English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 143
Total Replies: 49 650
Total Views: 80 827 626
topics: 9 713
replies: 638
views: 38 170 318
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wolke

replies: 23
views: 791
Quick Navigation
19 Jun 2017 @ 21:29:46 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Hier is 'n klompie fotos van wolke wat ons sover op ons toer gesien het. Hoop julle geniet dit.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Jun 2017 @ 21:31:58 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Jun 2017 @ 21:33:57 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Jun 2017 @ 22:43:27 pm
Danie-SLK
Saturn Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 2580
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Pragtig. Ek neem aan party kleure lyk anders en in sekere gevalle mooier as wat die oog dit sou sien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 02:25:07 am
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 946
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Hendrik, baie dankie vir die deel met ons. Die skepping bly maar fantasties.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
20 Jun 2017 @ 06:13:27 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8765
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Die wolke maak pragtige fotos uit...dankie Hendrik!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 06:37:35 am
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ja dit lyk chapperig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 08:22:25 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Dankie vir die deel.
En sou dit nie interesant gewees, om te weet waar die fotos geneem is...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 08:41:29 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Offline
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Pragtige foto's Hendrik.  Ek hoop julle geniet jul toer sover en dat alles met julle goed gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 09:08:51 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 1640
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Pragtig Hendrik. Baie goed want ek sukkel partykeer om die kleur mooi vastevang. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
20 Jun 2017 @ 11:16:47 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 141
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 45 years
Baie mooi Dankie vir die deel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 11:48:03 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 929
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
Dankie dis awesome
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 14:40:42 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Pragtig. Ek neem aan party kleure lyk anders en in sekere gevalle mooier as wat die oog dit sou sien.

Dankie Danie. Die fotos is nie redigeer nie. Kleure is soos deur die lens gesien.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 14:46:13 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Dankie vir die deel.
En sou dit nie interesant gewees, om te weet waar die fotos geneem is...

Soos ek dit onthou.

1 Satara

2,3,4,5 Benmari

6 Drakensville

7  Op pad van Aliwal na Maclear

8,9 Tortoni

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 14:48:06 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Pragtige foto's Hendrik.  Ek hoop julle geniet jul toer sover en dat alles met julle goed gaan.

Dankie Freda. Ja, ons toer nog lekker.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
20 Jun 2017 @ 14:55:33 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Pragtig Hendrik. Baie goed want ek sukkel partykeer om die kleur mooi vastevang. 

Dankie Jan. Ek is maar redelik dom in die opsig en laat die kamera besluit oor die beligting. Wat ek wel doen is fokus op verskillende dele. Soms op die wolk, of die berg of die blou lig. Dan hou ek die knoppie half in en skuif na die beeld wat ek wil vasvang.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 15:02:21 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Dankie aan almal wat kommentaar gelewer het.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 17:45:52 pm
Danie-SLK
Saturn Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 2580
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Dankie Danie. Die fotos is nie redigeer nie. Kleure is soos deur die lens gesien.

Hendrik ek het eintlik bedoel dat die kleure anders op die foto vertoon as wat mens deur die lens gesien het. Nie dat dit geredigeer is nie.

Met ons rit na KNP neem ons in Magoebaskloof die son af soos in hierdie foto met 'n selfoon. Groot is ons verbasing dat die son nie rond is nie en daar 'n streep op die foto verskyn. Daarna neem ons dit weer af en ook 'n 3e keer en elke foto het dieselfde streep.

Die 2e foto verwys na die inligting van die foto.

Kan iemand dit dalk verklaar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 20:18:22 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3256
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Nee Danie, ek kan dit nie verklaar nie. Was die foto dalk deur die ruit geneem?

Pasop vir fotos van die helder son neem. Jy kan die kamera se sensor beskadig.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Jun 2017 @ 00:19:17 am
Danie-SLK
Saturn Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 2580
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Nee die ruit was oop gewees. Dankie vir die raad omtrent die helder son. Dit was in die namiddag geneem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 Jun 2017 @ 12:54:21 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
[quote]1012,250144976[/quote
Dankie, dis baie mooi...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
21 Jun 2017 @ 15:09:05 pm
Heindrich
Moon Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 885
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years
Mense.................maar hierdie is wonderlike foto's.
Absoluut
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Jun 2017 @ 19:40:56 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Puik dankie vir deel mooi bly mooi
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
24 Jun 2017 @ 14:58:15 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 6114
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Dit bly altyd mooi as dit van die natuur is.
Dankie
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First