English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 159
Total Replies: 60 433
Total Views: 80 144 747
topics: 9 199
replies: 122
views: 37 870 109
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Daai Karavaan Yskas😠

replies: 5
views: 860
12 Jun 2017 @ 09:26:30 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2299
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Klaar gepak, alles gereed!

Yskas ......... So warm soos ja.......! Vrieskas werk puik.

Probeer nou iemand hier in Afrika kry om  gas op te top. Shame.

MNR, haal hom uit en bring hom na ons toe!  Ons werk al oor die 20 jaar aan yskaste. Hy sal voor 12 uur klaar wees. Shame! Ek wil nog 200km sleep.

As ek dit gedoen het sou ek eers Saterdag kon ry!

Gaan kamp met draagbare Vries/yskas!

Een keer in Brits gaan kamp met dieselfde probleem. Man het uitgekom kampterein toe en yskas kom opvul Sonder om yskas uit te haal! 

 

12 Jun 2017 @ 10:24:57 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2247
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Kanjy nie die karavaan soontoe sleep en vra dat hul dit in plek doen nie?
Indien hul die lek nie kry niegaan dit al hoe erger raak en gouer gebeur...
On The Road Again
12 Jun 2017 @ 14:15:16 pm
Butts
Moon Member
Offline
Posts: 859
Joined: 15 Dec 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 4 years
Vehicle: Ford Ranger 3.2 T6 M XLT 4x4
Camping: 2006 Sprite Swing

Goeiedag Hannes.   Dit is frustrerend.  Hier in Pretoria kon ek 'n man kry wat die wa-yskas in die wa duer daardie klein ventilasie opening opvul.  Hy knip ook eers die gaspypie en soldeer 'n langer pypie met 'n klep op, in plek.   Volgende keer is dit net 'n geval van die klep afskroef, die pyp van die bottel konnekteer en siedaar.   Geensins nodig om die yskas uit te haal nie.

Hoop jy kom reg.

groete

17 Jun 2017 @ 19:36:44 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4339
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Niks kan kraap Hannes soos n yskas wat nie werk terwyl n ou wil kamp
Haak daai wa kamp bly koning
19 Jun 2017 @ 21:20:03 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2299
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Gelukkig is dit winter.

Sal die knapie die naweek uithaal en Potties toe vat om reg te maak

Jip
20 Jun 2017 @ 07:16:19 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Hannes ek sien jy sê dit het van te vore al gebeur. Was dit dieselfde yskas as nou?  Indien wel is dit darem 'n baie klein lek plekkie en seker moeilik om op te spoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First