English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 159
Total Replies: 60 433
Total Views: 80 144 736
topics: 9 199
replies: 122
views: 37 870 107
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tent pale

replies: 40
views: 641
07 Aug 2017 @ 12:15:17 pm
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Ek het my Silwer Seil laat "custom" maak en moet nou pale kry. Het by Kennis en Loftus gaan uitvind en hulle vra ongeveer R67 p/m vir 25mm en R59 p/m vir 22 mm. Dit is absoluut belaglik. Waar kan ek die aluminium pale goedkoper kry. Ek sal dit self aanmekaar sit.

07 Aug 2017 @ 12:37:57 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Hennie jy kan 'n 6m lengte koop vir omtrent R140 in PTA.

012 – 327 0016

Ek gee nie om as elke ou sy pond vleis wil maak nie maar sekere dinge is net te erg en hierdie pryse by Campworld is een van baie.

07 Aug 2017 @ 12:41:34 pm
ELU
Titanium Member
Offline
Posts: 531
Joined: 17 Apr 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 41 years
Vehicle: Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 M/T
Camping: Caravan & Offroad trailer

Maizey Plastics en Non-Ferrous Metals (NFM) - albei in Pretoria-Wes. Google en bel hulle vir pryse op verskillende profiele.  Ek dink nommer reeds hierbo gegee is vir NFM??

Dalk het hul takke nader aan jou (Wes-rand??)??

07 Aug 2017 @ 12:42:39 pm
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Baie dankie julle.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
07 Aug 2017 @ 13:13:37 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Baie dankie julle.

Hennie die nommer hierbo was vir NFM in PTA. Ek het die prys gegee toe ek laas gekoop het. Dit kan dalk op wees want baie goed se pryse styg nou woes veral koper.

Die JHB no is 011 – 626 3390

 

07 Aug 2017 @ 14:11:25 pm
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

 

Hennie die nommer hierbo was vir NFM in PTA. Ek het die prys gegee toe ek laas gekoop het. Dit kan dalk op wees want baie goed se pryse styg nou woes veral koper.

Die JHB no is 011 – 626 3390

 

Dankie Danie,

Die pryse is onderskeidelik R25 en R15 p/m. Wow, wat 'n verskil.

 

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
07 Aug 2017 @ 14:39:47 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Om by die aliminium pale kopery aan te sluit.

Ek is nog steeds op soek na 'n "Swayging tool" (Spelling) wat die een punt van 'n paal dunner kan trek/rek om binne 'n ander een van dieselfde dikte te kan inpas.

Ek wil die pale maak soos wat mens dit  koop. Veral van die skuins en dwars dak tent pale is op die punt so dunner gemaak sodat dit binne 'n ander paal van die selfde dikte te kan pas.

Het iemand nog nie op die "tool" af gekom nie? ? ? ? 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
07 Aug 2017 @ 15:02:49 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Leon nog nooit so tool gesien of geweet mens kry so iets wat mens graag in die garage sal wil he.

Weet jy van iemand wat dit vir 'n mens kan doen in Pta omgewing?

07 Aug 2017 @ 15:09:36 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7517
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Leon, ek weet nie wat daai krimper tool gaan kos nie, maar ek glo dit gaan baie wees.

Wat ek doen, is om 'n stukkie 22mm pyp binne die 25mm pyp vas te rivit, dit werk baie goed.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
07 Aug 2017 @ 15:12:12 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 4402
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
Leon.
Die ouens by exhaust plekke wat custom made exhauses maak het dalk n tool op die buig masjien waar die eenkant gerek kan word. Ek het 2o jaar terug so n masjien gehad, maar kannie onthou of hy 25 mm kon rek nie.
Wil jy net die pale las ?? en uitmekaar haal vir vervoer. Die lang manier is om die 25mm in totaal in twee halwes (ewe lank) te sny. Dan vat jy n 22 om te las met ossie clamp weerskante en las die twee halwe 25 mm aanmekaar. Die 22 moet dan net sowat 500mm aan n kant kan indruk. Twist hulle vas.

Hennie jy kan jou pale op dieselfde manier maak ... die dun ene moet net onder wees

Goedkoper opsie is om verfroller ekstensies te koop en dit gebruik. Jy kry geel, blou, rooi en swartes van dit by enige verf of hardeware plek. Jy vat die handvatsels van verfrollers en sny die voorpunte af, druk dit op die ekstensie en walla jy het verstelbare pale.
I love camping all year round
07 Aug 2017 @ 15:43:26 pm
Tjaart
Platinum Member
Offline
Posts: 273
Joined: 02 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
ALUMINIUM TRADING JHB PTY LTD

011 457 7200 Hulle is Edenvale koop by hulle em maak my pale self hulle sny ook die lengtes wat jy wl he
Koop dan net die ander konekters by Campworld
07 Aug 2017 @ 16:14:25 pm
JohanMarais
Platinum Member
Offline
Posts: 252
Joined: 04 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Camping: 2011 Gypsey Regal
Hennie, daar is 'n Maizeys op Main Reef Road in Roodepoort.
07 Aug 2017 @ 16:22:20 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

 

Dankie Danie,

Die pryse is onderskeidelik R25 en R15 p/m. Wow, wat 'n verskil.

