English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 628
Total Replies: 181 361
Total Views: 79 790 771
topics: 8 959
replies: 97 773
views: 37 734 711
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gas pistool - hoe effekief vir beskerming?

replies: 23
views: 2055
20 Apr 2017 @ 13:16:01 pm
Jan Meyer
Mars Member
Offline
Posts: 1433
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Al my vuurwapens verkoop toe die nuwe wet ingekom het.

Nou begin dink oor beskerming maar wil nie weer vuurwapen koop en weer deur al die wette gaan nie.

Die pistool wat met gas werk en ysterballetjies vuur - kan hulle iemand seermaak en hoe gevaarlik is hy?

Is hule goed genoeg om inbrekers/diewe af te skrik?

Is die automatiese een beter?

Wat is die vereistes as jy dit oor die grens Namibie/Botswana wil neem?

 

20 Apr 2017 @ 14:31:39 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2080
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Jan,
Jou vrae is moeilik om te beantwoord, want wat vir een persoon/skurk werk gaan nie vir die ander een werk nie.
Hiervan kan ek talle byvoorbeelde noem wat bladsye geskrewe gaan neem en baie tyd.
Die geweer is 'n speelding, maar kan op sekere gedeeltes van die liggaam baie seer maak, en ek glo, van naby kan dit ook doodelik wees op sekere plekke.
Die automatiese een is duurder en gebruik van die gas om die bewegende gedeeltes te beweeg vir die herlaai, wat die patroon minder gas gee, dus is dit nie so sterk as die goedkoper een nie, wat jy self moet oorhaal.
Ek het die selfde as jy gedoen met my wapens, en aan familielede uitgedeel, toe het ek vir myself 'n gaspistool gekoop. Die sal beter in diesomer werk as in die winter, as gevolg van die paar lae kleurasie wat in die winter gedra word.
Om die gaspistool oor die grense na Bots of Nam te neem, behoort nie volgens ons wette 'n probleem te wees nie, maar dan weet ek nie wat sÍ hul wette hiervan nie.
Namibia gebruik meestal al ons wette, maar daar kan hier en daar klein verskilletjies intreee. Bots weet ek nie baie van hul wette nie.
Die veiligste sal wees om die speelgoed by die huis te los, of net baie dom speel indien jy gevra/uitgevang word.
Die probleem sal kop uitsteek indien dit gekry word, veral as dit weggesteek is, of indien jy dit daar gebruik en dit gerapporteer word.
Nam/Bots is meeste baie veilig en daar is baie min geweldadige misdade teenoor toeriste gerapporteer.
Ek ry met 'n "bushcutter" onder my bestuurders vloermat, wat ek gebruik om die bos te kap, hout te kap of eniegiets anders wat miskien 'n probleem kan raak, in die selfverdedigings lyn.
Bots/Nam sal jy jou grootste bedeiging in die stede waar jy groot getalle bevolking in naby mekaar kry, so hier, maak net seker dat jy nie goed los waar dit gesien kan word en hou deure en vensters toe en gesluit. Misdaad in die stede is maar oorals die selfde...
20 Apr 2017 @ 14:52:00 pm
Somer Kamper
Mars Member
Online
Posts: 1053
Joined: 03 Sep 2014
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 19 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Exclusive

As die situasie regverdig dat jy 'n regte vuurwapen mag gebruik in selfverdediging, mag jy ook die gaspistool gebruik.

Die rig van 'n gaspistool en besering van 'n persoon met 'n gaspistool is strafbaar onder artikel 120 van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 60 van 2000. Jy het dus net soveel moeilikheid asof dit 'n regte vuurwapen was indien die gebruik daarvan nie geregverdig kan word nie. Moet dus nie dink die probleme is minder ernstig omdat dit net 'n gaspistool of selfs speelgoed vuurwapen is wanneer dit op iemand gerig word nie. Google net wet 60 van 2000; die inligting is maklik bekombaar.

Die enigste werklike effektiewe "gaspistool" is daardie waar die vinnige uitsetting van gas, veroorsaak deur ontbranding van die dryfmiddel, 'n ordentlike projektiel lanseer. Onthou net, rowers en verkragters gebruik werklike vuurwapens.

20 Apr 2017 @ 15:34:02 pm
It'l dodat
Uranus Member
Offline
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 59 years
Vehicle: IT'LDODAT....... (2002 Discovery 2 HSE TD5)
Camping: Ugly butt...A self built canvas caravan

Hi Jan

Gas pistol... Lot's to discuss.

