English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 773
Total Replies: 156 994
Total Views: 79 932 607
topics: 9 026
replies: 98 840
views: 37 784 898
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

GOEIE DATA KONTRAK - MTN

replies: 21
views: 5830
26 Aug 2016 @ 09:14:07 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Hi Kampers,

Ek wil net noem dat MTN nou 'n 6GB data kontrak het vir R99.

Na my onlangs kuier aan die suidkus het ek weereens gesoek na genoeg data. Mens is so gewoond aan jou data op ADSL dat mobile data net nie genoeg is. Ek het bv 1GB se data gekoop en gedink dit kan my lank hou. Toe ek so paar goeie leeus en prooi videos kyk of youtube toe is ek nog besig en daar is my data op. Ek kon nie glo mens kan so vinnig 1GB gebruik nie.

So ek glo daar sal ander ook wees wat kan doen met hierdie nuwe kontrak vir data.

Groete.

26 Aug 2016 @ 09:27:11 am
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5684
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 35 years
Vehicle: Toyota Fortuner 4x4 Auto 2013
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Hoe klink R499.00 vir 20GB dag en 20GB nag uil.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Oupa se Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
26 Aug 2016 @ 09:58:00 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic


Hoe klink R499.00 vir 20GB dag en 20GB nag uil.

Ja Chuck dit klink goed maar as mens alreeds tuis betaal dan is dit nogal 'n paar rand net vir data - die mens moet eet ook :).

By watter plek is die 20 + 20?

Mens kan darem vir R495  - 30GB in normale ure gebruik as jy 5 maal MTN se deal vat en hoef nie wakker te bly tot na 24h.

Ek gebruik ook glad nie so baie nie maar 1GB is maar min deesdae.

27 Aug 2016 @ 08:06:59 am
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 7118
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Die probleem soms is daai 2jaar kontrakte. Ek het so amper 2 jaar terug n addisionele data bondel van 3g by n selfoon maatskappy uitgeneem vir R349 wat destyds n goeie "deal" was. Gelukkig amper klaar met daai kontrak. Gaan nie weer so lang data-kontrakte sluit nie. Deesdae kan jy al "unlimited/uncapped" gaan vir R499
27 Aug 2016 @ 18:29:12 pm
Lennie
Mars Member
Online
Posts: 1377
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Ek is van mening dat mobiele data beskikbaarheid tydens 'n ou se vakansie net daar is vir noodsaaklike kommunikasie en hier en daar miskien vir vermaak.  In my geval braai ek teen die aand en slaap in die nag.  Deur die dag geniet ek wat my vakansie-bestemming my bied, soos hierdie week aan die Weskus gekamp en deur die dag blomme gaan kyk  -  in Meimaand was ek in die Kruger Wildtuin om die wild en natuur te gaan geniet.  In Februarie het ek die see by Hartenbos en alles en nog wat in die omgewing geniet en beslis nie voor my rekenaar gesit nie.

Danie, ek dink R99 vir 6GB is 'n bargain en stem saam dat 1GB darem 'n raps te min is.  Ek het 'n Vodacom data-kontrak van R99 vir 2GB, maar die ongebruikte gedeelte loop op  -  myne staan tans op 5GB.  In my geval is 2GB heeltemal genoeg terwyl ek met vakansie is, soos wat my opgeloopte GB-balans tans bewys.  Wat ek van my Vodacom data beskikbaarheid hou, is dat dit net mooi oral bekikbaar is.  Ek was nog nêrens in Suid-Afrika met vakansie waar ek nie 'n Vodacom 2G of 3G sein gehad het nie.

Dit sal tog interessant wees om te verneem hoe ander ouens hulle vakansie data-beskikbaarheid hanteer, by watter instansie en die koste daarvan.

 

Lennie
Brackenfell, Cape Town
27 Aug 2016 @ 20:32:29 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Online
Posts: 8153
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Dankie vir daai info Danie. Ek het tans 'n 1GB kontrak wat oor 'n week of wat klaar maak. MTN hier kom ek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
28 Aug 2016 @ 02:00:44 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Ek is van mening dat mobiele data beskikbaarheid tydens 'n ou se vakansie net daar is vir noodsaaklike kommunikasie en hier en daar miskien vir vermaak.  In my geval braai ek teen die aand en slaap in die nag.  Deur die dag geniet ek wat my vakansie-bestemming my bied, soos hierdie week aan die Weskus gekamp en deur die dag blomme gaan kyk  -  in Meimaand was ek in die Kruger Wildtuin om die wild en natuur te gaan geniet.  In Februarie het ek die see by Hartenbos en alles en nog wat in die omgewing geniet en beslis nie voor my rekenaar gesit nie.

