Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 16 729
Aantal Insette: 170 063
Aantal Besigtinge: 67 246 111
onderwerpe: 8524
insette: 91412
besigtinge: 31474288
Hierdie afdeling is vir advies, hetsy jy advies benodig of advies aan iemand anders wil lewer.

12v plug teen kant van Jurgens

insette: 41
besigtinge: 3461
01 Oct 2016 @ 22:14:02 pm
Tommie Scheepers
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 32
Aangesluit: 10 May 2016
Provinsie: Western Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 41 jare
Voertuig: Isuzu D/C 300 LX
Kampeer: Jurgens Penta
Ek wil graag weet waar mens die nodige "mail" plug kan koop om van die 12v gebruik te maak wat beskikbaar is met die klein 12v plug op die sykant van die woonwa. Vernaam met die groter waens is daar 'n behoefte om 'n 12v lig aan te sit waar hierdie klein plug is. Plug sit bo naby die deur van die karavaan. Ek het die foto geneem met my magnifier app op my selfoon. Die karavaan verkoopsplekke noem dit ook 'n speaker plug. Moet sÍ die radio plekke ken dit nie.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
02 Oct 2016 @ 07:47:39 am
neelsec
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 48
Aangesluit: 13 Apr 2016
Provinsie: Eastern Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 52 jare
Voertuig: Mazda BT 50
Kampeer: Jurgens Penta
More Tommie ek het myne by die gewone elektriese plekke gekry,dit is n baie klein grys plug
02 Oct 2016 @ 08:06:42 am
vinna
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 8
Aangesluit: 10 Sep 2016
Provinsie: North West
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Voertuig: Hyundai Tucson
Kampeer: Sprite Sport
More Tommy. Dit is n baie ou Phillips se speaker plug. Enige van die beter radio plekke sal jou kan help. Onthou net dat jy nie meer as 1 amp op hom kan trek nie. Lekker dag verder.
02 Oct 2016 @ 08:47:07 am
mulderpm
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 382
Aangesluit: 04 Jan 2016
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Engels
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 22 jare
Voertuig: 2005 Pajero CLX 3.2 DiD
Kampeer: 2011 Jurgens Penta

More Tommie, jy kry daai plugs by plekke wat electroniese componente verkoop. In Gauteng...... Communica, RS Electronics of Electronics 123 ens.

Groete,
Paul
02 Oct 2016 @ 10:24:56 am
Hurricane
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 634
Aangesluit: 25 Apr 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Enige karavaan handelaar (gewoonlik hulle Campworld takke) hou dit aan, het self 'n handvol gekoop. Al my extension 12V (LED /Neon) ligte het ek daarmee toegerus.
02 Oct 2016 @ 12:01:42 pm
Oom Koos
Uranus Lid
afgeskakel
Insette: 3482
Aangesluit: 25 Aug 2015
Provinsie: Free State
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 42 jare
Voertuig: Jeep Grand Cherokee
Kampeer: Jurgens Elegance
Nou watter waens kry julle met dit, myne het nie so,n dingetjie nie........
I love camping
02 Oct 2016 @ 12:44:01 pm
neelsec
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 48
Aangesluit: 13 Apr 2016
Provinsie: Eastern Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 52 jare
Voertuig: Mazda BT 50
Kampeer: Jurgens Penta
Alle Jurgens modele 1997 tot September 2001 is presies dieselfde en het daardie plug langs die deur links bokant venster
02 Oct 2016 @ 13:14:20 pm
Tommie Scheepers
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 32
Aangesluit: 10 May 2016
Provinsie: Western Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 41 jare
Voertuig: Isuzu D/C 300 LX
Kampeer: Jurgens Penta

More Tommie, jy kry daai plugs by plekke wat electroniese componente verkoop. In Gauteng...... Communica, RS Electronics of Electronics 123 ens.



Hallo Paul,

Kan jy my 'n foto van die plug se puntjies stuur. As jy dalk ook die naam van die plek het, sal ek baie bly wees. Jy kan dit vir my stuur na my email adres nl ekliefmyvrou@gmail.com of dalk whatsapp na 0827020222.
Baie dankie
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
02 Oct 2016 @ 17:27:44 pm
Leon
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 7314
Aangesluit: 12 Jun 2007
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Kampeer: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Die plug is eintlik daar om n liggie in die Add a room te kan sit. Net Jugens modelle was met hulle toegerus sovêr ek kan onthou.

