English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 360
topics: 9 727
replies: 740
views: 38 174 879
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie is al gereed?

replies: 31
views: 560
Quick Navigation
12 Sep 2017 @ 19:09:08 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Met die opkomende lang naweek, wie is al gereed vir kamp?
Verlede naweek het ek al begin beplanning doen wat gaan saam en wat bly.
Die komende naweek is dit wa skoon maak, polish ens...
Die 22ste ry ons teen eerste lig om vroeg ons lank gewagte kamp te geniet.
Om sedert April laas te kamp, is ons al so opgewonde soos tieners.
Dit kan sneeu, reën, koud ens.., maar kamp gaan ons ń hond uit ń bos kamp.
Agteroor sit en net vergeet van alles????
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 19:29:01 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 2496
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Kamp die 29ste.

Wa is gewas en ge-polish. Al die kinders en kleinkinders gaan saam. My wa en 2 boswaens! Kleine Bela uit probeer!

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 19:56:32 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Slegs knormoer (lol) en ek gaan kamp.
Werklik ons sien uit vir die kamp om net te kan ontlas van een probleem na die ander probleem.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 20:05:48 pm
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9127
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years
Slegs knormoer (lol) en ek gaan kamp.
Werklik ons sien uit vir die kamp om net te kan ontlas van een probleem na die ander probleem.

Dink jy moes eerder gesê "Ontlaai". Klink vir my of jy gaan kamp net om by 'n toilet uit te kom. Ha ha ha.............
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 20:07:43 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 2496
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years


Dink jy moes eerder gesê "Ontlaai". Klink vir my of jy gaan kamp net om by 'n toilet uit te kom. Ha ha ha.............

Skerp !!

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
12 Sep 2017 @ 20:18:04 pm
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9127
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years
Ek is lankal gereed maar omstandighede laat dit nie toe nie. Dan is my pa 'n jaar terug oorlede en gaan ons sy as by sy kerk in 'n begrafnis muur sit.
Sal wel die naweek daarna plan maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 20:19:25 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Dink jy moes eerder gesê "Ontlaai". Klink vir my of jy gaan kamp net om by 'n toilet uit te kom. Ha ha ha.............
Lol, nee netnou waai die seile oop¡¡¡
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Sep 2017 @ 23:01:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Online
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
My wa staan altyd gereed...maar die geleentheid is nie altyd daar nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 07:17:13 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 544
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ons is!!! Ons is!!!! Ons het mos 'n weesgerus trippie volgende naweek.  DIe naweek trek ons vir ou Berta uit, stof haar bietjie af, en so deur die week pak ek stadig maar  seker. Vrydag oggend vroeg val ons in die pad, kan nie wag nie, sien sooo uit.

Vir die wat die naweek ook kamp, julle moet dit baaaie geniet!!!  wink

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 07:38:55 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 464
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Ons het die afgelope naweek ook gekamp, so die wa staan nog en" idle" vir die langnaweek by Bosveld Oase.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Sep 2017 @ 07:49:20 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ons is!!! Ons is!!!! Ons het mos 'n weesgerus trippie volgende naweek.  DIe naweek trek ons vir ou Berta uit, stof haar bietjie af, en so deur die week pak ek stadig maar  seker. Vrydag oggend vroeg val ons in die pad, kan nie wag nie, sien sooo uit.

Vir die wat die naweek ook kamp, julle moet dit baaaie geniet!!!  wink

Ek kan verstaan dat julle nie kan wag nie. Om by Weesgerus te kamp is altyd 'n belewenis.

Dit is moeilik vir ons om deur die week te pak agv te veel ''Window Shoppers'' wat gewoonlik inwoners dophou met karavane.

My beurt kom vir Weesgerus, volgende jaar Maart en sommer vir 3-weke, ''Non Stop''

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 08:43:18 am
Hein
Bronze Member
70% Profile Strength
Offline
Posts: 34
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 40 years
Jip, kan ook nie wag- gaan by Bush n Buck kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 08:52:00 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 544
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ek kan verstaan dat julle nie kan wag nie. Om by Weesgerus te kamp is altyd 'n belewenis.

Dit is moeilik vir ons om deur die week te pak agv te veel ''Window Shoppers'' wat gewoonlik inwoners dophou met karavane.

My beurt kom vir Weesgerus, volgende jaar Maart en sommer vir 3-weke, ''Non Stop''

 

Ja ons pak baie strategies oor presies daai rede.  Meeste goed staan in die eetkamer in die huis, en word net die vorige nag in wa en/of voertuig gelaai.  Net yskas goedjies, beddegoed en klere word solank ingesit.  Dis ook maar stressvolle situasie, die wa staan ook maar naby die pad, so dis altyd 'n gamble. Vertrou maar dat dit nie sal gebeur nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 09:27:02 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ja ons pak baie strategies oor presies daai rede.  Meeste goed staan in die eetkamer in die huis, en word net die vorige nag in wa en/of voertuig gelaai.  Net yskas goedjies, beddegoed en klere word solank ingesit.  Dis ook maar stressvolle situasie, die wa staan ook maar naby die pad, so dis altyd 'n gamble. Vertrou maar dat dit nie sal gebeur nie.

