline
Posts: 19
Joined: 06 Jan 2008
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Vehicle: Nissan Navara
Camping: Gypsey Regal Blue Series
In ons omgewing n stoorplek waarin n karavaan nie gaan pas so groot soos n enkel garage teen R700.00 p/m. Wou my meubels daar stoor maar gaan te duur uit werk op lang duur.
15 Nov 2017 @ 06:30:46 am
neef Herman
Saturn Member
Offline
Posts: 2385
Joined: 03 Mar 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 47 years
Vehicle: Land cruiser 76 sw/ Landrover 110 pu
Camping: tent / Jurgens 11a deluxe
Piet, ek het industrieele geboue en verhuur tans stoorplek teen R 30/m2, en dit is vir groot oppv. Vir klein areas soos bv 24m2 vir n huurder sal dit meer beloop agv konstruksie kostes, jy noem die brandmure en oprol deure vir elke eenheid. ( R 30x24m2= R 720.00)
Klink regtig nie buitensporig nie, inteendeel. Wagte en sekuriteit ook nog ingesluit.

Kyk net wat is die eskalasie van huur jaarliks, die verhoging van 750 na 850 is 13% dit is te veel vir een jaar. In kontrak moet die % geskryf word. Sou jy vir 5 jaar of langer wil teken, kan jy onderhandel na n laer persentasie so 5%.
15 Nov 2017 @ 06:52:17 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1530
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Piet voordat ek by ons kompleks toestemming gekry het om my wa daar te stoor het ek vir slegs 'n afdak R1000.00 p/m betaal so 3 jaar gelede. 

Dink vir wat jy kry is dit is goeie prys. 

15 Nov 2017 @ 07:21:57 am
steamer
Titanium Member
Offline
Posts: 580
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 43 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!
Sounds good to me.
Don't forget you can store other stuff there too.
My son was renting a similar unit in Ballito for his boat and he had a full on workshop there as well, until the recent floods trashed most of the roofs in the facility.
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
15 Nov 2017 @ 07:29:33 am
Kurper
Gold Member
Offline
Posts: 188
Joined: 22 Feb 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2 D/C
Camping: SP Tourer
Ek betaal R720 in Alberton vir gewone toesluit motorhuis. Jou prys is nie buitensporig nie, die eskalasie is bietjie styf soos Herman vermeld.
La Bella Figura
15 Nov 2017 @ 09:25:56 am
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift

Ek betaal R720 in Alberton vir gewone toesluit motorhuis. Jou prys is nie buitensporig nie, die eskalasie is bietjie styf soos Herman vermeld.
Gerhard, ek vermoed jy verwys na ''Woods Warehousing''.

Indien dit so is, is dit regtig 'n goeie prys wat jy betaal.

 

Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
15 Nov 2017 @ 11:08:25 am
Kurper
Gold Member
Offline
Posts: 188
Joined: 22 Feb 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2 D/C
Camping: SP Tourer
Dit is korrek. Stem saam met jou oor daai ander plek, totaal onaanvaarbar.
La Bella Figura
4 days ago @ 19:18:13 pm
Marcelle
Bronze Member
Offline
Posts: 3
Joined: 31 Oct 2017
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Landrover Discovery
Camping: Rascal nomad conversion
Piet, Ek het vir n jaar in Somerset Wes my karavaan gestoor teen R750.00 per maand. Dit was slegs n skadunet afdak dus nie 100% water en son bestand nie. Ek voel ook dit wat jy kry soos in jou skrywe teen die prys is baie billik.
3 days ago @ 17:44:47 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1063
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Baie dankie aan almal se deelname. Dit is nou maklik om n idee te vorm van wat die mark daar buite is teenoor wat gebied word.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First