English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 363
topics: 9 727
replies: 740
views: 38 174 881
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar heen nou ?

replies: 15
views: 1421
Quick Navigation
17 May 2017 @ 13:16:43 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Ou forum vrinne help bietjie. Na 24 jaar vanwaar ons 19 jaar by Natalia 3 jaar by Eiland en 2 jaar by De Voetpadkloof skool fakansie met kinders gaan kamp het is my vraag nou. Waar sal ek en Berdien gaan kamp net ons twee eerste fakansie buite seisoen? hier is drie opsies gee jou mening asb 1 Swadini was in 1988 laas daar 2 ATKV Klein Kariba was nog nooit daar en 3 Serengeti naby Groblersdaal ek hoor van jou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 May 2017 @ 14:12:29 pm
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 472
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

Klein Kariba en probeer Buffelspoort ook. baie lekker daar. swadini koud in winter maar ek ken nie Serengeti nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 May 2017 @ 14:35:29 pm
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9127
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dit is dalk 'n goeie ding om 'n bekende oord eerste te gebruik. Julle is tans gewoond aan die seisoen vakansies wat baie besig is.  die gaan iet wat van 'n aanpassingtjie wees maar ook darem nie erg nie.

Dus sou ek ATKV Klein kariba aanbeveel want:

  • Julle was nog nie daar nie
  • Dit is redelik stil gedurende die week en die naweek woel dan weer
  • So kry julle op naweke waaraan julle gewoond is
  • En gedurende die week kry julle 'n voorsmaakie van die stil buite seisoen tye wat net jy en Ma mekaar moet besig houwinkwinkwink.

Swadini is net bietjie meer stiller en Serengeti het ek net deur gestap en het nie eintlik gehou van die plek nie. Het nie daar gekamp nie so moet nie op my opinie staatmaak nie. Is maar 'n aanvanklike indruk van die plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 May 2017 @ 14:41:42 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Leon ek hoor wat jy se dit maak sin Jan dankie vir jou inset
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 May 2017 @ 15:33:53 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Klein Kariba...daar is lekker baie om te doen. Was self ook nog nie by Serengeti gewees nie....maar wat ek oor die algemeen al gehoor het van die plek is dit aanbeveelbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
17 May 2017 @ 19:44:39 pm
Danie-SLK
Saturn Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 2591
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Shaun ek ken ook nie Serangeti maar lyk my die keuse van meeste is Klein Kariba en Buffelspoort.

Geniet dit watter een ookal jou keuse gaan wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
17 May 2017 @ 21:18:13 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Watter buite seisoen tyd het jy in gedagte.. m.a.w. watter maand.
Jy het nou wel drie opsies genoem masr daar is baie meer kampplekke wat baie nice is.
Wil jy nie ver ry nie.?
Soek jy stilte.?
Wil jy meedoen aan kamp dinge.?

As jy nie omgee om te ry nie en jy wil in stilte en rustigheid kampeer. ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 May 2017 @ 07:11:08 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Oom Jeep buite seisoen Feb - Maart en Mei Junie vir nou nee ander kampe kan ook doen ry is nie n problem nie ek kyk nou erenstig na Klein Kariba maar ander oppies is welkom
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 May 2017 @ 07:15:25 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 1647
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Ons het twee jaar terug in Mei by Swadini gekamp vir 5dae en weer was lekker en elke dag in warm water geswem. Gaan volgende jaar weer Swadini besoek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 May 2017 @ 07:16:45 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Offline
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Waar ookal, julle gaan dit geniet Shawn.   Wat van Baai toe ry!!  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
18 May 2017 @ 09:49:28 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Versprei die flerke en sien meer van die land...
Kampeer elke maand by ander plek, so sal jy baie meer sien en doen.
Jy sal meer beleef en opinies kan gee oor meer plekke.
Jy gaan meer mense ontmoed en jou siel verryk...
Gaan geniet die lewe.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 May 2017 @ 10:57:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Ons het nou in maart tussen langnaweek en skoolvakansie by Drakensville gekamp. Hulle het n special vir bejaardes.... dis nou julle ou manne... vir R60 per dag gehad.
Ek verseker jou dit was n fees. Piet Venter was ook saam ons daar.
Warm water, berge kyk en besoek.
Dan Februarie was ons in Hartenbos. Die plek was ook vol geboek. ( ouer mense) ook met spesiale prys.
End Februarie by Vanstadens. Ongelukkig te kort. Wat n lekker plek. Soos Freda sĂȘ, Vanstadens groei op jou. Gaan verseker weer soontoe.
Nou in Junie Foreverplet vir n paar dae. Sien uit daarna. Dit gaan n eerste keer wees daar.
Verder indie jaar het ek nog net planne vir Waenhuiskrans in Desember vir drie weke plus.
Tussen in Parys. Sal nog datums besluit. Eers die weer kyk, langs die vaalrivier mag dit dalk koelerig wees, maar dis rustig daar. Vissie probeer vang, braai en kuier.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 May 2017 @ 15:09:28 pm
Frikadel
Bronze Member
77% Profile Strength
Offline
Posts: 44
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 32 years

Wat van Bosfontein.

Manne, die lewe is wat jy daarvan maak!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 12:16:58 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 564
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Ek sou Serengethi kies bo Klein Kariba (weet nie hoe dit in die winter ook maar daar is nie, dalk koel). Serengethi is julle dalk alleen in die winter in die week. Tussen die drie weet ek nie, gaan kamp by al drie, (een week Seringethi, een week Klein Kariba, een week Swadini)tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
19 May 2017 @ 13:39:48 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 369
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 41 years

Hi Shaun,

Kan saamleef met meeste van die antwoorde hier.

Net 'n vriendelike mededeling - Klein Kariba kan bitter koud word Junie, Julie en Augustus.

In Junie 2010 het ons skottelgoed een nag binne in die tent in die spoelwatertjies in die was bak vasgevries.

Sal regtig Swadini oorweeg vir Winter en hoekom is Tshipise nie ook op jou lysie.???

Groetenis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
19 May 2017 @ 17:51:04 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 1282
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Shaun Swadini is baie lekker.......maar onthou net tussen daardie berge kom die son laat op soggens en gaan vroeg saans onder veral in die winter wanneer jy son soek.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First