English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 625
topics: 9 738
replies: 108 879
views: 38 158 591
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wilde gedoente

replies: 12
views: 326
12 Oct 2017 @ 18:27:40 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Het die stukkie " Kampeertoerusting" van my onlangs oorlede vriend se vrou gekry. Nogal geskrik toe die vreeslike mes in die handvatsel uitpeul.
Is dit dalk n stuk weermag toerusting, lyk grof.
Ai waar is Warren, hy sou dit verseker op sy Landrover se " dashboard" wil vasmaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2017 @ 18:30:17 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
So lyk die grafie se komponente.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2017 @ 20:54:03 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Herman, dit is ń oorlewings pakket.
Ja, sommige weermag lede het die pakket gekry.
Eerstens, die grafie gedeelte was vir slaapplek, "loopgraaf" was dit genoem.
Tweedens, die byl was vir vuurmaak hout en meer....
Derdens, die mes van vele doel gewees.
Chuck (Jin) is ook iemand wat saam kan praat hier.
Werklik ń pragstuk wat jy gekry het, bewaar dit soos goud.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 06:51:50 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek het nou weer mooi na die foto sit en kyk. Die houer sakkie lyk nie vir my baie oorspronklik nie, sodoende vermoed ek dat die produk 'n namaaksel is wat destyds deur Midas verkoop was.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 08:43:28 am
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 546
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 42 years

Dit was vroeër jare militêre 'issue' gewees.  Baie veeldoelig!!  Hierdie lyk inderdaad soos die 'aftermarket' MIDAS model - werk ook goed!

Wat ek ook kan onthou is:

Mes (wat uit byl se steel kom) - Machete of saag (plaas terug in steel), skroewedraaier.

Byl - Byl, hamer (agterkant van byl), Gat voor in byl gedeelte vr spyker uittrek of bloudraad/lyndraad reguit maak.

Grafie - botteloopmaker aan kant van graaf. Die grafie is natuurlik ook gebruik om veld-porta-potti se gat te grawe en dan weer toe te gooi!!

Iemand wat nog funksies ken???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 09:24:44 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Is seker die Midas model, maar die kwaliteit is regtig goed. Sakkie van dieselfde materiaal gemaak as R4 se " cleaning kit" , het toevallig een by jonger broer gekry.
Was nie in my weermag tyd vir infanterie standaard nie.
Met byl in regterhand en mes in linkerhand gaan jy vir Rambo namaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 09:58:52 am
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 546
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 42 years

Volgens wat ek al gesien het, is daar niks fout met Midas model nie - vriend van my het jare terug die stelling gemaak dat hy dink Midas het ou weermag voorraad opgekoop......

Baie handige stuk gereedskap.

Die grafie het ook menige man in sy oorpak laat soek na die "veltie produk" as hy nie agtergekom het dit is deur ander troep met hierdie grafie onder hom verwyder nie................surprisedsurprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 14:21:56 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Die ware jakob

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 18:43:47 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Dk, sien n identiese kopie van jou foto is te koop as n " military type" op Amazon etc vir $12.00. Waar het jy die foto gekry, sal graag wil oplees omtrent waneer dit deel van toerusting was vir SAW.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 19:11:02 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Dk, sien n identiese kopie van jou foto is te koop as n " military type" op Amazon etc vir $12.00. Waar het jy die foto gekry, sal graag wil oplees omtrent waneer dit deel van toerusting was vir SAW.

Herman, Google soos volg:
Images of South Africa 1980 Survival kits.
Dit wys jou alles.
Ongelukkig kon ek nie die regte houer sakkie van my tyd opspoor nie.
Natuurlik die lelike weermag groen nie.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 19:38:36 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Herman, Google soos volg:
Images of South Africa 1980 Survival kits.
Dit wys jou alles.
Ongelukkig kon ek nie die regte houer sakkie van my tyd opspoor nie.
Natuurlik die lelike weermag groen nie.
Immages of South Africa 1980 Military Survival Kits.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 20:53:24 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
DK, op daai Google soek is my foto tussen die klomp!! Hoe op aarde het dit daar beland ?
Het dit in die Land Cruiser se toolbox by die pompie en proppe gesit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 21:32:15 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
DK, op daai Google soek is my foto tussen die klomp!! Hoe op aarde het dit daar beland ?
Het dit in die Land Cruiser se toolbox by die pompie en proppe gesit.
LOL, sal nie weet nie, maar as jy verder "search", behoort jy my ook tussen "somewhere en nowhere" sekerlik te vind.
Soek net die regte "sight"?
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First