English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 420
Total Replies: 63 501
Total Views: 80 334 894
topics: 9 321
replies: 1 708
views: 37 946 230
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe wyd het die ren geval?

replies: 51
views: 6103
10 Mar 2016 @ 11:02:12 am
Adele1
Bronze Member
Offline
Posts: 33
Joined: 30 Nov 1999
Province: Gauteng
Waar het dit oral geren en waar is dit nog droog?
Hier in Centurion het ons 100mm ren in die afgelope 24 uur gehad
Net baie dankbaar waar dit oral geren het en die droogte gebreek het
10 Mar 2016 @ 11:18:17 am
Hennie
Bronze Member
Offline
Posts: 41
Joined: 28 Feb 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Mazda Drifter 2600I
Camping: Gypsey Romeny
Hier by my in Primrose het ek ook 100mm gehad.
10 Mar 2016 @ 11:27:39 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2354
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
58mm in King William'sTown.
On The Road Again
10 Mar 2016 @ 11:30:17 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8657
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ai kan dit nie maar oor die hele land reën nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
10 Mar 2016 @ 11:49:42 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Was aangename verrassing om vanoggend wakker te word en sien die renmeter loop byna oor🙌
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
10 Mar 2016 @ 11:55:37 am
CampingKitty
Titanium Member
Offline
Posts: 510
Joined: 14 Jan 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 1 year
Vehicle: Ford Ranger
Camping: Sprite Splash

EK hoor nou op die nuus die hele wildtuin is gesluit weens vloede...hoe awsome is dit!!!!

Ja hier in Pta spoel ons weg, ek moes nou my dogtertjie by die skool gaan haal, vat vir inentings en terug kom werk toe, liewe hemel genis, was dit 'n mission, dis soos 'n konstante wolkbreuk oral waar jy ry.  Dis damme en rivier op die pad, nie eers te praat van die apies nie.  WOnder of ons daar oor gaan kom vanmiddag.

10 Mar 2016 @ 12:48:51 pm
Hagar
Jupiter Member
Offline
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 29 years
Vehicle: Mahindra Scorpio and Mahindra XUV W8
Camping: Jurgens Palma
Hier in Virginia het ons 2,5mm reen sover vir Maart gehad. In Januarie het ek 96mm gemeet en in Februarie was dit 24mm.
10 Mar 2016 @ 13:16:55 pm
Expo / Jan
Titanium Member
Offline
Posts: 466
Joined: 19 Jul 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 25 years
Vehicle: Kia Sorento 2.2 CRDi & Jeep Cherokee 2.8 CRDi LTD
Camping: Jurgens Expo

Delmas 60mm afgelope 24 uur.

10 Mar 2016 @ 14:47:22 pm
Lennie
Jupiter Member
Online
Posts: 1584
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

CampingKitty, dis foutief, die hele Kruger Wildtuin is nie gesluit as gevolg van die swaar reen nie.  Dis slegs die Phabeni-hek wat gesluit is omdat die brug naby die hek beskadig is.  Daar is slegs 'n paar wildbesigtiging-paaie wat gesluit is om kans te gee dat die water wegspoel. 

Lennie
Brackenfell, Cape Town
10 Mar 2016 @ 15:01:56 pm
It'l dodat
Uranus Member
Offline
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 59 years
Vehicle: IT'LDODAT....... (2002 Discovery 2 HSE TD5)
Camping: Ugly butt...A self built canvas caravan

JHB / South & West good rain all night, still raining on the West side lekker sag mot reen....

Nice rain were'e having... Sag en somme die hele nag deur, reen nog steeds van more. 

Natuurlik is my beddegoed sommer heerlik bedompig... Skruffy uit.... Scruffy in... maak haarself behoorlik droog op die beddegoed... Scruffy uit...Scruffy in... Maak behoorlik droog.... Sheesh...

Oppi pad huis toe op die N12 gisteraand 2 voertuie gerol een van hulle n taxie... Shame mense wat oorals rond le in die reen en koue... Dan so bakkie, gelyk of dit so amarok was.... Nou nie sleg te se van die bakkie nie, it probibly "aqua-planed" on the wet, drifted skew & then stopped planeing, tyres took traction & rolled....

BUT... I just have to use the opportunity to peel this darn potato again (And this potato is getting to small to peel to many times more)....

For them what's thinks it clever to tow with small vehicles, or where the GVM VS TARRE is marginal,

Take heed....

Is the "fuel saving" really worth the risk?.... Aqua planeing, black ice, cross winds, braking on an incline in the wet? A myriad of conditions that can cause disaster...

REALLY?

