English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 448
Total Replies: 206 667
Total Views: 81 058 574
topics: 9 900
replies: 111 149
views: 38 256 146
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Berg fiets bracket vir Comfort treiler

replies: 5
views: 416
18 Jun 2017 @ 14:54:54 pm
Gaukes
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Jun 2017
Experience: 20 years
Goeiedag

Het iemand dalk 'n voorstel oor hoe ek my bergfiets op my Conqueror Comfort treiler kan laai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2017 @ 07:48:30 am
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 939
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 10 years

Ek het, toe ek nog my Bush Baby gehad het, 'n trekstang agter laat pas, en 'n Bike Caddy daarop gebruik. Enigste probleem is dat jy die Bike Caddy moet afhaal voordat jy die agterste deur kan oopmaak, maar dis 'n paar ekstra minute se werk. BAIE beter as om die fiets op die seil bo-op vas te maak - ek was altyd bang dat ek die seil sal skeur. Buitendien, as jou Bergfiets hidrouliese remme het, is dit nie goed om die fiets lank op sy sy te laat lê nie.

As jou fiets se raam Koolstof is, sou ek nie aanbeveel dat die fiets hang nie, en daarom sal 'n BuzzRack of Thule, waar die fiets kan STAAN, beter wees. Weereens word hierdie gepas op die trekstang, maar jy sal 'n prop moet gebruik vir die ligte van die Thule.

Waar ry jy volgende keer? Geniet dit!

NS. Ek het dieselfde konsep gevolg met my Sprite SC - my fiets(e) gaan altyd saam!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2017 @ 10:54:13 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2482
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Welkom op die forum...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2017 @ 19:25:08 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Welkom hier by ons. Ek het n fiets rak wat jy aan die sleepstang vas bout. Kan twee fietse dra en kan vinnig afgehaal of opgesit word.

Die fiets/e sal dan wydsbeen oor die hak vervoer word.

Dit het ook twee monteer plate sodat jy die rak op twee verskillende voertuie kan gebruik. R300 onderhandelbaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2017 @ 22:01:51 pm
Gaukes
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Jun 2017
Experience: 20 years
Naand Leon
Ek het reeds die Thule fiets rak wat op die hak se bal pas.
Kan jy dalk vir my 'n foto whattsapp na 082 6595125
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2017 @ 06:57:55 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Naand Leon
Ek het reeds die Thule fiets rak wat op die hak se bal pas.
Kan jy dalk vir my 'n foto whattsapp na 082 6595125

Ek sal so maak vanaand as ek by die huis kom.  Die een wat ek het se monteer bracket bout saam met die sleepbal vas. Dan het hy 'n kort horisontale square tubing aan die kant waar in die fietsrak pas en vasbout. Dus is die sleep bal oop om te haak en te sleep wat jy wil.

Die rak het ook twee addisionele monteer stukke met hake wat maak dat jy 'n dames fiets makliker kan dra.

Sal intussen kyk of my mense by die huis fotos kan aan stuur.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First