What I have is a gas pepper-ball gun. I've gone this route after much considertion, and I too handed over my .38 & Protector shotgun at that time (after destroying them)

Ok I have discussed this on the forum some time back so I'd rather put my thinking over to you öff forum" that let's you decide for yourself.

If you want, mail me at qualtiy@pcplastics.co.za and I'll gladly expound...

Regards

Warren

20 Apr 2017 @ 16:04:52 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Jy kry ook n "aerosol peper spray", kan dit werk of nie?

20 Apr 2017 @ 16:35:03 pm
ColinFreda
Neptune Member
Offline
Posts: 4409
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

As julle nie omgee dat ek van die onderwerp afwyk nie, wat is die posisie met die "Shock gun"?   Is dit teen die wet om iemand daarmee te skok?

20 Apr 2017 @ 18:47:43 pm
Somer Kamper
Mars Member
Online
Posts: 1053
Joined: 03 Sep 2014
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 19 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Exclusive

As jy jouself verdedig, kan jy die "shock gun" (?) gebruik. As iemand jou wil skiet of met 'n mes wil steek, kan jy enige wapen gebruik om die bestaande of onmiddellik dreigende aanval af te weer en jy mag selfs die aanvaller dood.

Die afweershandeling moet in verhouding tot die aanval wees. Jy kan dus nie iemand se kop verbrysel met 'n bofbalkolf as hy jou klap of mik om jou te klap nie.

As jy 'n skok stok of "shock gun" gebruik waar dit nie geregverdig is nie, gaan jy van aanranding aangekla word.

Die eerste en beste strategie bly maar om konflik te vermy sovêr moontlik. Onthou dat al was jy reg, kan jy steeds gearresteer word en deur die trauma van 'n hofsaak gaan. Jy konfronteer dalk 'n dronk moeilikheidmaker. Voor jy jou oë uitvee, eskaleer dinge. Ou dronkie se vrou en vriende lê verklarings af dat jy die moeilikheidmaker was en jy spandeer jou vakansie in die tronk.

Dieselfde geld vir baie van die buurtwagte of radiogroepe wat nou so kop uitsteek. 'n Paar professionele mense besluit met goeie bedoelings om hul buurt te beveilig. As almal egter uitjaag om "cowboys & crooks" te gaan speel, sluit hulle jou toe saam met die dronk uitvaagsel wat daar opdaag en die verdagte doodslaan.

Dink dus maar twee keer voor jy jou kop in 'n byenes druk.

20 Apr 2017 @ 20:04:56 pm
Jan Meyer
Mars Member
Offline
Posts: 1433
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Dankie vir al die bydrae. Dit is hoekom ek mooi seker wil maak voordat ek my daarin begewe. 

Warren, thanks will send you mail tomorrow.

Elmarie het 'n skok  apparaat maar jy moet dit byna teen die persoon druk om te werk. 

20 Apr 2017 @ 20:54:50 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8011
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

My opinie tov die gas pistole is jy kan jouself in veel meer moeilikheid kry deur net die ding uit te haal as wat hy skade kan maak. Ek persoonlik het een en met nuwe gas silinder-tjie gaan die gewone "pellet" van 'n windbuks nie eers in n rondloper hond se boud nie.

As jy in 'n nood situasie die ding uithaal kan jy tweede kom, want rowers sal nie deesdae so iets gebruik nie. Hulle het die ware jakob in hulle hande.

Die opleiding wat ek gekry het en vir lang tyd self gegee het was van so aard dat die wapen in sy skede/sak of wat ookal bly totdat jy dit moet uithaal. En as jy hom uithaal dan is die situasie van so aard dat jy uithaal en skiet.  Dus as die situasie die afvuur van n wapen nood saak moet jy nie sukkel met 'n gas pistool nie.

Oor die grens vat?????? Stel dit so, Doeane agente se werk is om onwettige goed wat na hul land toekom uit te snuffel. En as hulle net naastenby so iets kry gaan hulle jou "lip" gee. Is jy regtig lus vir toesluit of net 'n vertraaging van 3 ure tydens jou vakansie. Die besluit lê by jou.

20 Apr 2017 @ 21:09:18 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8011
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Dan 'n "Tazer" skok stok.