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
10 Mar 2016 @ 15:02:30 pm
captiva
Gold Member
Offline
Posts: 137
Joined: 25 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 44 years
Vehicle: chev Captiva
Camping: Jurgens Avion L
In Krugersdorp die afgelope 24 uur 80mm
Dankie aan ons Hemelse Vader
10 Mar 2016 @ 17:14:30 pm
ColinFreda
Pluto Member
Offline
Posts: 4629
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Ja-nee, ons is almal so dankbaar as ons nou hoor dit reën iewers.  En alhoewel dit nie net oor Johannesburg en Pretoria gereën het nie maar ook in omliggende gebiede en Mmupulanga, kan ek nie anders as om te dink, hoekom so baie reën oor die stad, waar dit vloedskade veroorsaak en wegloop nie.   Dit moet reën oor daardie dorre dele waar niks meer groei op die lande nie, waar die vee vrek en waar die damme leeg is.   Dit is die dele waar ek graag wil hoor daar het 100mm in een nag geval.   En dit hoor mens nog nie, of is ek verkeerd?   Of is ek nou ondankbaar?????

10 Mar 2016 @ 17:29:54 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4402
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Phalborwa 10mm Secunda 55 mm ja dis so lekke
Haak daai wa kamp bly koning
10 Mar 2016 @ 18:06:29 pm
neef Herman
Saturn Member
Offline
Posts: 2415
Joined: 03 Mar 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 47 years
Vehicle: Land cruiser 76 sw/ Landrover 110 pu
Camping: tent / Jurgens 11a deluxe
Sondag aand begin reen tot dinsdag middag, sagte reen 30mm.
Swartberg het vreeslik gebrand,reen het dit geblus. Pikswart lyk soos maan landskap, net klippe te sien, maar die suikerbosse het hulle saad gegooi, nuwe begin na die reen.
10 Mar 2016 @ 18:08:59 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
By ons op die einde 120mm....wolke is nou weg.....
10 Mar 2016 @ 20:02:32 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1080
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Ons hier in Uvongo het 25mm gehad. Damme kort nog baie en ons is steeds droogte geteisterd met waterbeperkings.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
10 Mar 2016 @ 20:14:34 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien op die nuus dat dam by Knysna so leeg is...blykbaar nog net water vir 1 maand
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
11 Mar 2016 @ 08:57:49 am
hessie
Titanium Member
Offline
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Camping: Caravan
Nou nie reen meter nie maar hier by ons in Witpoortjie reen dal al vir 2 dae en reen nog steeds saggies. Dankie tog vir tuimeldroeers so die wasgoed is darem droog. en ons is baie dankbaar vir die heerlike reen
11 Mar 2016 @ 10:37:45 am
Nemo
Platinum Member
Offline
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Nissan Livina 1600cc
Camping: Caravette 6

Lol. Lekker lag ek nou. Dit was my vriou se eerste bekommenis ook! "hoe gaan ek my wasgoed droog kry! Dit terwyl daar klere in ons kaste lê wat ons seker 2 jaar laas aangehad het!  Maar nietmin is my vrou en ek ook baie dankbaar vir die reen. Dit lyk, volgens die weervoorspellings, of ons nog kan kry.

Ons het vanmore plek bespreek by die dam vir visvang volgende week. Hulle sê die dam loop lekker oor en is weer mooi vol! (Roodeplaat dam.)laughing

11 Mar 2016 @ 12:27:50 pm
Studdybear
Bronze Member
Offline
Posts: 44
Joined: 13 Jan 2015
Province: Free State
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 45 years
0mm, Zero, Niks, Nil, in Welkom area.
Rain for the year here in Welkom:
Jan: 48mm
Feb: 17mm
Mar to date: 20mm

Last rained here on 3 March.
11 Mar 2016 @ 20:46:44 pm
Nemo
Platinum Member
Offline
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Nissan Livina 1600cc
Camping: Caravette 6

Dit reen alweer hier in Pretoria. Nou net so lekker buitjie gehad!!laughing

11 Mar 2016 @ 21:02:10 pm
ColinFreda
Pluto Member
Offline
Posts: 4629
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Dit reen alweer hier in Pretoria. Nou net so lekker buitjie gehad!!laughing

Ek het vandag gesien van baie oorstromings  in Pretoria. Motors wat weggespoel het en geboue onder water.   Hoop almal wat daar bly is OK.  Ons het vanoggend ook weer vir 'n uur harde buie gehad.  Op die oomblik is die klank van reën op jou dak musiek in jou ore.smile

12 Mar 2016 @ 12:28:23 pm
Michelin Man
Moon Member
Offline
Posts: 823
Joined: 25 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: VW Touareg V6 TDI
Camping: Exclusive and Venter
Hier by ons was die druppels nie baie ver uitmekaar nie. Lol
12 Mar 2016 @ 18:29:52 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien 7 van die 10 sluise van Hartebeespoort dam is oopgemaak👍
17 Mar 2016 @ 09:16:26 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Ren val weer goed vandag in Pta👍
17 Mar 2016 @ 09:20:56 am
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7584
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Gister 20mm gemeet tot 8uur vanoggend, op die oomblik reen dit nog so lekker sagte reentjielaughing

Bid dat dit verder noord ook goed reen vir die boere en Vaaldam. (Vaaldam staan op 48.1%)