 

 


WoW...Wat n prysverskil
07 Aug 2017 @ 18:50:25 pm
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Dankie vir al die ander insette. Ek sal more nog bietjie rond bel.

My prys bt Campworld was R1461 en by NFM R480.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
07 Aug 2017 @ 19:57:28 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

 Hennie dink solank aan daai kommissie - hahaha.

Sjoe dis 'n helse verskil ne en dit vir dieselfde item v dieselfde kwaliteit.

07 Aug 2017 @ 20:48:54 pm
Klein DK
Platinum Member
Offline
Posts: 435
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 1 year

Om by die aliminium pale kopery aan te sluit.

Ek is nog steeds op soek na 'n "Swayging tool" (Spelling) wat die een punt van 'n paal dunner kan trek/rek om binne 'n ander een van dieselfde dikte te kan inpas.

Ek wil die pale maak soos wat mens dit  koop. Veral van die skuins en dwars dak tent pale is op die punt so dunner gemaak sodat dit binne 'n ander paal van die selfde dikte te kan pas.

Het iemand nog nie op die "tool" af gekom nie? ? ? ? 

Vir daardie "tool", google die plekke soos volg:
Rudman Hydraulics.
Rapid Hydraulics.
Pirtek.
Ken jouself
07 Aug 2017 @ 21:08:50 pm
Klein DK
Platinum Member
Offline
Posts: 435
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 1 year
Vir daardie "tool", google die plekke soos volg:
Rudman Hydraulics.
Rapid Hydraulics.
Pirtek.
Wou nog noem:
Dit is ń "Rolling Tool"
Die ander wat jy kry is:
Crimping Tool.
Flaring Tool
Ken jouself
08 Aug 2017 @ 06:17:53 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

 Hennie dink solank aan daai kommissie - hahaha.

Sjoe dis 'n helse verskil ne en dit vir dieselfde item v dieselfde kwaliteit.

Ja, miskien koop Campworld dit nog aan vanaf hulle.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
08 Aug 2017 @ 06:41:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Leon nog nooit so tool gesien of geweet mens kry so iets wat mens graag in die garage sal wil he.

Weet jy van iemand wat dit vir 'n mens kan doen in Pta omgewing?

Danie ek dink dit is iets soortgelyk aan dit wat by Uitlaatstelsel besighede gebruik word om pype te buig net met kleiner daye's.

Leon, ek weet nie wat daai krimper tool gaan kos nie, maar ek glo dit gaan baie wees.

Wat ek doen, is om 'n stukkie 22mm pyp binne die 25mm pyp vas te rivit, dit werk baie goed.

Dit is die algemene manier om te volg oom Johan maar ek hou nie van hoe dit lyk nie.  Ek wil hê die pyp moet netjies lyk sonder rivets soos asof dit gekoop is.

Iewers moet mens so tool kry want die plekke wat die karavaan tent pale opmaak gebruik dit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
08 Aug 2017 @ 06:43:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Vir daardie "tool", google die plekke soos volg:
Rudman Hydraulics.
Rapid Hydraulics.
Pirtek.

Sal bietjie daar gaan rond krap dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
08 Aug 2017 @ 06:54:05 am
Dick
Moon Member
Offline
Posts: 786
Joined: 12 Feb 2008
Province: Gauteng
Second Language: English
Experience: 26 years
Vehicle: Ford Rangers 2.5TD
Camping: Karavaan
More almal ek het met dieselfde probleem gesit soos bo genoem pale gaan koop in 6m lengtes en self aanmekaar gesit was lekker om na die tyd my eie hande werk te aanskou.
Diederik Strachan
08 Aug 2017 @ 07:22:51 am
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 4402
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN

Ja, miskien koop Campworld dit nog aan vanaf hulle.



