English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 702
Total Replies: 66 592
Total Views: 80 548 301
topics: 9 484
replies: 3 544
views: 38 042 341
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kleine Bela

replies: 15
views: 378
07 Nov 2017 @ 16:31:55 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2405
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Ken enige iemand dalk die plek.

Ons kamp die naweek daar en ek weet nie eers hoe om daar uit te kom nie? (dis nou van Polokwyn se kant af)

07 Nov 2017 @ 20:27:29 pm
Proffie
Gold Member
Offline
Posts: 134
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Hannes
Gaan kyk hier.
Lyk na oulike wegbreek.
Laat weet hoe julle dit gevind het.

Kleine - Bela - 'n intieme gesinsvriendelike nuwe ontwikkeling in die hartjie van Bela-Bela
http://www.kleinebela.co.za/index.html
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
07 Nov 2017 @ 21:19:19 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Online
Posts: 2366
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 41 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Ek hou ook van hierdie plek wat lyk asof dit lekker "cosy" kan wees met die 20 staanplekke.

08 Nov 2017 @ 09:35:33 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2439
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Seems as though Bela-Bela must be campers paradise...
On The Road Again
08 Nov 2017 @ 10:48:45 am
Big5Spotter
Moon Member
Offline
Posts: 926
Joined: 08 Oct 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 9 years
Vehicle: Toyota Fortuner
Camping: Sprite Sprint 2015
Ek het gehoor van die plek laat asb hoe julle dit gevind het, sal graag daar wil kamp vra of hulle midweeks doen.
08 Nov 2017 @ 15:42:43 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8821
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.
Ek weet nie of hulle midweeks doen nie. Jy sal hulle maar moet skakel.

Ons was vir 'n naweek gedurende Mei daar gewees. Die Ablusie geriewe is regtig netjies. Twee swembaddens waarvan een met heatpump warm gemaak word. Dis nie baie wrm nie maar ek sou in Mei maand swem. Hulle is sterk besig met ontbossing en om nuwe staanplekke te maak. Betaal 'n ekstra geldjie en jy brand soveel hout jy wil daai naweek.

Ek wou die oord 'n rating gegee het maar die oord het aan Caravanparks gesâ™Șo hulle sal later deel word om gerate te word. is nog besig met ontwikkeling.

My opinie is hulle doen goed en enige geldjie gaan die ontwikkeling net bespoedig dat ons die kampplek ten volle kan benut.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
08 Nov 2017 @ 15:45:20 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8821
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.
O ja. Roete soontoe is maklik.

Ry uit Warmbad uit na ATKV Klein Kariba. By Kleinkariba se hek draai regs. Ry verby Bosfontein en so entjie na Bosfontein is die oord ook aan die linkerkant.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
08 Nov 2017 @ 18:36:05 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4408
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Hannes hou ons op hoogte en vertel asb hoe julle die plek ervaar
Haak daai wa kamp bly koning
08 Nov 2017 @ 19:41:40 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2405
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Dankie sal so maak!

Jip
14 Nov 2017 @ 20:21:19 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2405
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Heerlike naweek gehad. Oudste knaap het sy "nuwe" trailer kom uittoets. Gevolglik all my kinders en kleinkinders daar gehad. 2 trailers en my wa.

Staanplekke lekker groot. Heelwat bome. Baie spasie vir kinders om te beweeg en speel. Ablusie basies nuut.

Hierdie is n nuwe ontwikkeling. Gaan nog rukkie neem maar almal begin eers kruip voor hulle kan loop. Sal ek terug gaan.....ja beslis. Daar is baie ander gevestigde oorde waarheen ek nooit sal terug gaan nie.

 

Jip
08 Jan 2018 @ 10:22:15 am
Jaada
Bronze Member
Offline
Posts: 29
Joined: 11 Jun 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 57 years
Vehicle: VW Caddy Kombi 1.9TDI
Camping: Sprite Swing

Dagse,

Na die draad het ons familie van 3 karavane besluit om die oord te probeer, veral omdat dit 'n kleiner oord is en idiaal geklink het met nie so baie mense. Het gegaan van 26 Des 2017 to 2 Jan 2018.

Baie, baie lekker!! Eienaar sit groepies karavane 'n redelike entjie van mekaar - links van my was bure 50 meter, regs van my was bure so 70 meter. Beste van als toe ons opdaag kry ons 'n splinternuwe amblisie blokkie net vir ons! - die stort se grouting moes nog droog word en die rails is die volgende dag vasgesit. Ons het ons eie boma area gehad vir kampvuur elke aand.

Baie goeie opset met baie groot bome wat gehelp het vir die hitte.

Ons het baie van die amblisie opset op die oord gehou - gesins badkamers met oral met toilet en wasbak eenhede - geen Mans of Dames badkamers.

Swembaddens was altyd silwerskoon. Was so 15 karavane gemiddeld per dag. Interresant indien iemand uittrek, uur of twee later trek 'n ander karavaan in. Ek vermoed dit gaan 'n populere oord word vir klein groepies veral.

Sal hom defnitief weer besoek.

 

Kamp groete
Kobus & Ada
08 Jan 2018 @ 12:14:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4840
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
EN die koste was............
I love camping all year round
08 Jan 2018 @ 13:35:11 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8821
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Baie dankie vir die terugvoer Kobus. Ons het reeds die naweek gepraat oor Kleine Bela terwyl ons by Andante gekamp het.

Goeie nuus dat die ontwikkeling vorder. Ons gaan hulle verseker binne kort weer besoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
08 Jan 2018 @ 13:45:02 pm
Jaada
Bronze Member
Offline
Posts: 29
Joined: 11 Jun 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 57 years
Vehicle: VW Caddy Kombi 1.9TDI
Camping: Sprite Swing

Oom Jeep - kostes: Op hulle web site - vir Desember R390 pn, Lae seisoen R250!

Kamp groete
Kobus & Ada
08 Jan 2018 @ 14:15:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4840
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Ja ja.
Klink baie aantreklik. Sal dit op die lys invul.
I love camping all year round
09 Jan 2018 @ 08:11:30 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8263
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dankie vir terugvoering...klink goed!
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First