Ek het n kar radio in n hout kassie gesit  met 2 speakers en daar ingeplug. Rustige musiek in my tent gehad met beide die Penta karavane

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
02 Oct 2016 @ 17:39:41 pm
Oom Koos
Uranus Lid
afgeskakel
Insette: 3482
Aangesluit: 25 Aug 2015
Provinsie: Free State
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 42 jare
Voertuig: Jeep Grand Cherokee
Kampeer: Jurgens Elegance
Maar hulle het dit gediscontinue op nuwer modelle.
Daar moes n rede gewees het.
I love camping
02 Oct 2016 @ 17:43:26 pm
Hurricane
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 634
Aangesluit: 25 Apr 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Maar hulle het dit gediscontinue op nuwer modelle.
Daar moes n rede gewees het.


Oom Koos hulle het geweet jy wil 'n boombox daar inprop om vir die hele kamp sakkie-sakkie te speel en toe besluit om joune eerder nie so 'n prop te gee nie :)

Grap net...soos alle (goeie....en minder goeie..) dinge besluit die vervaardiger op 'n stadium dat dit te veel moeite is om so iets te installeer en hou op om dit te installeer.
02 Oct 2016 @ 18:07:33 pm
mulderpm
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 382
Aangesluit: 04 Jan 2016
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Engels
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 22 jare
Voertuig: 2005 Pajero CLX 3.2 DiD
Kampeer: 2011 Jurgens Penta

Tommie, my Penta het nie die plugs nie ek sien hulle op die ouer modelle.  In Gauteng...... Communica, RS Electronics of Electronics 123 ens. Miskien sal Campworld die maklikste  wees.

Groete,
Paul
02 Oct 2016 @ 19:03:21 pm
Spit
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 29
Aangesluit: 21 Sep 2016
Provinsie: Mpumalanga
Eerst Taal: Engels
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 41 jare
Kampeer: Gypsey 5, 1983
Hi There,

What we did on the Gypsey is the fit under the caravan on the door front and back a 12volts cigarette fitting to get power for our outside loose lights.
We have 2 lights that we can use outside the tent.

Cigarette fittings is @ all mica's and Midas
Blessed, Safe Camping
03 Oct 2016 @ 14:11:28 pm
Chuck Norris
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 5310
Aangesluit: 13 Jan 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 35 jare
Voertuig: Toyota Fortuner 4x4 Auto 2013
Kampeer: Jurgens Explorer 4x4 2014

Is beskikbaar by alle elektriese plekke.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Oupa se Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
03 Oct 2016 @ 16:16:02 pm
See liefhebber
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 6055
Aangesluit: 05 May 2015
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 17 jare
Voertuig: Ford Ranger 2.2
Kampeer: Sprite Swing
Miskien Roadque?
03 Oct 2016 @ 18:55:49 pm
Danie-SLK
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 689
Aangesluit: 08 Sep 2009
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 40 jare
Voertuig: Freelander 1 Td4
Kampeer: Sprite Scenic

Sonder om die draad te kaap plaas ek die 2 koppelings vir 'n speaker plug. Daar is een plat punt en 'n kleiner ronde punt. Drade word gesoldeer.

Tommie jy sal dit kan kry by http://www.fort777.co.za/ wat deurgaan as Yebo Electronic en dit kan per pos gestuur word. Kyk maar vir hul besonderhede op hul web werf. Hulle is in Bellville en Plumstead.

Hoop dit help.

Groete.

 

03 Oct 2016 @ 21:18:33 pm
Tommie Scheepers
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 32
Aangesluit: 10 May 2016
Provinsie: Western Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 41 jare
Voertuig: Isuzu D/C 300 LX
Kampeer: Jurgens Penta

Sonder om die draad te kaap plaas ek die 2 koppelings vir 'n speaker plug. Daar is een plat punt en 'n kleiner ronde punt. Drade word gesoldeer.

Tommie jy sal dit kan kry by http://www.fort777.co.za/ wat deurgaan as Yebo Electronic en dit kan per pos gestuur word. Kyk maar vir hul besonderhede op hul web werf. Hulle is in Bellville en Plumstead.

Hoop dit help.

Groete.

