English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 429
Total Replies: 63 563
Total Views: 80 338 544
topics: 9 328
replies: 1 751
views: 37 948 075
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hondevriendelike kampplekke?

replies: 15
views: 230
12 Oct 2017 @ 15:55:46 pm
Hanlie
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 12 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Vehicle: Pajero short wheel base
Camping: Echo 4 off-road
Ek is op soek na kampplekke wat hondevriendelik is. Ons het twee Border Collies wat baie gehoorsaam en vriendelik is, maar ek kan geen kampplek vind wat honde toelaat nie. Ek kan verstaan dat honde nie in nasionale parke of wildtuine toegelaat word nie, maar het gewonder of daar enige ander kampplekke is wat wel honde toelaat. Weet iemand dalk?
12 Oct 2017 @ 17:16:00 pm
Butts
Moon Member
Offline
Posts: 875
Joined: 15 Dec 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 4 years
Vehicle: Ford Ranger 3.2 T6 M XLT 4x4
Camping: 2006 Sprite Swing

Hanlie.  Welkom.

Kyk na 'n onlangse onderwerp oor "Fulltimers" Daar is 'n lys van plekke wat honde toelaat.

12 Oct 2017 @ 18:10:05 pm
Louvan
Platinum Member
Offline
Posts: 402
Joined: 07 Aug 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 27 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 Auto 4x4
Camping: Sprite Tourer SP
Klink na twee groterige honde. Dit kan 'n probleem wees.
Never too old to have a happy childhood
12 Oct 2017 @ 18:24:09 pm
Chris Centurion
Platinum Member
Offline
Posts: 294
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Hanlie, welkom op die Forum.

Ek is bevrees dat jy geen woonwapark gaan kry wat jou honed gaan toelaat nie. Die parke wat wel honde toe laat, laat slegs honed toe met 'n maksimum van 5 KG. Die honed moet ook deurgaans aan 'n leiband wees.

Moeg geploeg.
12 Oct 2017 @ 18:27:22 pm
Chris Centurion
Platinum Member
Offline
Posts: 294
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Korreksie. Moet lees maksimum GEWIG van 5 KG.
Moeg geploeg.
13 Oct 2017 @ 08:38:26 am
Dick
Moon Member
Offline
Posts: 788
Joined: 12 Feb 2008
Province: Gauteng
Second Language: English
Experience: 26 years
Vehicle: Ford Rangers 2.5TD
Camping: Karavaan
My Private Bush Camp net buite Bela Bela sal hulle toelaat.
Diederik Strachan
14 Oct 2017 @ 14:54:36 pm
Hanlie
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 12 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Vehicle: Pajero short wheel base
Camping: Echo 4 off-road
Baie dankie vir al die 'tips'. Dit word waardeer!
14 Oct 2017 @ 15:35:15 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 571
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Maak net seker as julle ń plekkie kry wat hulle toelaat dat hulle "vet" kaarte op datum is gaande inspuitings.
Gewoonlik as ons honde kennels toe gaan wanneer ons weggaan, maak ons ook seker dat hulle ten minste ń week voor die tyd dat ons "frontline" aanwend om bosluise, vlooie ens te voorkom.
14 Oct 2017 @ 17:51:40 pm
Hanlie
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 12 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Vehicle: Pajero short wheel base
Camping: Echo 4 off-road
Dankie, Klein DK. Ons honde is goed versorg met al die inspuitings en nodige bosluispilletjies, maar dis goed om in gedagte te hou om hulle veeartskaarte saam te neem.
14 Oct 2017 @ 21:20:30 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Maak net seker as julle ń plekkie kry wat hulle toelaat dat hulle "vet" kaarte op datum is gaande inspuitings.
Gewoonlik as ons honde kennels toe gaan wanneer ons weggaan, maak ons ook seker dat hulle ten minste ń week voor die tyd dat ons "frontline" aanwend om bosluise, vlooie ens te voorkom.

Ek wil net byvoeg dat die inentings by die veerarts minstens 10 dae voor mens 'n hond kennels toe vat gedoen moet word. Die kennel wat ek gebruik aan die Suidkus is baie streng hierop. Ek moes al my "verlof" met 'n paar dae uitstel. Betyds gevat maar die veearts het nie "kennel cough" gedoen nie en dit 'n paar dae later agtergekom. Mens ken mos nie die kodes wat hulle gebruik nie.

 

14 Oct 2017 @ 21:36:15 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 571
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Dit is so Danie, die inentings moet stiptelik gedoen word, maar "frontline" wend ons so week voor vertrek onder die pels net agter die kop sodat hulle nie daaraan kan lek nie.
"Frontline" word verkry in ń buisie by die vet en is doeltreffend.
Werklik het ek vergeet om te noem van die "kennel cough" enting.
Somtyds kos my 2 brakkies se voorbereiding en verblyf duurder as my eie verblyf, maar hulle is ons kinders.
14 Oct 2017 @ 22:06:34 pm
Meerkat
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 26 May 2017
Province: North West
Kyk by Lekker Slaap en/of Lekker Kamp. Hib Escape bv sal enige honde aanvaar en is "n baie mooi plek. Ons daar gebly met 2 Scotties. Toegespande erf.
16 Oct 2017 @ 18:03:53 pm
Siem
Bronze Member
Offline
Posts: 18
Joined: 11 Sep 2015
Province: Gauteng
ñ Spoggerige karavaanpark is Mac Nichols aan die suid kus. Wat die karavaanpark so besonders maak is die ongelooflike gasvryheid wat ek min by ander karavaanparke ondervind het. Ook een van die mooiste karavaanparke langs die see. Diere vriendelik, selfs groter honde wat toegelaat word, is verseker ñ bonus.
16 Oct 2017 @ 21:24:13 pm
Hanlie
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 12 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Vehicle: Pajero short wheel base
Camping: Echo 4 off-road
Baie dankie, Siem. Ek het dit op die internet gekry en dit lyk regtig oulik. Ons sal dit verseker probeer.
17 Oct 2017 @ 11:13:08 am
Chris Centurion
Platinum Member
Offline
Posts: 294
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Hanlie, skakel hulle voor die tyd en maak seker of hulle jou honed gaan toelaat. Ons gaan November daar kamp en daar is uitdruklik vir my gesê dat hulle slegs klein hondjies toelaat.
Moeg geploeg.
17 Oct 2017 @ 11:49:38 am
Hanlie
Bronze Member
Offline
Posts: 5
Joined: 12 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Vehicle: Pajero short wheel base
Camping: Echo 4 off-road
Dankie, Chris.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First