By ons is ook n aluminium plek waar ons al heelwat goete gekoop het. Die ou wat daar werk se my die karavaan plekke koop by hom.
Laaste keer het karavaan plekke my almal R55 per meter gevra. Tenspyte daarvan dat Anso aluminium se pryse nog dieselfde is ... R120 per 6 meter vir 25 mm en R100 vir 22mm.
Die hardeware pkekke verkoop ook 2 en 3 meter lengtes..... Baie duur.
I love camping all year round
08 Aug 2017 @ 08:36:27 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

ALUMINIUM TRADING JHB PTY LTD

011 457 7200 Hulle is Edenvale koop by hulle em maak my pale self hulle sny ook die lengtes wat jy wl he
Koop dan net die ander konekters by Campworld

Dankie Tjaart, ek het pryse vanaf hulle gekry en R25,27 en R21,85 p/m onderskeidelik.

Ek plaas die pryse op vir ander Forum gebruikers ter inligting.

Maizies, kon my nie help met ronde pale nie. Slegs "square" aluminium "tubing"

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
08 Aug 2017 @ 09:11:14 am
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2024
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic
Mens net versigtig wees vir die pype by die hardeware plekke. Hulle wand dikte is met tye dikker en dan kan die 22mm nie in die 25mm inskuif nie.
Hardeware winkels is in elk geval ook baie goedkoper as die woonwa plekke.
08 Aug 2017 @ 09:15:30 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Mens net versigtig wees vir die pype by die hardeware plekke. Hulle wand dikte is met tye dikker en dan kan die 22mm nie in die 25mm inskuif nie.
Hardeware winkels is in elk geval ook baie goedkoper as die woonwa plekke.

Jy is reg. Die want dikte van 1,2mm is reg.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
08 Aug 2017 @ 11:31:36 am
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4339
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Eish baie geld sterkte met daai pale
Haak daai wa kamp bly koning
08 Aug 2017 @ 13:33:58 pm
WilSur
Pluto Member
Offline
Posts: 5382
Joined: 20 Jan 2003
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Ford Territory ST
Camping: Exclusive

Om by die aliminium pale kopery aan te sluit.

Ek is nog steeds op soek na 'n "Swayging tool" (Spelling) wat die een punt van 'n paal dunner kan trek/rek om binne 'n ander een van dieselfde dikte te kan inpas.

Ek wil die pale maak soos wat mens dit  koop. Veral van die skuins en dwars dak tent pale is op die punt so dunner gemaak sodat dit binne 'n ander paal van die selfde dikte te kan pas.

Het iemand nog nie op die "tool" af gekom nie? ? ? ? 

Leon

Ek het so 3 jaar terug 'n ou gekry wat my by die werk kom sien het, maar kon hom nie weer in-die-hande kry nie wou ook so tool koop.

Wellmax se pale is ook so, miskien sal dit goedkoper wees as hulle vir jou een of so doen, weet nie of hulle dalk so tool het nie ?

 

Oppad na die volgende kamp.
08 Aug 2017 @ 17:46:43 pm
Fred
Moon Member
Offline
Posts: 957
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster

Leon, Het jy Adendorffs probeer vir die gereedskap wat jy soek?  Hulle het nogal 'n groot verskeidenheid interessante gereedskap en as jy dit daar kan kry, sal die prys ook billik wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
08 Aug 2017 @ 18:56:24 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Hennie. As jy die pale sny...gebruik daai tool wat die loodgieters gebruik om pype te sny...Daai een wat jy so in die ronte draai. Dit gee n perfekte afronding
08 Aug 2017 @ 19:03:27 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7517
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Ek gebruik daai "pipe cutter" om al my pale self mee te sny in die verlangde lengtes. Die pyp kry ek in Vereeniging. Ossie clamps waar kan, en die buite skroef klampe waar ek nie 'n keuse het nie.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
08 Aug 2017 @ 19:37:04 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Leon, Het jy Adendorffs probeer vir die gereedskap wat jy soek?  Hulle het nogal 'n groot verskeidenheid interessante gereedskap en as jy dit daar kan kry, sal die prys ook billik wees.

Ek was al daar. Die pyp tooling wat hulle het maak net voorsiening vir dik pype en die buig daarvan.

Willem ek soek die uitrusting stuk vir eie gebruik en om dan 'n diens te lewer in die kamp gemeenskap. Want die dêm tool is onbekombaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
10 Aug 2017 @ 21:31:41 pm
Len
Bronze Member
Offline
Posts: 7
Joined: 02 Aug 2017
Province: Gauteng
Hennie did you come right with pipe? If not try Conways in Srtydom Park Randburg(011796.0900)
just bought 25mm (143.71/6meter) and 22mm (125.31/6meter) pipe from them today.Price was after discount and vat.
11 Aug 2017 @ 06:10:26 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Hi Len, thank you for the info. I will phone them just to confirm.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
11 Aug 2017 @ 08:58:36 am
Fred
Moon Member
Offline
Posts: 957
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster

Leon, Ek dink dis dalk net moontlik om 'n primitiewe tipe krimpmasjientjie te maak vir eenmalige gebruik.  Hang net af of jy lus het. Aluminiumpyp is nie baie hard nie en as jy dit tussen een of ander iets kan rol wat jy stelselmatig kleiner kan verstel, soos bv 'n vice grip met 'n skerm oor die tande en 'n bietjie olie op,  behoort dit die ding te doen. Ek het dit nie nodig nie, maar as ek sou hê, sou ek beslis daarmee eksperimenteer, maar dis maar ek, moontlik is jy nie lus vir so 'n gesukkel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
11 Aug 2017 @ 10:48:26 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Hennie did you come right with pipe? If not try Conways in Srtydom Park Randburg(011796.0900)
just bought 25mm (143.71/6meter) and 22mm (125.31/6meter) pipe from them today.Price was after discount and vat.

Hi Len,

 

Thank you for this lead. I phoned them and they can also cut the pipes for the sizes I need. No extra cost.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
12 Aug 2017 @ 18:40:39 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Leon, Ek dink dis dalk net moontlik om 'n primitiewe tipe krimpmasjientjie te maak vir eenmalige gebruik.  Hang net af of jy lus het. Aluminiumpyp is nie baie hard nie en as jy dit tussen een of ander iets kan rol wat jy stelselmatig kleiner kan verstel, soos bv 'n vice grip met 'n skerm oor die tande en 'n bietjie olie op,  behoort dit die ding te doen. Ek het dit nie nodig nie, maar as ek sou hê, sou ek beslis daarmee eksperimenteer, maar dis maar ek, moontlik is jy nie lus vir so 'n gesukkel nie.

Dis die idee wat tel. Ek is weer besig met een van my reise maar gaan verseker begin eksperimenteer sodra ek terug is in SA.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
12 Aug 2017 @ 22:37:01 pm
Johan
New Member
Offline
Posts: 3
Joined: 12 Aug 2017
Province: KwaZulu-Natal

Ek het my Silwer Seil laat "custom" maak en moet nou pale kry. Het by Kennis en Loftus gaan uitvind en hulle vra ongeveer R67 p/m vir 25mm en R59 p/m vir 22 mm. Dit is absoluut belaglik. Waar kan ek die aluminium pale goedkoper kry. Ek sal dit self aanmekaar sit.

12 Aug 2017 @ 22:46:09 pm
Johan
New Member
Offline
Posts: 3
Joined: 12 Aug 2017
Province: KwaZulu-Natal
baie maklike oplossing vir jou silwer seil is die pype wat jy kan koop van enige verf handelaar en wat verstelbaar is en kan verstel tot verby 3 meter en dis teen R 79 elk ..Ek boor net n gaaitjie bo in en sit n boutjie in om deur die seil se hakies te haak . Toue van Campworld en ek gebruik gewoonlik 6 tot 8 pale. dis beskikbaar in rooi of geel en werk soos n droom .
13 Aug 2017 @ 10:35:00 am
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 4402
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
baie maklike oplossing vir jou silwer seil is die pype wat jy kan koop van enige verf handelaar en wat verstelbaar is en kan verstel tot verby 3 meter en dis teen R 79 elk ..Ek boor net n gaaitjie bo in en sit n boutjie in om deur die seil se hakies te haak . Toue van Campworld en ek gebruik gewoonlik 6 tot 8 pale. dis beskikbaar in rooi of geel en werk soos n droom .

Ek gebruik dit ook. Ook vir die onderkant van die kant seile... ryg dit deur die rekkies en kap die punte vas. Verf roller handvatdel self, sny ek die voorste punt af , druk oor die punt van die pyp sodat dit n punt het waar dit deur tent ogies gaan... werk uitstekend, soos jy se, rooi en geel en daars blou en swartes ook.
Dink klein DK gebruik dit ook,
Die bloues word deur die bulls ondersteuners. Rooies deur die leeu ondersteuners en swartes deur shark ondersteuners gebruik. Laat ek nou dink.... die geeles is eintlik neutraal. L M G A
I love camping all year round
15 Aug 2017 @ 13:23:06 pm
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 408
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Hi Len,

 

Thank you for this lead. I phoned them and they can also cut the pipes for the sizes I need. No extra cost.

Thank you Len, I went to Conways today and bought myself these aluminium poles and also cut it to the applicable sizes. 

Bought 2 x 6m 25mm for R287.43 and 2 x 6m 22mm for R250.62, an absolute bargain compared to over R1400 at Campworld.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
15 Aug 2017 @ 18:04:47 pm
Len
Bronze Member
Offline
Posts: 7
Joined: 02 Aug 2017
Province: Gauteng
Bly jy het reg gekom! That's what we here for,to help each other and share knowledge. It's only a pleasure.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First