English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 487
Total Replies: 179 532
Total Views: 79 241 998
topics: 8 888
replies: 96 912
views: 37 511 203
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Seekoei byt renoster dood

replies: 8
views: 414
19 Jun 2017 @ 19:22:54 pm
Danie-SLK
Mars Member
Online
Posts: 1330
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Ek nou net hierdie video gekyk wat beskryf word as die raarste van raar gebeurtenisse.

Kliek HIER

20 Jun 2017 @ 08:33:08 am
Campervan
Jupiter Member
Offline
Posts: 1969
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Arme Renoster word van alle kante aangevat...
20 Jun 2017 @ 10:33:57 am
Nabro
Gold Member
Offline
Posts: 161
Joined: 27 Jan 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 11 years
Vehicle: Mazda BT50 DC 3.2 4x4 auto
Camping: Jurgens Palma
Dit is jammer dat in 'n poging om die renoster te beskerm sy horing afgesaag is, dit het veroorsaak dat hy hom nie teen die seekoei kon verdedig nie.
20 Jun 2017 @ 16:39:32 pm
Johann
Pluto Member
Offline
Posts: 7310
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Danie, dankie vir die deel van die inligting.

Dit is jammer dat in 'n poging om die renoster te beskerm sy horing afgesaag is, dit het veroorsaak dat hy hom nie teen die seekoei kon verdedig nie.

Max, ja, dit is werklik frustreurend, die end sou heel anders gewees het as die JUIS BEDREIGDE spesie, hom /haar  kon self vededig het. Nou het juis die poging om die dier te red, die dier se lewe gekos.😈😈

Dis sulke tye wat ek Frans se gekamofleerde woord sou wou gebruik het, met HOOFLETTERS!!!

20 Jun 2017 @ 19:31:28 pm
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 6852
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Shame....
5 days ago @ 09:34:55 am
Fred
Titanium Member
Online
Posts: 697
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster

As 'n renoster geen kans het nie, is dit nie verbasend dat 'n seekoei glo die dier in Afrika is wat die meeste mense dood nie. Magtie, daardie bek is groot genoeg om òm die renoster se lyf te kom.  Interessant dat 'n grasvreter so 'n geweldige bek met sulke groot tande het.  Die natuur is darem wonderlik!  Kan nie help om die renoster jammer te kry nie.

5 days ago @ 16:12:00 pm
snys
Gold Member
Offline
Posts: 208
Joined: 09 Apr 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Nissan NP300 TDI D/C
Camping: panther Alpha

Hierdie video het my heeltemal ontstig. Dit wil vir my voorkom of die renoster, behalwe dat sy horing afgesaag is, taamlik mak is. Hy tree net nie soos nie soos n wilde dier op nie. As julle mooi na die video kyk, lyk dit asof die renoster niks anders as nuuskierig is nie en die seekoei taamlik vriendelik benader. So asof hy nie van die gevaar bewus is nie. 

Ek sal my salaris daarop wed dat hierdie renoster met die hand grootgemaak is, mak is en nie in staat is om vrygelaat te word nie. As dit wel so is, moet die veldwagter vir die seekoeie gevoer word. Hoe kan so iets toegelaat word?

4 days ago @ 19:43:57 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4068
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Nie lekke nie ja horing dink hulle gee horing mokket
2 days ago @ 15:02:15 pm
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5602
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 35 years
Vehicle: Toyota Fortuner 4x4 Auto 2013
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Dankie.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First