Danie, ek dink R99 vir 6GB is 'n bargain en stem saam dat 1GB darem 'n raps te min is.  Ek het 'n Vodacom data-kontrak van R99 vir 2GB, maar die ongebruikte gedeelte loop op  -  myne staan tans op 5GB.  In my geval is 2GB heeltemal genoeg terwyl ek met vakansie is, soos wat my opgeloopte GB-balans tans bewys.  Wat ek van my Vodacom data beskikbaarheid hou, is dat dit net mooi oral bekikbaar is.  Ek was nog nêrens in Suid-Afrika met vakansie waar ek nie 'n Vodacom 2G of 3G sein gehad het nie.

Dit sal tog interessant wees om te verneem hoe ander ouens hulle vakansie data-beskikbaarheid hanteer, by watter instansie en die koste daarvan.

 

Len ek hoor wat jy se en jy sny af van die normale dinge wat jy sal doen as jy nie op vakansie is nie. Ek gebruik data op my foon en selfs soos ek ry. As mens bv in die wildtuin is sal ek bv kyk na "latest sightings" om te sien waat mense laat weet het wat hulle waar gesien het. So sal ek ook na kort videos kyk op youtube so na die braai. Met tye wil ek ook geld oorplaas en moet dan inlog by my internet bank. My lees op die internet is my ontspanning nes ander mense storieboeke sal lees. Verder het ek nog nooit 'n TV saamgehad op vakansie so kort videos is dan my TV. Ek is bv verbaas om te sien hoeveel mense MOET hul TV laat bler al kyk hulle nie heeltyd nie. Ek weet dis lekker om darem nie die sport te mis as mens oor naweke kamp. So sal daar ook die aanhangers van hul sepies wees. Ek sal ook my sport op my laptop kyk as ek genoeg goedkoop data het. Dis hoe ek sport kyk op supersport. Hul dek darm die goeie wedstryde en tennis en grand prix.

My onlangse vakansie aan die suidkus het ek bv die vinnigste download spoed ooit gekry met Vodacom. Ongelukkig het ek na 4 keer se probeer met hel vinnige spoed aan die begin net om as dit halfpad is heeltemal te stop. Ek wou graag 'n audio storieboek download om na te luister as ons die pad trug huis toe vat. Ek vind ook Voda het die beste dekking in die grootste deel v d land. Daar is egter plekke wat ons ry waar mens geen sein het nie. So moet mens bv by Happy Wanderers (Voda) na die wasgoedlyn toe stap om enigsins opvangs te kry. Nie eers smse wil deurkom waar mens kamp en in die woonstelle. MTN en Cellc vind ek baie aan en af op die meeste plekke buite groot dorpe. Hierdie jaar het ek probeer dinge doen as ek 'n toring iewers kan sien en dit het goed gewerk. Laas jaar het 'n ou in 'n selfoonwinkel in Hibberdene vir my gese hy probeer al 'n week lank in die aand internet doen met Cellc en hy kry min gedoen. Dit was op 'n navraag omdat ek gereeld gediskonnekteer word. So daar vind ek toe uit ek moet eerder nie kla nie want ek kon goed oor die weg kom. As mens bv by Rustenburg kloof kamp kan jy vergeet om enigsins iets te doen met Cellc. Dis my ondervinding.

Raadsaam om 'n lys van torings te kry sodat mens weet waar jy 'n sterk sein behoort te he.

 

28 Aug 2016 @ 11:58:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
Online
Posts: 8153
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

As jy so SMS van MTN gekry het dat hulle die kontrak voorhou moet jy maar eers gaan uitvind.

Info op die NET verder toon dat MTN nie nie so kontrak het nie. Beste is om maar die eensterangse info by 'n MTN winkel te kry.

So kanse is goed dat die kontrak nie bestaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
28 Aug 2016 @ 18:23:46 pm
Lennie
Mars Member
Online
Posts: 1377
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Almal het vandag seker die enorme voorblad advertensies in die Sondagkoerante van FNB gesien van hul jongste aanbod.  Ek wonder watter netwerk gaan hulle gebruik om hierdie diens te bedryf ?