 


Baie dankie Danie en ook al die ander met voorstelle. Ek sal beslis Yebo probeer sonie Zakspeed of dan Mantech in Epping.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
04 Oct 2016 @ 06:03:57 am
Leon
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 7314
Aangesluit: 12 Jun 2007
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Kampeer: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Jammer julle bly sovêr. Ek het seker 5-6 van hulle in die boksies/houertjies in my garage.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
04 Oct 2016 @ 08:36:49 am
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal

Sien die foto's, dit is die plugs ek gebruik vir my LED ligte in die tent. Die tweede foto wys die plugs in my neuskas, ek het nog nooit nodig gehad om meer as twee plugs te gebruik nie.

04 Oct 2016 @ 10:34:51 am
mulderpm
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 382
Aangesluit: 04 Jan 2016
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Engels
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 22 jare
Voertuig: 2005 Pajero CLX 3.2 DiD
Kampeer: 2011 Jurgens Penta

Ek gebruik weer die ronde 9V plugs soos op jou laptop. Hulle is waterdig en kan 1-2 Amp hanteer. Die winkels wat LED strip ligte verkoop gebruik hulle, dit is die hoof rede hoekom ek hulle gebruik. Mar daai wat Tommie nodig het sal ook perfek werk.

Groete,
Paul
04 Oct 2016 @ 12:11:44 pm
Tommie Scheepers
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 32
Aangesluit: 10 May 2016
Provinsie: Western Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 41 jare
Voertuig: Isuzu D/C 300 LX
Kampeer: Jurgens Penta

Sien die foto's, dit is die plugs ek gebruik vir my LED ligte in die tent. Die tweede foto wys die plugs in my neuskas, ek het nog nooit nodig gehad om meer as twee plugs te gebruik nie.


Baie innoverend!!!
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
04 Oct 2016 @ 12:15:06 pm
Tommie Scheepers
Brons Lid
afgeskakel
Insette: 32
Aangesluit: 10 May 2016
Provinsie: Western Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 41 jare
Voertuig: Isuzu D/C 300 LX
Kampeer: Jurgens Penta
Baie baie dankie. Ek het toe reggekom by Yebo Electronics in Bellville. Hul noem hom 'n DIN plug. Was maar R10.50 Baie dankie nogmaals aan almal se insette.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
11 Jan 2017 @ 13:23:02 pm
Hennie
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 302
Aangesluit: 09 May 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 23 jare
Voertuig: Isuzu KB 300 D-Teq
Kampeer: 1994 Sprite Scout

Die plug is eintlik daar om n liggie in die Add a room te kan sit. Net Jugens modelle was met hulle toegerus sovêr ek kan onthou.

Ek het n kar radio in n hout kassie gesit  met 2 speakers en daar ingeplug. Rustige musiek in my tent gehad met beide die Penta karavane

Hi Leon,

Ek sit nou met dieselfde gedagte rondom kar radio in boks. Kan jy dalk vir my meer inligting en fotos stuur.

my naam dot van @absa dot co dot za

Dankie 

 

 

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
11 Jan 2017 @ 13:33:45 pm
Hennie
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 302
Aangesluit: 09 May 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 23 jare
Voertuig: Isuzu KB 300 D-Teq
Kampeer: 1994 Sprite Scout

Sien die foto's, dit is die plugs ek gebruik vir my LED ligte in die tent. Die tweede foto wys die plugs in my neuskas, ek het nog nooit nodig gehad om meer as twee plugs te gebruik nie.

Johan, wat plug jy alles daarin. Ek sit met 'n motorradio gedagte.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
11 Jan 2017 @ 14:26:50 pm
pwven
Mars Lid
afgeskakel
Insette: 1195
Aangesluit: 03 Jan 2015
Provinsie: Northern Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Kampeer: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe
Die National Luna se Hella plugs is n baie goeie plug en werk lekker.

http://www.nationalluna.com/plugs.htm
Geniet die lewe so lank as jy kan
11 Jan 2017 @ 14:27:03 pm
pwven
Mars Lid
afgeskakel
Insette: 1195
Aangesluit: 03 Jan 2015
Provinsie: Northern Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Kampeer: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe
Die National Luna se Hella plugs is n baie goeie plug en werk lekker.

http://www.nationalluna.com/plugs.htm
Geniet die lewe so lank as jy kan
11 Jan 2017 @ 15:07:06 pm
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal
Tor dusver het ek dit nog net vir LED ligte gebruik.
Ek het ook 'n extension gemaak as ek 'n LED lig weg van die karavaan af (bv. braaier) wil gebruik. Die konneksies is klein en lig en werk maklik.
My swear het dit by die vlooimark in Vanderbijlpark vir my gekoop.
11 Jan 2017 @ 17:34:55 pm
Danie-SLK
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 689
Aangesluit: 08 Sep 2009
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 40 jare
Voertuig: Freelander 1 Td4
Kampeer: Sprite Scenic

Moenie lag vir my radio gadget nie. Hy is 40 jaar oud en nog nooit oorgeverf nie. Die radio is so 5 jaar oud.

Die modulator is in die een sigaretaansteker se socket en regs van hom is 'n DC socket wat ek die ingeboude 12V battery laai wat my stasies behou. Die kort AUX input kabel bly sommer op die radio.

Aan die agterkant het ek 2 x 4mm banana sockets waar ek 'n lig kan inprop vir 'n kort rukkie. Gebruik die radio gewoonlik op krag sodat die klein 12V 2.4Ah battery gelaai bly.

Ek het al my 12V goed soos ligte en waterpompies toegerus met banana plugs en sockets is op 3 plekke op die wa aangebring om 12V te kry. Ek vind die banana plugs as goedkoop en baie betroubaar.

11 Jan 2017 @ 18:33:41 pm
pwven
Mars Lid
afgeskakel
Insette: 1195
Aangesluit: 03 Jan 2015
Provinsie: Northern Cape
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Kampeer: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe
Danie daardie banana socets en plugs is baie goeie waarde vir geld.
Geniet die lewe so lank as jy kan
11 Jan 2017 @ 19:18:16 pm
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal
Ek het ook banana plugs op my vorige karavaan gebruik. Ek vind net dat die plugs wat ek nou gebruik meer kompak is, net een plug vir positief en negatief.
11 Jan 2017 @ 20:14:24 pm
Danie-SLK
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 689
Aangesluit: 08 Sep 2009
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 40 jare
Voertuig: Freelander 1 Td4
Kampeer: Sprite Scenic

Ek het ook banana plugs op my vorige karavaan gebruik. Ek vind net dat die plugs wat ek nou gebruik meer kompak is, net een plug vir positief en negatief.

Johan jou plugs is ook 'n baie goeie idee. Ek is net nie so seker of hulle bv blou pompies se krag kan dra sonder warm word veral as dit op 'n stort of so wat mens met tye 10min of so aaneen gebruik.

 

11 Jan 2017 @ 20:51:13 pm
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal
Ek het 'n spaar pompie, sal toets en terugvoer gee.
12 Jan 2017 @ 06:05:39 am
Hennie
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 302
Aangesluit: 09 May 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 23 jare
Voertuig: Isuzu KB 300 D-Teq
Kampeer: 1994 Sprite Scout

Dankie vir al die voorstelle. Ek het ook vergeet van die hella plugs aangesien ek so een laat insit het vir my Kamp yskas op my bakkie se bak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
12 Jan 2017 @ 06:58:29 am
Leon
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 7314
Aangesluit: 12 Jun 2007
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Kampeer: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Moenie lag vir my radio gadget nie. Hy is 40 jaar oud en nog nooit oorgeverf nie. Die radio is so 5 jaar oud.

Die modulator is in die een sigaretaansteker se socket en regs van hom is 'n DC socket wat ek die ingeboude 12V battery laai wat my stasies behou. Die kort AUX input kabel bly sommer op die radio.

Aan die agterkant het ek 2 x 4mm banana sockets waar ek 'n lig kan inprop vir 'n kort rukkie. Gebruik die radio gewoonlik op krag sodat die klein 12V 2.4Ah battery gelaai bly.

Ek het al my 12V goed soos ligte en waterpompies toegerus met banana plugs en sockets is op 3 plekke op die wa aangebring om 12V te kry. Ek vind die banana plugs as goedkoop en baie betroubaar.

Hennie as jy kyk na Danie se kassie hierbo het ek 'n soortgelyke een gehad net kleiner. Myne het net twee redelike maar dun speakers gehad en die Antenna. Baie kompak.

