English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 295
Total Replies: 49 990
Total Views: 80 905 135
topics: 9 788
replies: 340
views: 38 204 746
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.
Quick Navigation

BROMMER | FLEETLINE JOCKEY

replies: 18
views: 337
20 Oct 2017 @ 16:03:55 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek heg n paar fotos.. besig om uit te sort


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Oct 2017 @ 16:09:33 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek het 3 wiel jockey gekry... hy pas in pyp van oorspronklike jockey maar nie die nuwe een nie.. gaan modifikasies benodig.. nuwe jockey sal dieper in kan gaan..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Oct 2017 @ 18:17:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8973
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Wat wil jy modify? .....die nuwe Roadque jockey?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Oct 2017 @ 22:08:27 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 282
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Brommer
Waar het jy die driewiel gekry?
Ek kyk na soiets vir die Penta..
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 07:06:28 am
Anonymous

Baie nice Pieter, jy gaan nie weer sukkel nie, dit is dieselfde as wat ek en Wilsur het.

Proffie, jy kan dit by Roadque of by AL-KO kry, ek glo nie Outdoor Warehouse het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 Oct 2017 @ 07:53:46 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ekt die 3 wiel jockey part by waterkloof caravans se campworld gekry.. het toevallig sommer gesien daarsn paar nuwe jurgense.. bv n exclusive met movers en aircon op soecial vir R399k.. dink daar was n nuwe classique ook maarkan nou nie prys onthou nie. Ekt na nuwe penta ook gekyk maar voel die nuwe modelle is mooi, maar in my opinie nie vir ons ideaal nie.. sal nie my huidige fleetline geruil het vir een van hulle nie alhoewel ek van hul grondvryhoogte en dak ontwerp hou.. dit daar gelaat...

 

Probleem is as jy die 3 wiel jockey insteek en jy draai dan druk enkel wiel vas teen die 3... ek moet n spacer en verlengstang maak om hom hoogte te gee om met gemak oor die 3 wiele te kan swaai...

 

Sodra ek plan gemaak het sal ek weer post


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 08:37:30 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8973
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Kan jy nie net die enkel wiel afhaal nie...hy gaan mos nie meer werk nie? Jy kan mos jou vorige jockey gebruik wat se wiel beskadig is...jy het mos eintlik net die gat nodig.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 09:22:57 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Kan jy nie net die enkel wiel afhaal nie...hy gaan mos nie meer werk nie? Jy kan mos jou vorige jockey gebruik wat se wiel beskadig is...jy het mos eintlik net die gat nodig.....
wys jou... goeie idee... hoekom met die gemors sukkel... goeie plan dankie!

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 09:29:35 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Behalwe dat ek nou n mooi nuwe jockey gekoop het want die jovjey wat ek gekry het op my nuwe wa destyds was woes "gebruik" en beskadig. En juis die nuwe pyp se gat pas nou nie presies nie want hul sweis op rand en daai bol moet afkom... maar Geert my issue is klaar kleiner dankie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 09:47:08 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 929
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
Jy daai wiel direk by Roadque koop iewers in Pretoria.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 Oct 2017 @ 10:00:04 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Die 3 wielietjies by waterkloof. Die nuwe jockey by roadque ja


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 17:12:55 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ok, ekt wiel van nuwe jockey afgehaal en daai sweis bol met draaibank verwyder..probleem opgelos


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 17:34:03 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8973
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Gaan daai brackets van oorspronklike jockey wiel nie pla nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 18:17:29 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Nee hul beweeg oor die wiele.. ek wil brackets behou dat ek wiel net kan terugsit indien nodig. Onthou die 3 wiele kom uit, hul net vir die gras en mover tye.. ek wil nou n plat voetsuk maak wat op dieslfde plek indruk as wa staan maar redeneer of dit nidig gaan wees


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Oct 2017 @ 19:06:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8973
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Dit lyk baie nice...loop seker heelwat beter met die movers. Sou voorstel om 3wiel permanent te gebruik...by jou huis gebruik jy altyd die movers en by die oord weet jy nie altyd wat is die toestand van site nie....buitendien heelwat makliker om 3wiel op te sit as om enkelwiel terug te skroef (spanners nodig)....
Dink dis onnodig om stand te maak....nog nie gehoor dat daar negatiewe implikasies is t.o.v stoor op jockey nie en dit gaan baie moeite wees om wiel met stand te vervang...moet eers wa op bokkies laat rus om wiel te kan uithaal en dan stand in te dit...en visa versa
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
23 Oct 2017 @ 20:37:24 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek wou nou op lekker sagte nat grond toets na reen saterdagnag maar het verby gegaan, besig geraak met ander dinge.. ek sal mooi toets voor ek wa vat vir weeg


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
24 Oct 2017 @ 08:22:49 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9284
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Nee hul beweeg oor die wiele.. ek wil brackets behou dat ek wiel net kan terugsit indien nodig. Onthou die 3 wiele kom uit, hul net vir die gras en mover tye.. ek wil nou n plat voetsuk maak wat op dieslfde plek indruk as wa staan maar redeneer of dit nidig gaan wees

Hou die oorspronklike wiel op sy plek en wanneer jy die driewiele gebruik is die net aan die teen oorgestelde kant as die drie wiele. Amper soos die vruk daarvan op die foto van jou.

Jy moet net seker maak dat jockey is hoog genoeg gejack dat enkel wiel nie onder die a raam vang nie as jy die 3 wiele gebruik nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
24 Oct 2017 @ 08:40:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Lyk asof die hele sisteem vanaf dubbelas waens se jockey afkomstig kan wees.
Dws jy kan jou oorspronklike uithaal en bêre en nuwer een gebruik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
24 Oct 2017 @ 08:46:42 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4177
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Leon die enkelwiel druk op die 3 wiele.. daarom afgehaal.. as ek spacer gemaak het sou hy werk, maar tyd is nou vir my baie moeilik en daarom vinnigste beste uitweg vir nou..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet