English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 158
Total Replies: 60 430
Total Views: 80 144 116
topics: 9 199
replies: 120
views: 37 869 864
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KWH meter

replies: 19
views: 387
10 Aug 2017 @ 19:19:38 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

AS die kamp plekke begin om krag verbruik te meet en jy moet betaal, dan is ek reg vir hulle.

Dog ek deel my KWH meter met julle. Die meter gekoop by ACDC en n kort krag "extention" in die middel deur gesny en op die meter gekoppel. Die koste was so R450.00. Ek het nou begin om al my kragverbruikers by die huis te meet oor n week om te sien watter is die grootste verbruikers oor n week, en kan ek iets daaraan doen om dit af te bring.

 

 

10 Aug 2017 @ 19:24:22 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Weet nie hoekom kom die fotos nie op nie, maar probeer weer.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
10 Aug 2017 @ 19:32:16 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7517
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Baie oulike idee Piet, ek dink ons almal sal stadig maar seker moet begin meer en meer ekonomies moet dink.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
10 Aug 2017 @ 19:45:56 pm
Lennie
Jupiter Member
Offline
Posts: 1509
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Moet tog nie te kwaai krag verminder nie, Eskom het reeds gister verklaar hulle het surplus krag en is nou in 'n posisie om krag na buurlande uit te voer !

Lennie
Brackenfell, Cape Town
10 Aug 2017 @ 23:45:04 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3762
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Bakkie
Camping: Karavaan

Moet tog nie te kwaai krag verminder nie, Eskom het reeds gister verklaar hulle het surplus krag en is nou in 'n posisie om krag na buurlande uit te voer !

hahaha!

 

Zoem....
11 Aug 2017 @ 06:08:17 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Moet tog nie te kwaai krag verminder nie, Eskom het reeds gister verklaar hulle het surplus krag en is nou in 'n posisie om krag na buurlande uit te voer !


Seker teen die helfte van die prys wat ons betaal.....
11 Aug 2017 @ 06:20:30 am
Dick
Moon Member
Offline
Posts: 786
Joined: 12 Feb 2008
Province: Gauteng
Second Language: English
Experience: 26 years
Vehicle: Ford Rangers 2.5TD
Camping: Karavaan
net jammer die buurlande betaal nie daarvoor nie, ons is die wat moet opdok
Diederik Strachan
11 Aug 2017 @ 07:08:43 am
steamer
Titanium Member
Online
Posts: 526
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 43 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!
Please share the results of your tests.
Dankie
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
11 Aug 2017 @ 10:31:51 am
Diddo
Titanium Member
Offline
Posts: 527
Joined: 23 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 9 years
Vehicle: Yskas
Camping: Vrieskas

Beslis `n goeie idee. Soek al lank na iets soortgelyk maar was te duur. (nou nie vir kamp nie)

12 Aug 2017 @ 07:35:57 am
Fairhills Caravan Park
Bronze Member
Offline
Posts: 36
Joined: 09 Oct 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 50 years
Vehicle: Toyota Fortuner
Camping: Tent and caravan

Ons gebruik soortgelyke meters hier by Fairhills om stadig maar seker vas te stel wie, waar en hoe krag verbruik word.  Die toetse sal nog tot die einde van die jaar aangaan en dan kan ons 'n ingeligte besluit neem oor die koste aspek van verskillende verbruikers.

Wil nie graag al ons navorsing deel nie, maar dit is al klaar baie duidelik dat daar kampeerders is wat krag vermors en nie verbruik nie.

 

Fairhills Managment
Fairhills Caravan Park and Camping ground
Fascadale Rd
Ramsgate
Kwazulu-Natal
12 Aug 2017 @ 16:13:09 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Ons gebruik soortgelyke meters hier by Fairhills om stadig maar seker vas te stel wie, waar en hoe krag verbruik word.  Die toetse sal nog tot die einde van die jaar aangaan en dan kan ons 'n ingeligte besluit neem oor die koste aspek van verskillende verbruikers.

Wil nie graag al ons navorsing deel nie, maar dit is al klaar baie duidelik dat daar kampeerders is wat krag vermors en nie verbruik nie.

 


Ja...dis jammer dat mens sulke mense kry. Daar is vandag n foto op fb waar n vrou voor n verwarmer sit buite die tent?
12 Aug 2017 @ 16:20:30 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe


Ja...dis jammer dat mens sulke mense kry. Daar is vandag n foto op fb waar n vrou voor n verwarmer sit buite die tent?

Geert as die parke begin om die krag te meet en jy betaal daarvoor, dan sal baie van die krag vermorsing stop.

Geniet die lewe so lank as jy kan
12 Aug 2017 @ 16:29:25 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Geert dit laat my dink waar ek jare trug gewerk het waar ons firma huise gehad het en nie vir krag betaal het nie. Mense het bv al 4 plate op 'n stoof aangesit en die oond ook aan met die deur op terwyl daar in die kombuis gekuier word.

12 Aug 2017 @ 16:43:46 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Geert as die parke begin om die krag te meet en jy betaal daarvoor, dan sal baie van die krag vermorsing stop.


.
12 Aug 2017 @ 17:02:40 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Geert dit laat my dink waar ek jare trug gewerk het waar ons firma huise gehad het en nie vir krag betaal het nie. Mense het bv al 4 plate op 'n stoof aangesit en die oond ook aan met die deur op terwyl daar in die kombuis gekuier word.

Danie op die myn waar ek gewerk het was behuising vir meeste van die mense gegee met vry krag, en daar het ons dieselfde probleem gehad, gebruik die stoof as verwarmer. Het so n paar stowe verwoes. Later moes almal begin betaal vir hulle krag wat hulle gebruik en daarna het meeste van die krag vermorsing gestop.

Geniet die lewe so lank as jy kan
12 Aug 2017 @ 18:33:20 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Geert as die parke begin om die krag te meet en jy betaal daarvoor, dan sal baie van die krag vermorsing stop.

Ek stem saam met die stelling.  Kyk die groot gebruikers van krag gaan steeds hulle elektriese toestelle saam neem met 'n kamp maar ek glo nie die Aircon gaan heeldag aan wees terwyl almal buite sit en kuier nie.

Daar sal verseker 'n besparing plaasvind.

Ek wil sommer so meter permanent langs die verdeel bord in die karavaan installeer. Dis om my eie verbruik na te gaan dan kan ek dit sommer met die oord se meter vergelyk wanneer hulle so iets ingebruik neem.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
12 Aug 2017 @ 19:07:16 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Ek stem saam met die stelling.  Kyk die groot gebruikers van krag gaan steeds hulle elektriese toestelle saam neem met 'n kamp maar ek glo nie die Aircon gaan heeldag aan wees terwyl almal buite sit en kuier nie.

Daar sal verseker 'n besparing plaasvind.

Ek wil sommer so meter permanent langs die verdeel bord in die karavaan installeer. Dis om my eie verbruik na te gaan dan kan ek dit sommer met die oord se meter vergelyk wanneer hulle so iets ingebruik neem.

 

Leon dis n goeie idee om n KWH meter by jou DB box in te bou. Ek gaan die een van my saam neen in September as ons op die suidkus gaan kamp, en lesing vat om te sien wat my gemiddelde gebruik gaan wees.

Geniet die lewe so lank as jy kan
13 Aug 2017 @ 13:00:17 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Leon dis n goeie idee om n KWH meter by jou DB box in te bou. Ek gaan die een van my saam neen in September as ons op die suidkus gaan kamp, en lesing vat om te sien wat my gemiddelde gebruik gaan wees.

Piet dit sal interesant wees om te weet wat jou verbruik per dag of selfs net per week is en wat jy alles aangehad en gebruik het in die tyd.

Hoop jy gaan dit met ons deel.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
13 Aug 2017 @ 16:28:41 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1854
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Piet dit sal interesant wees om te weet wat jou verbruik per dag of selfs net per week is en wat jy alles aangehad en gebruik het in die tyd.

Hoop jy gaan dit met ons deel.

 

Sal die lesings met jou deel Leon. Sodra ons terug is sal ek dit hier opsit

Geniet die lewe so lank as jy kan
13 Aug 2017 @ 16:59:26 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Sal die lesings met jou deel Leon. Sodra ons terug is sal ek dit hier opsit


Gaan interesant wees!
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First