Lennie
Brackenfell, Cape Town
29 Aug 2016 @ 11:32:46 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Hi Len,

Sover ek weet gebruik FNB al jare lank Cellc. Hulle verkoop mos al jare hul data en lugtyd en nou gaan hul fone en alles doen.

 

Groete.

29 Aug 2016 @ 11:37:56 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

As jy so SMS van MTN gekry het dat hulle die kontrak voorhou moet jy maar eers gaan uitvind.

Info op die NET verder toon dat MTN nie nie so kontrak het nie. Beste is om maar die eensterangse info by 'n MTN winkel te kry.

So kanse is goed dat die kontrak nie bestaan nie.

Jy is korrek. Ek het die sms gekry en nie verder uitgevind want ek het net data nodig soos in 3-5GB maar nie op 'n maandelikse basis nie. Ek het vroeer die 3GB wat 'n jaar geldig is gebruik vir die kere wat ek weg is v d huis af.

Op die stadium lyk dit my die pre-paid van Afrihost wat 'n jaar geldig is en op MTN netwerk werk die beste opsie is vir my. Ek het dit nie gekoop nie aangesien die sein sleg was aan die suidkus maar hierdie jaar was die sein baie goed en sal dit kry voor ek weer suidkus toe gaan.

 

29 Aug 2016 @ 19:57:59 pm
REAList
Silver Member
Offline
Posts: 86
Joined: 11 Aug 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Experience: 22 years
Vehicle: Pajero Exceed
Camping: Sensation Vee
Pasop om kontrakte met MTN te sluit.
Hulle het alles nou duurder gemaak om op te maak vir die Nigeriese verliese.
Ek het 'n Afrihost datakontrak maar ek sien dit verdwyn soos mis voor die son.
Die data word verskaf deur MTN wat seker ook die data gebruik tel.
Hulle een en en maak nie twee nie.
01 Oct 2016 @ 07:47:56 am
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 7118
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien Cell C het tans n aanbieding van pre-paid data....100gig vir R999. Nie sleg nie...werk uit op R10/gig
01 Oct 2016 @ 07:48:44 am
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 7118
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien Cell C het tans n aanbieding van pre-paid data....100gig vir R999. Nie sleg nie...werk uit op R10/gig

Moet dit gebruik binne 365 dae
01 Oct 2016 @ 10:08:26 am
ColinFreda
Neptune Member
Offline
Posts: 4464
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Ek het 'n ADSL lyn by die huis op my rekenaar, by Mweb.  Dit was aanvanklik 20GB in die dag en 20GB in die nag, vir R145 per maand.  So drie maande gelede het hulle my laat weet dit word nou 30GB teen dieselfde prys.   Verlede maand het hulle laat weet dit word nou 75GB per dag en ook per nag, teen dieselfde prys.  Wanneer ons kamp het ek 'n stick vir die laptop waarvoor ek R99 per maand betaal vir 2GB, op my kontrak by Vodacom.  Ek wil juis by hulle hoor of hul my nie 'n beter deal kan gee nie.  Ek werk maar versigtig daarmee, net vir bank en e-posse en darem Caravan Parks ook.

30 Nov 2016 @ 07:04:12 am
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 7118
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien Cell C het tans n aanbieding van pre-paid data....100gig vir R999. Nie sleg nie...werk uit op R10/gig

Goedkoop is seker duurkoop. Ek was seker nou een en n half uur op die forum en Cell C trek amper 600meg af. Ek doen saldo navraag vanoggend....gaan in op forum, plaas n nuwe topic {sonder fotos}, gaan uit en doen weer saldo navraag....60meg verder.
Moenie probeer om by Cell C navraag te doen waar al die data heen verdwyn nie....dis nag en jy kry GEEN antwoorde nie. Hulle stel meer belang in sales...nie after-sales service nie. Baie teleurgesteld!!!
30 Nov 2016 @ 07:06:07 am
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 7118
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Goedkoop is seker duurkoop. Ek was seker nou een en n half uur op die forum en Cell C trek amper 600meg af. Ek doen saldo navraag vanoggend....gaan in op forum, plaas n nuwe topic {sonder fotos}, gaan uit en doen weer saldo navraag....60meg verder.
Moenie probeer om by Cell C navraag te doen waar al die data heen verdwyn nie....dis nag en jy kry GEEN antwoorde nie. Hulle stel meer belang in sales...nie after-sales service nie. Baie teleurgesteld!!!

