English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 773
Total Replies: 156 994
Total Views: 79 932 580
topics: 9 026
replies: 98 840
views: 37 784 887
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens Oryx ! ???

replies: 6
views: 902
07 Jun 2017 @ 09:39:12 am
Gerhard
Bronze Member
Offline
Posts: 6
Joined: 21 Dec 2016
Province: Other
First Language: Afrikaans
Vehicle: Nissan Navara
Camping: SOEK NOG !!!
Dag se mense wie het al n Jurgens Oryx gehaad en wat dink julle van dit.
Ek stel baie belang in een en wil weet wat is die op en af van daai waa.???
07 Jun 2017 @ 10:50:23 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2100
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Niks foud wat ek van die wa weet nie, maar,
Iemand wat ek ken het een gekoop vir goeie prys wat bietjie werk nodig gehad het. Toe hy begin met die werk was die hele ding vrot en moes weggegooi word. Baie Geld verloor, so wees versigtig.
Vir nuwe koper, neem iemand saam wat gesout is, dat hy die wa vir jou kan oorkyk...
On The Road Again
07 Jun 2017 @ 12:40:03 pm
Expo / Jan
Platinum Member
Offline
Posts: 447
Joined: 19 Jul 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 25 years
Vehicle: Kia Sorento 2.2 CRDi & Jeep Cherokee 2.8 CRDi LTD
Camping: Jurgens Expo

Gerhard, ek hoor die ouens kla bietjie oor hy baie windweerstand het met sy plat voorkant.

07 Jun 2017 @ 13:12:19 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Online
Posts: 8153
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

By Campworld oppad bult op na Waterkloof Hoerskool is hulle besig om een se houtvrot reg te maak. As jy naby bly gaan kyk daar.

Stel dit so as hulle klaar is gaan dit 'n slinternuwe wa wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
07 Jun 2017 @ 17:42:19 pm
Ad Rem
Silver Member
Offline
Posts: 96
Joined: 28 Mar 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 37 years
Vehicle: Toyota Fortuner.
Camping: Jurgens Xcape X3 Extreme.
Suggest you ask on the 4x4 Community Forum.
They are very helpful.
10 Jun 2017 @ 12:14:57 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4183
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Dis n puik wa waar jou voertuig gaan gaan hy hy is wel bietjie beknop innie binne kant koop al sy kant seile dan is dit n puik wa. Sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
19 Jun 2017 @ 15:21:18 pm
Frikadel
Bronze Member
Offline
Posts: 35
Joined: 08 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Toyota Hilux 3D4d DC 4x4 en Beemer en n Lekker bike!
Camping: Jurgens XT 140

Kyk eerder na die Lions Den off-road karavaan.

Manne, die lewe is wat jy daarvan maak!
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First