Ons wa was altyd reg gewees net vir haak en ry, maar na die laaste inbraak speel ons maar eerder veilig, alhoewel daar nou 'n alarm is, is ons maar nogsteeds versigtig.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 09:56:19 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Wa en kamper bly gepak en reg vir ry in motorhuis.
Dag voor ons ry word die yskaste aangesit, bier, kos en hout gepak, als binne die motorhuis...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Sep 2017 @ 11:42:46 am
Bak oor
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 444
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Nee wat ek gaan my karavaan diens, skoonmaak en so paar keer om hom loop en hom mooi om verskoning vra dat ek hom so min gebruik die jaar. Dan sal maar kyk hoe mense kamp op U Tube cry en my kamp boeke lees.

Einde Oktober skukuza toe sonder karavaan.cry

Desember gaan kuier by die Strand in die kaap sonder karavaan. cry

3e Januarie cool Kamplaughing by klein Kariba met karavaan, Yes !! laughing

Dit behoort net betyds te wees voor ontrekking simptone my finaal uitsorteer en beloof plegtig dat volgende jaar n ander storie gaan wees.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 12:12:56 pm
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9127
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years
Wa en kamper bly gepak en reg vir ry in motorhuis.
Dag voor ons ry word die yskaste aangesit, bier, kos en hout gepak, als binne die motorhuis...

Maia is altyd reg! ! ! ! ! ! Ons sit net klere en kos in wat 5 min vat. Haal die jacks onder as uit en haak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 13:09:03 pm
Nabro
Gold Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 228
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years
Ons seisoen begin ook die langnaweek met 'n kamp by Yzerfontein en twee weke later maak ek nog 'n langnaweek en gaan Dwarskersbos toe.

Hoop julle almal geniet dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 13:31:29 pm
gert swigelaar
Bronze Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 13
Joined: 16 Sep 2015
Experience: 5 years
Ons (so ses waens van Rustenburg en omgewing) gaan die naweek Almega in Dinokeng op die proef stel.
Dit lyk of dit n lekker oord is en ek sien baie goeie terugvoer van oral. Dus glo ek ons sal dit geniet.....
kamplewe is n "jack" op ys en n lekker braai!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 13:43:57 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Nee wat Dennis my kamp gaan vir 'n hele lang ruk vergete moet wees. Ek het gister gehoor dat twee van my werwel kusintjies het gebars en ek moet my rustig hou(geen stremming op rug plaas) tot dat ek kan laat opereur. yell

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Sep 2017 @ 13:58:14 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Online
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Nee wat Dennis my kamp gaan vir 'n hele lang ruk vergete moet wees. Ek het gister gehoor dat twee van my werwel kusintjies het gebars en ek moet my rustig hou(geen stremming op rug plaas) tot dat ek kan laat opereur. yell


Ag nee...dis nie n lekker een nie...sterkte!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 14:02:49 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Dankie See. Ek's nie gelukkig hieroor nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 14:38:36 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Nee wat Dennis my kamp gaan vir 'n hele lang ruk vergete moet wees. Ek het gister gehoor dat twee van my werwel kusintjies het gebars en ek moet my rustig hou(geen stremming op rug plaas) tot dat ek kan laat opereur. yell

Jammer om dit te hoor Fred, klink nie goed nie. Mag daar 'n spoedige herstel wees vir jou.

Dit wil voorkom die ouderdom begin ons nou inhaal. Is ook maar op die krukke lys, maar ek bly maar positief.

Die probleem is, ek kan nie weer aan my laat sny nie.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 16:01:46 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Ja wat Dennis om oud te word is mie vir susies nie. Ek glo ek sal gou herstel na die slagtery😀🙈

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 16:27:55 pm
Tjaart
Platinum Member
74% Profile Strength
Offline
Posts: 311
Joined: 02 Jan 2014
Gaan nou wel nie die lang naweek kamp nie maar gaan vie die eerste week in Okt Bosfontein toe saam met die seun en sy kinders
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
14 Sep 2017 @ 05:55:08 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 2496
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Fred sterkte. Dis n moeilike been.

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Sep 2017 @ 06:47:27 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Dankie Hannes.

Dennis sorry ek het jou draad gekaap.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Sep 2017 @ 06:57:36 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Dankie Hannes.

Dennis sorry ek het jou draad gekaap.

Geen probleem, Fred.

Ons is hier om saam te gesels asook om te weet hoe dit met mede lede gaan.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Sep 2017 @ 10:01:51 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 6119
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Doen die tuun roete en wees die hond.
Sal in die lapa BB (Braai en Bier) vat.
Oktober is volg kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Sep 2017 @ 15:23:44 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Fred, jammer om van jou rug te hoor.
Hoop jy herstel gou van jou opersasie en kamp sommer gou weer...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
15 Sep 2017 @ 06:26:43 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Dankie Edge

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Sep 2017 @ 11:04:49 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek sit nou en dink. Teen more hierdie tyd behoort ons al ons bestemming te bereik het en is seker nou besig met die finale opruiming na die opslaan.

Nadat dit afgehandel is, wil ek net rustig agteroor sit, vergeet van alles, positief dink en voluit die kamp geniet na bykans 5-maande sedert ons laaste kamp.

Lede wat eers more laat vertrek na hulle bestemmings, hou matigheid voor oë, bestuur veilig en bereik julle bestemmings sonder enige insidente.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First