Soos genoem in my E-pos aan jou, mens kan dit seker uit 'n magdom materiaal maak maar die maklikste is 'n Plastiek houer. Dit gaan jou minder as 'n halfuur vat om als te monteer en dan maak die ding maklik oop om die drade, afskroef antenna en so aan binne te stoor.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
12 Jan 2017 @ 07:09:16 am
Hennie
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 302
Aangesluit: 09 May 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 23 jare
Voertuig: Isuzu KB 300 D-Teq
Kampeer: 1994 Sprite Scout

Baie dankie vir jou voorstel Leon. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
12 Jan 2017 @ 07:52:38 am
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal
Ek het vanoggend die blou waterpompie vir 20 minute water gepomp en die plugs het nie warm geword nie, hulle was nog koud.
12 Jan 2017 @ 07:54:45 am
Leon
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 7314
Aangesluit: 12 Jun 2007
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Kampeer: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Terloops ek het net die normale in lyn "fuze" wat gewoonlik saam met ou radios gebruik was behou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
12 Jan 2017 @ 10:13:11 am
Danie-SLK
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 689
Aangesluit: 08 Sep 2009
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 40 jare
Voertuig: Freelander 1 Td4
Kampeer: Sprite Scenic

Jare trug het mens so Coke of bierblik gekry wat aan die bo-punt 'n radio ingehad het. Ek dink dit was die bekende Sanyo Rally radio wat net FM was en v d beste opvangs gehad het wat mens kon kry. Wie kan die Rally nog onthou?

Leon ja my boks is groot weens die speakers en dan ook nog die battery wat agter die radio staan sodat dit 12V kan voorsien vir 'n lig en ja so bly vir LED ligte wat die battery darem so paar uur laat hou. My antenna is te lank so ek sit hom neer langs die radio as ek hom in die wa laai. Moet hom net gou opskroef voor hy wegraak. Vergeet mos maar maklik as mens oor 50 is :)

Johan dankie vir die toets op jou plugs. Sal dit biekie in gedagte hou. Dis net vir my maklik om die ronde gat te boor en met moer die banana plugs vas te sit. As mens jou plugs kan kry met 'n moer dan sal ek hulle wil gebruik.

12 Jan 2017 @ 11:27:30 am
JohanMarais
Goud Lid
afgeskakel
Insette: 188
Aangesluit: 04 Mar 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 28 jare
Voertuig: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Kampeer: 2011 Gypsey Regal
Die plugs wat ek gebruik skroef met 'n moes vas, net jammer die skroefdraad is nie lank nie en omdat dit plastiek is, strip die skroefdraad rederlik maklik, maar dit baie goed vir my.
12 Jan 2017 @ 12:06:43 pm
Danie-SLK
Titaan Lid
afgeskakel
Insette: 689
Aangesluit: 08 Sep 2009
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Afrikaans
Ervaring: 40 jare
Voertuig: Freelander 1 Td4
Kampeer: Sprite Scenic

Baie dankie Johan. Ek het hulle nog nie gesien nie en sal biekie moet rondloop en kyk wat kry mens deesdae.

12 Jan 2017 @ 13:24:55 pm
Hennie
Platinum Lid
afgeskakel
Insette: 302
Aangesluit: 09 May 2014
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 23 jare
Voertuig: Isuzu KB 300 D-Teq
Kampeer: 1994 Sprite Scout

Ek wil graag weet waar mens die nodige "mail" plug kan koop om van die 12v gebruik te maak wat beskikbaar is met die klein 12v plug op die sykant van die woonwa. Vernaam met die groter waens is daar 'n behoefte om 'n 12v lig aan te sit waar hierdie klein plug is. Plug sit bo naby die deur van die karavaan. Ek het die foto geneem met my magnifier app op my selfoon. Die karavaan verkoopsplekke noem dit ook 'n speaker plug. Moet sÍ die radio plekke ken dit nie.

Tommie, jammer dat ons nou hierdie draad van jou ge-hijack het van al die ander plugs.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
12 Jan 2017 @ 13:44:23 pm
Leon
Pluto Lid
afgeskakel
Insette: 7314
Aangesluit: 12 Jun 2007
Provinsie: Gauteng
Eerst Taal: Afrikaans
Tweede Taal: Engels
Ervaring: 53 jare
Voertuig: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Kampeer: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Tommie daai mail plug is oor die algemeen beskikbaar by die Oriental Plaza in Centurion. Of by Montana traders langs die kolonade winkel centrum.

Male en Female kan daar gekoop word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Lewer Insette
Lid
afgeskakel
Insette:
Aangesluit: Nog nie
Nodig om in te teken
Eerste Inset

Die taal waarin bydraes vir Forums, Verkope, Oord Gradering, News Broadcast System en enige publieke insette, afdelings of artikels ontvang word, sal egter behou word en hierdie dele sal dus nie vertaal word nie.

Ek Verstaan