Ek het nou weer gekyk: om hierdie boodskap hierbo te plaas het weer 34meg gekos!!!!!!
18 Jun 2017 @ 20:56:49 pm
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic


Ek het nou weer gekyk: om hierdie boodskap hierbo te plaas het weer 34meg gekos!!!!!!

Geert na jou aanbeveling het ek die "special" van Cellc gekoop op 20 Okt. 8 maande later kan ek nie kla dat data wegraak nie. Ek kyk nie baie gereeld nie want ek wil nie elke keer die SIM in 'n selfoon sit nie. Dit bly in my PC se Broadband gleuf.

Na 8 maande het ek 11GB van die 100GB gebruik. As 'n gereelde gebruiker van Cellc oor 6 jaar kan ek steeds nie kla nie maar daar is heelwat plekke waar my selfoon by Voda wel data netwerk het waar Cellc nie het nie. Slegs tevrede omdat dit uitwerk op R10/GB so ek aanvaar maar die plekke wat geen sein het nie. 'n Voorbeeld is in KNP. As ek by Krokkies of Malelane uit gegaan het op pad dorp toe het ek wel gou 'n netwerk gehad maar nooit in KNP. By Olifants het ek by navrae gaan hoor of daar dan geen Cellc opvangs is nie toe is ek glo ek verkeerdelik meegedeel dat Cellc data net op smart fone werk en nie op modems nie.

Ek het ook gaan kyk as ek bv hierdie draad oopmaak en hierdie antwoord stuur dan gebruik ek 1 MB. Dit werk uit op 0.7MB om te "download" en 0.3MB om te stuur. Ek weet dus nie hoekom jy so baie verloor op die forum via Cellc nie.

 

19 Jun 2017 @ 10:10:48 am
Lennie
Mars Member
Online
Posts: 1377
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Behoeftes verskil natuurlik van persoon tot persoon.  In my geval gebruik ek nie baie data wanneer ek op vakansie is nie.  Maar wanneer ek dit wel wil hê, MOET dit vir my beskikbaar wees, op soveel as moontlik plekke in die land.  Ek is gereeld vir lang tye in die Kruger Wildtuin, of in die Karoo, of die Oos-Kaap, of Noord-Kaap, of by Hartenbos of waar ook al en daarom gebruik ek Vodacom se datafasiliteite vir my skootrekenaar  -  dis betroubaar, bekostigbaar en feitlik oral beskikbaar.

Lennie
Brackenfell, Cape Town
19 Jun 2017 @ 11:12:53 am
Johann
Pluto Member
Offline
Posts: 7429
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Dan lyk dit my MTN is die goedkoopste, ek is nie nou op wifi nie.

Om te toets het ek my data beskikbaarheid gelees, 502.86m, na drie keer die forum oop en toe gemaak het, staan ek steeds op 502.86m.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
19 Jun 2017 @ 11:14:07 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1456
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Gebruik ook een Vodacom 3G modem vir data op my foon, tablet en laptop en as ek in Mosambiek is ruil ek net die simkaart in die modum en nog nooit enige probleme of nie sein gehad nie. Baie gerieflik vir my foon en laptop en data koop jy by enige plek en is baie goedkoper as in RSA.    

19 Jun 2017 @ 11:59:31 am
Danie-SLK
Jupiter Member
Online
Posts: 1704
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Dan lyk dit my MTN is die goedkoopste, ek is nie nou op wifi nie.

Om te toets het ek my data beskikbaarheid gelees, 502.86m, na drie keer die forum oop en toe gemaak het, staan ek steeds op 502.86m.

Johann met jou data wat nie verander as jy 3 keer op die forum was neem en aan jou teller word nie "ge-update" soos jy gebruik nie. Party plekke "update" elke tydperiode soos 15min, 30min, 60min.

Datakoste vernader so vinnig dat mens maar elke keer as jy 'n kontrak aangaan moet kyk. So kos die 100GB prepaid wat Okt gekoop is nou R1499 ipv R999. Almal dryf die maandelikse data kontrakte want dan is daar 'n gereelde inkomste maar prepaid bly steeds baie duur.

 

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First