English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 633
Total Replies: 181 414
Total Views: 79 796 321
topics: 8 962
replies: 97 811
views: 37 737 153
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Water in die Winter

replies: 11
views: 1197
20 Apr 2017 @ 12:36:19 pm
pwven
Jupiter Member
Online
Posts: 1712
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Wil graag hoor van die ander kampers, wat maak julle in die winter met die water in julle karavane?

Het iewers gelees dat dit beter is om die geyser se water alles uit te tap, al die water pype leeg te pomp en die krane oop te los.

Hoekom ek vra is omdat hier in Kimberley kan die aande baie koud raak en verskeie kere onder vriespunt draai. Was al so laag as minuns 9 grade.

20 Apr 2017 @ 13:07:16 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 4135
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Goeie vraag.
Dink jy die water gasn vries in die tenk en geaser al werk die geaser nie. Sal hy dan bars.
Is dit dan nie beter om dit vol te hou nie ????
20 Apr 2017 @ 14:47:38 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2085
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Ek sou dink dat dit beter is om leeg te maak.
Ou water vrot ook...
20 Apr 2017 @ 15:01:21 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 4135
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Edge. So praat ek met n man wat die gebottelde water verkoop en vra hom of die water sleg/vrot word. Hy se ... solank dit nie met direkte sonlig in verbinding kom nie ,,, word dit nie sleg nie.
20 Apr 2017 @ 15:45:11 pm
pwven
Jupiter Member
Online
Posts: 1712
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Goeie vraag.
Dink jy die water gasn vries in die tenk en geaser al werk die geaser nie. Sal hy dan bars.
Is dit dan nie beter om dit vol te hou nie ????

Johan ek het in die Hansen geyser handboek gelees dat jy die geyser moet leeg maak as die karavaan staan want dit kan fries, en die waarskynlikheid is groot dat die geyser sal bars.

 

 

20 Apr 2017 @ 15:49:45 pm
pwven
Jupiter Member
Online
Posts: 1712
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Edge en Johan. Die water in die karavaan tenk en pype kan lekker vrot as dit vir n paar weke staan sonder om dit te gebruik. Ek het dit al self ondervind.

Om die probleem op te los gooi ek so 2 of 3 Multon pilletjies in die water en dit werk goed vir my.

20 Apr 2017 @ 21:38:01 pm
Global Traveller
Platinum Member
Offline
Posts: 276
Joined: 28 Apr 2013
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 34 years
Vehicle: Isuzu KB bakkie
Camping: Gypsey Raven/Nomad

In the USA they suggest you winterize your caravan (RV) by draining all the water and using antifreeze. Water in the pipes will expand and burst the pipes and possibly your geyser. Go to the website Go RVing and they explain it there.

I have experienced the same problem with aircraft when parked for long periods in cold climates - especially during the winter in Russia. If the water is not completely purged it causes major and expensive damage. It gets so cold that cooldrink cans and bottles of alcohol explode creating a big mess - I'm talking about -22C to -40C for a few days.

21 Apr 2017 @ 06:30:12 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8017
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Seker 'n goeie ding om te doen as jou wa vir die winter maande staan. Myne kry nie kans om regtig te staan nie en om elke keer die water uit die geyser te kry, hy es die big job.

Dit word koud by ons maar darem nie bekommerd koud nie.

21 Apr 2017 @ 08:36:12 am
pwven
Jupiter Member
Online
Posts: 1712
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Seker 'n goeie ding om te doen as jou wa vir die winter maande staan. Myne kry nie kans om regtig te staan nie en om elke keer die water uit die geyser te kry, hy es die big job.

Dit word koud by ons maar darem nie bekommerd koud nie.

Ek gaan nie vir die volgende 3 maande kamp nie, daarna weer tenminste een keer elke maand.

Gaan maar net die water uit pomp met die karavaan se pomp, en die krane oop los vir die winter.

27 Apr 2017 @ 15:53:58 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4126
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Maak leeg verseker
27 Apr 2017 @ 19:58:13 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8017
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ek sou ook leeg maak as my Woonwa vir die een of ander rede lank moet staan.  Het self al ondervind dat die water so aardige reukie kry as dit lank in die stelsel is. Dit het gebeur met milton asook daar sonder.

 

29 Apr 2017 @ 09:35:51 am
pwven
Jupiter Member
Online
Posts: 1712
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Ek sou ook leeg maak as my Woonwa vir die een of ander rede lank moet staan.  Het self al ondervind dat die water so aardige reukie kry as dit lank in die stelsel is. Dit het gebeur met milton asook daar sonder.

 

Leon ek vat my wa in vir n diens in twee weke se tyd en as hy terug is gaan ek al die water uit pomp wat ek kan. Dan moet hy bietjie rus vir so drie maande.

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First