English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 364
topics: 9 727
replies: 740
views: 38 174 882
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNK Koedoes

replies: 13
views: 1421
Quick Navigation
19 May 2017 @ 16:20:01 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Verbeel ek my, of is die koedoes in die wildtuin skaars? In sestien dae in die wildtuin in Maart het ek net een mooi koedoe bul gesien. Ek is nou reeds vir ses dae in die wildtuin en het nognie 'n enkele koedoe gesien nie. Voor, en selfs gedurende, die droogte was daar altyd baie. ' n Mooi koedoe bul is vir my nommer ses van die Groot Ses...!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 16:45:09 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Offline
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 18 years
Louvan ek weet nie waar jy jou bevind in die Kruger maar ek het altyd baie Koedoes gesien in die Malelane area .Selfs tussen Skukuza en Krokkidil Brug
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 17:26:13 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 1647
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Frans, seker nie dieselfde as in Namibië nie maar daar het die koedoes hondsdolheid opgedoen en soveel het gevrek dat daar na beraming net 9/% oor is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 17:56:52 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 1282
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Baie interresante inligting Jan. Ek het nog nooit daarvan gehoor nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 19:03:37 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Hulle is vir my ook skaarser. Laas maand klomp gekry tussen Afsaal en Malelane en ook op die grondpaaie naby Krokodil brug. Stem saam...n mooi koedoe bly tops. By Dinokeng buite Pretoria is net sulke pragtige Koedoes...dit lyk soms ongemaklik met sulke groot horings
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
19 May 2017 @ 19:12:13 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 144
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 38 years
Just back from Kruger and saw mostly females, but also some beautiful males in the area between Satara and Oliphants.
Strangely, saw lots and lots of Waterbuck this time up from Oliphants to Shingwedzi.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 19:43:32 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 54 years

Hier in die Noord Kaap word die kudoes net elke jaar meer, en die pad ongelukke met kudoes word net meer.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 22:30:18 pm
Lennie
Jupiter Member
70% Profile Strength
Offline
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 100 years

Frans, ek glo nie die koedoe-getalle het drasties afgeneem nie.  Ek vermoed die uitstekende reënval, oorvloed drinkwater en fantastiese weiding het tot gevolg dat hulle minder opmerklik is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 May 2017 @ 13:29:19 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5803
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Ons het baie koedoes op na Phalaborwa se kant Paulkruger se vleis daai laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
20 May 2017 @ 21:38:00 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Ja, die rede is heelwaarskynlik dat die bos so reig is dat jy hulle net nie sien nie. Dit is heerlik hier in die wildtuin.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 May 2017 @ 12:43:56 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 6119
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Het self al daar n paar groot bulle gesien.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 May 2017 @ 09:57:39 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 544
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ons kry hulle ook altyd

Hierdie klomp bulle ver so saam geloop

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 May 2017 @ 10:16:37 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 929
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
CampingKitty dis n pragtige foto, sien ook gereeld Kudu bulle maar mag seker skaars wees a.g.v goeie wyding en water.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 May 2017 @ 14:15:51 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 544
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

ja definitief.  ons was daar in september 2016 en het hordes van hulle gekry, maar veld was baie droog en oop.  somer tye as dit baie ryg is sien mens hulle min.

Word nie verniet Gray Ghost genoem nie ne

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First