In so geval moet die aanvaller eers van hom weet wanneer hy geskok word. Die ding werk net as jy die verrassings voordeel het. En dan ook net as die aanvaller 1 persoon is. Die aanvaller moet baie dom wees as 'n tweede lid ook geskok word.

Voordeel in die nadeel is dat die aanvaller tot by jou moet kom en opsig self tel dit as voordeel in jou verweer.

Onthou die skokstokke is nie "fool proof" nie. Ek het al gesien hoe dronk mans by n dam mekaar skok met so iets.  Hier is die China mall se items nie die aangewese produk om te koop nie. Koop 'n ordentlike ding want die aanvaller moet tenminste vir n minuut lê dat jy kan weg kom.

Laastens die wat die penne uit skiet met die drade aan werk nie 7so goed soos wat die TV en flieks wys nie. Soos reeds genoem jy moet vel kontak kry vir beste resultate.

21 Apr 2017 @ 06:42:30 am
Back Packer
Uranus Member
Offline
Posts: 2966
Joined: 08 Nov 2013
Province: North West
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Isuzu KB 300 LX 4x4 auto
Camping: Gypsy Romany / Echo 3

Ons het 'n gas pistool. Ons het besef hy gaan nie efektief wees in die oopte as daar meer as 1 persoon/skurk jou probeer aanrand nie. Hy/hulle moet binne 3m wees maar dit is eintlik 1.5m voordat die gas goed werk, en jy moet die gas in sy gesig spuit. Met een persoon sal dit dalk nog kan werk maar meer ...... jy gaan nie tyd he om op die volgende en die volgende te rig nie.

Toe my kinders nog klein was, so 27 jaar trug het my vrou hulle in die motor gelos, terwyl sy die motor hekke oop maak. Ons seun toe 4 wat destyds soos die flash beweeg het, het my vrou se gas pistool in die hande gekry en 'n skoot gas in die toe motor afgetrek. in die beperkte ruimte binne die motor het die gas baie goed gewerk. Die reuk en dampe het vir so 'n half uur in die motor bly hang 

 

 

21 Apr 2017 @ 06:50:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8011
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ons het 'n gas pistool. Ons het besef hy gaan nie efektief wees in die oopte as daar meer as 1 persoon/skurk jou probeer aanrand nie. Hy/hulle moet binne 3m wees maar dit is eintlik 1.5m voordat die gas goed werk, en jy moet die gas in sy gesig spuit. Met een persoon sal dit dalk nog kan werk maar meer ...... jy gaan nie tyd he om op die volgende en die volgende te rig nie.

Toe my kinders nog klein was, so 27 jaar trug het my vrou hulle in die motor gelos, terwyl sy die motor hekke oop maak. Ons seun toe 4 wat destyds soos die flash beweeg het, het my vrou se gas pistool in die hande gekry en 'n skoot gas in die toe motor afgetrek. in die beperkte ruimte binne die motor het die gas baie goed gewerk. Die reuk en dampe het vir so 'n half uur in die motor bly hang 

 

 

Het eintlik vergeet van die gas pistool of "pepper spray" vir self verdediging.  Stem volkome saam dat dit het baie beperkte aan wending soos met die winbuks pistole.

 

21 Apr 2017 @ 07:28:13 am
It'l dodat
Uranus Member
Offline
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 59 years
Vehicle: IT'LDODAT....... (2002 Discovery 2 HSE TD5)
Camping: Ugly butt...A self built canvas caravan

Jy kry ook n "aerosol peper spray", kan dit werk of nie?

Bliksems goed.... Kry meer as een, sit hulle orals.... Ook oppi dash van die kar... Moer baie handig. Dis een van my self defence multipliers...

 

21 Apr 2017 @ 07:36:55 am
Jan Meyer
Mars Member
Offline
Posts: 1433
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Vriend van my het pepperspray gebruik toe hulle hom van sy fiets afpluk. Wind het bietjie sleg gewaai en hy het ook 'n groot dosis daarvan gekry maar gelukkig fiets en homself gered. 

21 Apr 2017 @ 08:06:04 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Bliksems goed.... Kry meer as een, sit hulle orals.... Ook oppi dash van die kar... Moer baie handig. Dis een van my self defence multipliers...

 

Vriend van my het pepperspray gebruik toe hulle hom van sy fiets afpluk. Wind het bietjie sleg gewaai en hy het ook 'n groot dosis daarvan gekry maar gelukkig fiets en homself gered. 

