English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 143
Total Replies: 49 650
Total Views: 80 827 624
topics: 9 713
replies: 638
views: 38 170 316
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1ste Keer in 35 jaar.

replies: 10
views: 869
Quick Navigation
12 Jun 2017 @ 09:14:48 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 2494
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Klein Kariba, 1ste keer in 35 jaar besoek.

Fasiliteite, ablusies ens. Puik.

Karavaan staanplekke......nee wat. Baie Klein en ongemaklik. Vir prys wat ek betaal het, staan op plaveisel, min beweeg spasie en kleinkinders die heeltyd moet dophou dat hulle oor afgrond moet val nie.

Toe onthou ek waarom ek 35 jaar laas daar was.

Moet my nie verkeerd verstaan nie. Goeie oord. Dienste puik. Personeel van die beste. Maar soos Ingelsman sal se...... Not my cuppa tea!

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Jun 2017 @ 10:27:08 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Dis wat die geheur laat onthou...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Jun 2017 @ 14:29:15 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 141
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 45 years
Geriewe en fasaliteite bly puik, die staanplekke was op n stadium groter maar die geld gogga het begin byt,en wat gebeur volgende heelwat staan plekke word gehalveer Ander word klein bietjie kleiner gemaak om die rylaan te kan akkomodeer tussen die pypsteel staan plekke deur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Jun 2017 @ 16:10:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 5480
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 31 years

Ons dink ook dit is 'n baie nice oord en kies gewoonlik my staanplek wat groot genoeg is vir ons, maar.  Verkiwes ook ander oorde.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Jun 2017 @ 19:37:58 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 4164
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Nice oord.. staanplekke hou my ook weg.. enigste rede


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Jun 2017 @ 19:56:33 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8765
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Staanplekke rerig so klein? ...hoe groot?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 Jun 2017 @ 19:38:57 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Ek nog nooit daar gestaan wou binne kort daar gaan kamp moet n naweek maak en self kyk
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Jun 2017 @ 21:18:08 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 2494
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Sprite Swing met vol tent en multi room. Staanplek volgestaan!

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 Jun 2017 @ 21:59:46 pm
bokkie
Silver Member
66% Profile Strength
Offline
Posts: 39
Joined: 15 Dec 2012
Ingery , omgedraai en weer uitgery ook nie ons cuppa tea
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 Jun 2017 @ 17:28:35 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 1280
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Snaaks genoeg ons was een keer daar in om te kyk hoe die kampterrein lyk.(voor die opgradering). Ons kon ook nie die "Wow" gevoel kry nie,en het dus nooit daar gaan kamp nie.
Ek kan nie kommentaar lewer vandat hy opgradeer is nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
20 Jun 2017 @ 19:25:02 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 283
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 30 years

Staanplekke darm nie piepklein. Op F gestaan en Elegance het met gemak gepas.

lekker fasiliteite en midweek is daar net genoeg mense om dit aangenaam te maak. Hartenbos is meer beknop.

Appy Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First