English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 492
Total Replies: 218 527
Total Views: 81 874 028
topics: 10 488
replies: 118 945
views: 38 639 148
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Portable aircon transport

replies: 13
views: 2806
20 Oct 2016 @ 07:39:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Kan mens n portable aircon laat plat l en vervoer of moet hy in regop posisie bly?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 07:40:38 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wil hom laat plat l agter op die bakkie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 08:05:35 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12290
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek reg onthou het die boks waarin ek myne gekoop het getoon dat hy moet regop staan.  Sedertdien het ek hom maar regop vervoer. Ek het die Tipper se agter sitplek regop getel en hom daar loop staan maak.

Ander manier om hom binne jou karavaan te laat staan tydens ry is om twee klein gate in die bed se matras plank te boor. Draai dan 'n dun spons matrassie om die Aircon en trek hom vas teen die bed dat hy daar regop staan. Jy kan 'n "ratchet strap" gebruik of van die fiets rekke met die hake op die punte. Sit net 'n ou handoek onder hom om te keer dat hy op die vloer maklik kan skuif.

As hy nie kan skuif nie en die strap/rekke hou hom regop, ry jy sonder probleme voort.  Ek het party keer my weber so laat staan in die penta. Het nogal goed gewerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 09:02:33 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1130
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, die portable aircons het olie in en wanneer hy plat le kan die olie in die pype inloop. Dan moet hy 24 uur staan voor gebruik. Dit word aanbeveel dat hy te alle tye regop staan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 14:27:31 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1203
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Geert, die portable aircons het olie in en wanneer hy plat le kan die olie in die pype inloop. Dan moet hy 24 uur staan voor gebruik. Dit word aanbeveel dat hy te alle tye regop staan.


Stem saam!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 15:21:08 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Myne het altyd regop, vasgestap, agter in die sleep voertuig gestaan.....soos n' soldaatjie.

Dit is die hoof reede hoekom ek nou n' ingeboude split eenheid het.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2016 @ 06:18:59 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir julle terugvoering ....waardeer!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2016 @ 11:53:37 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
ek het myne nog altyd regop vervoer agter op die bakkie.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2016 @ 10:42:57 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2032
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Net 'n vraag oor die "Portables"?  Werk dit in 'n karavaan?  'n Paar laar gelede het ek een in my kantoor laat plaas toe die sentrale lugreëling van die gebou opgepak het.  Daar is 'n ronde gat deur 'n ruit gesny om die warmlugpyp buite toe te lei.  Die ding het gladnie my kantoor verkoel nie hoewel hy in 'n werkende toestand was.  Nou wonder ek net oor die karavaan?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2016 @ 10:57:13 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Ek het vroer hierdie jaar 'n draagbare lugrelaar vir die wa gekoop omdat ek verskeie praktiese probleme ervaar het om 'n "split unit" in my Caravette 6B te installeer. Dit is met ons besoek aan die wildtuin as't ware die eerste keer probeer. Vir my werk dit soos 'n droom. Ek vervoer dit in my wa. Ek het gate deur die vloer geboor, "brackets" genstalleer en trek dit met "rachet straps" vas bo-op 'n rubbermatjie. Dit staan stewig tydens die vervoer. Die uitlaatpyp gaan deur die vloerluik na buite en sponse is gesny om dit dig toe te maak. My wa is so gou soos nou yskoud binne. Ongelukkig staan die "aircon" 'n bietjie hoog en moes ek vir my 'n ander tafel vir die eethoekie maak wat bo-oor die "aircon" staan. Dit neem ongelukkig 'n bietjie ruimte op, maar ek is vandag nogal spyt dat ek nie die "aircon" saamgebring het Glentana toe nie. Ons kom soek toe mos juis 'n plot sonder skadu uit, want ons het verwag dit sal nie te warm word nie. Ons was reg vir meeste van die dae, maar vandag is nogal warm hier in die oop son.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2016 @ 11:21:11 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons lugreelaar vervoer ons op dieselfde manier as Chris en het ook die luik in die vloer ingesit vir die uitlaatpyp.   Ons gebruik dit egter net in die tent terwyl ons kamp.   As ons dit naby die karavaan se deur neersit en dit skuins draai, sodat die koel lug binne in die karavaan inwaai, help dit om daar ook af te koel.  Ons het dit nie Dibiki toe gebring nie maar sal dit die einde van die jaar in Port Alfred gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 14:49:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, die portable aircons het olie in en wanneer hy plat le kan die olie in die pype inloop. Dan moet hy 24 uur staan voor gebruik. Dit word aanbeveel dat hy te alle tye regop staan.

Maar dit klink dan of jy hom wel in horisontale posisie kan vervoer.....gaan hom net nie vir die eerste dag kan gebruik nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 07:29:51 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 150
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 34 years

I have a Logik portable aircan 14000Btu and transport it lying down in the front of the caravan for many years .According to the manual it only needs 1hour of standing up right before switching on . So first thing on site simply stand it upright and wait an hour while setting up the tent etc.

What I have found is that the exhaust pipe must be as straight and short as possible to give best cooling and not blow out under the caravan..But as with all A/C once ambient temps reach about  40 C none of them work well. Also low voltage like at Satara plays havoc with the A/C  causing it to cut out.

I note in the manual that the operating temp range states 35 C on many A/C

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 15:38:48 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek vervoer hom ook maar regop. Agter in sleepvoertuig vir gewig en pak hom vas. Maak die dubbel tent heerlik koel op 'n warm dag.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required