Dankie vir die terugvoer. Dis dalk iets wat ek na moet kyk.

 

21 Apr 2017 @ 11:40:21 am
Nabro
Gold Member
Offline
Posts: 164
Joined: 27 Jan 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 11 years
Vehicle: Mazda BT50 DC 3.2 4x4 auto
Camping: Jurgens Palma

[quote]1012,250142523[/quote]

Dankie vir die terugvoer. Dis dalk iets wat ek na moet kyk.

 


Jy kry twee soorte, die een is 'n gas, wat jouself kan tref as die wind verkeerd waai of as jy in 'n voertuig sit en die ander is 'n vloeistof. Dit spuit 'n straal wat nie sommer in jou rigting kan waai nie. Ek het 'n paar van laasgenoemde soot op strategiese plekke soos in my bakkie en karavaan ingeval ek met iemand moet "onderhandel".
21 Apr 2017 @ 12:23:01 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe


Jy kry twee soorte, die een is 'n gas, wat jouself kan tref as die wind verkeerd waai of as jy in 'n voertuig sit en die ander is 'n vloeistof. Dit spuit 'n straal wat nie sommer in jou rigting kan waai nie. Ek het 'n paar van laasgenoemde soot op strategiese plekke soos in my bakkie en karavaan ingeval ek met iemand moet "onderhandel".

Max waar kry jy die vloeistof een te koop? Wat is die naam op die houer?

21 Apr 2017 @ 12:45:29 pm
Nabro
Gold Member
Offline
Posts: 164
Joined: 27 Jan 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 11 years
Vehicle: Mazda BT50 DC 3.2 4x4 auto
Camping: Jurgens Palma

Max waar kry jy die vloeistof een te koop? Wat is die naam op die houer?



Daar is meer as een maak, maar myne is "Liquid Bullet self defence spray" "Direct stream". Ek het dit by 'n wapenhandelaar gekoop, maar het 'n ander maak gesien by Outdoor Warehouse.

Groete
21 Apr 2017 @ 12:53:45 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe



Daar is meer as een maak, maar myne is "Liquid Bullet self defence spray" "Direct stream". Ek het dit by 'n wapenhandelaar gekoop, maar het 'n ander maak gesien by Outdoor Warehouse.

Groete

Baie dankie Max. Ek is maandag in Bloemfontein en sal daar gaan kyk by Outdoor Warehouse.

21 Apr 2017 @ 16:17:06 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Ek het vir my 3 van die "Ram Defense Pepper Steam spray units" gekoop by Wildman Hunting. Hulle reken dit is van die beste produkte vir kampering teen R119.00 elk.

Dit spuit meer as 5 meter ver in n baie klein gekonsentreerde straal en die kleur van die straal is rooi, amper soos Cayenne Pepper. Op die houer staan dat dit so 30 sekondes aaneen kan spuit voor dit leeg is, of so +- 25 kort spuite.

 

22 Apr 2017 @ 06:29:39 am
survivalist
Gold Member
Offline
Posts: 137
Joined: 08 Mar 2015
Province: Mpumalanga
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 44 years
Vehicle: Suzuki jimny
Camping: Jurgens Camplite
Om my 5cent bytevoeg die Tipperman gas pistol skirt paintball groete balls,ek laai magazine met pepper balls en solid nylon as julle Fortis se site gaan lyk ways hulle demo videos,ek Het ook die defender gekoop wat al sukkess gehad in plans aanvalle u kan lees op hulle site baie intersant
22 Apr 2017 @ 08:38:47 am
Jan Meyer
Mars Member
Offline
Posts: 1433
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Piet, dankie beter as sproei sal gaan kry vir my.

Lance, dankie meer opsies om na te kyk.

22 Apr 2017 @ 09:46:25 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1711
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Om my 5cent bytevoeg die Tipperman gas pistol skirt paintball groete balls,ek laai magazine met pepper balls en solid nylon as julle Fortis se site gaan lyk ways hulle demo videos,ek Het ook die defender gekoop wat al sukkess gehad in plans aanvalle u kan lees op hulle site baie intersant

Dankie Lance, ek het gaan kyk op die internet en daar is baie interesante inligting.

22 Apr 2017 @ 15:53:37 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3562
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Bakkie
Camping: Karavaan
Ekt ookgaspistool en hoewel hy baie gevaarlik is, is nie doeltreffend nie. Jy gaan meer regkry met die paintball balle en peperballe...
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First