English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 325
Total Replies: 62 354
Total Views: 80 269 372
topics: 9 273
replies: 1 055
views: 37 918 086
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Soek die 2 waens

replies: 2
views: 289
17 Jul 2017 @ 16:04:01 pm
Ski
Mars Member
Offline
Posts: 1409
Joined: 19 Oct 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: 2016 Mahindra XUV500/ 2015 Mahindra Scorpio DC
Camping: Jurgens Camplite

Ons het 2 van die gebou in 1982, een met groen streep en een met blou streep. Het die een met blou streep laas in pomona area gesien en een met groen streep laas in PTA

Hierdie een het ons in 1987 gebou en ek sal graag weer my hande op hom wil le. Baie sentimentele waarde vir my. Laas in verwoerdpark area gesien in alberton

17 Jul 2017 @ 20:34:38 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Shoe, mooi man.
Ongelukkig is dit buite my era. Die 1ste wa het ek nog met bruin klere, vuil gesig en ratpack geloop.
Die 2de een was ek nog loskop en pas my appieship klaar gemaak.
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
18 Jul 2017 @ 19:20:12 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4393
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
SKI sterkte hoop jy kry die waens
Haak daai wa kamp bly koning
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First