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
17 Mar 2016 @ 13:57:36 pm
JohanMarais
Platinum Member
Offline
Posts: 257
Joined: 04 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Mitsubishi Pajero 3.2 Diesel
Camping: 2011 Gypsey Regal
Ons was verlede week vir 9 nagte by Drakensville gekamp en dit het vir 'n paar dae lekker geren.
17 Mar 2016 @ 18:27:23 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1080
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Ons is in Uvongo die afgelope 2 dae geseend. 75mm tot vanoggend en vandag het die son heerlik geskyn.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
17 Mar 2016 @ 18:33:48 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8657
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Enige iets van die noord kaap. Hoe lyk dit in daai omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
17 Mar 2016 @ 18:51:41 pm
Cindi
Bronze Member
Offline
Posts: 35
Joined: 11 Jan 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Isuzu KB 300 LX
Camping: Sprite Sprint
Hier in Boksburg reen dit net so lekker te dankbaar vir die reen.
Hoop daar waar die droogte ook so erg was is ook so gelukkig as ons.
Geniet die reen elke oomblik
Cindi Labuschagne
17 Mar 2016 @ 19:42:52 pm
ColinFreda
Pluto Member
Offline
Posts: 4629
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Enige iets van die noord kaap. Hoe lyk dit in daai omgewing.

Ek het vanaand weer na weervoorspelling gekyk en sien geen reën in Noordkaap.  Baie reën word nog voorspel maar dit kom voor of dit meer in Gauteng en Mpumalanga is?  Hopelik is Noorkaap en die ander droë streke se beurt volgende.

 

17 Mar 2016 @ 20:16:35 pm
Froggy
Jupiter Member
Offline
Posts: 1487
Joined: 18 Jun 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota HiLux D/C D4D
Camping: Mercedes Sprinter towing a Atos or Suzuki Vitara
Ons het hier in Vereeniging van maandag af 50mm gehad, meeste gistreraand (16 de Maart)
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
17 Mar 2016 @ 20:23:22 pm
Hennie
Bronze Member
Offline
Posts: 41
Joined: 28 Feb 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Mazda Drifter 2600I
Camping: Gypsey Romeny
Hier by my het dit sedert Gisteraand meer as 100mm gereen en dit drup nog steeds.
18 Mar 2016 @ 06:38:31 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Darem amper weer 55mm
18 Mar 2016 @ 11:53:48 am
JNS
Platinum Member
Offline
Posts: 282
Joined: 26 Sep 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 29 years
Vehicle: Land Cruiser Prado
Camping: Jurgens Explorer en Jurgens Elegance

Op die plaas naby Brits (langs Dube) gister 70mm gehad. 252mm vir Maart so vêr en 455mm vir 2016

Almal wat by Dube, Hartbeeshoek en daai plekke gaan kamp die laaaang naweek die bosveld begin mooi herstel na die erge droogte van 2014/2015

Appy Pensioner
19 Mar 2016 @ 11:58:32 am
Back Packer
Uranus Member
Offline
Posts: 3181
Joined: 08 Nov 2013
Province: North West
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Isuzu KB 300 LX 4x4 auto
Camping: Gypsy Romany / Echo 3

My skoonseun is verlede naweek vir die wwerk deur Stellinbosh toe, toe hulle 3 uur die oggend uit rustenbur ry het diet gereen hulle het heel pad Kaap toe in die reen gery. Toe hulle Dinsdag trugkom was dit weer so van die Kaap tot by die huis in die reen.

Hy het vir my fotos gewys waar die water in die Karoo en Vrystaat damme in die veld le. Dit lyk weer mooi.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
22 Oct 2017 @ 06:11:38 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Weer n lekker verwelkomende reënbui gehad...lyk my dit was redelik wyd verspreid?
22 Oct 2017 @ 06:16:06 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2353
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Reen liggies hier by Eiland

Polokwane as 60mm die maand gehad. 

Jip
22 Oct 2017 @ 07:19:31 am
steamer
Titanium Member
Offline
Posts: 619
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 43 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!
36mm last night in Benoni.
109 for October, tot dus ver!
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
22 Oct 2017 @ 17:02:32 pm
Lennie
Jupiter Member
Online
Posts: 1584
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Ongelukkig niks in Brackenfell, Kaapstad nie.  Darem 'n vooruitsig vir miskien 'n reëntjie Dinsdag/Woensdag.

Lennie
Brackenfell, Cape Town
06 Dec 2017 @ 19:58:10 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7996
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Ons word weer geseën met lekker reën in Pretoria. Gister 50mm gehad en meter staan nou weer amper op 40mm......
06 Dec 2017 @ 20:15:25 pm
Lennie
Jupiter Member
Online
Posts: 1584
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Ongelukkig droog en hel warm hier by ons in Brackenfell.  My swembadwater is reeds 30º en môre se weervoorspelling hier is 39º !  Geen reën voorspel vir die volgende 10 dae nie.

Lennie
Brackenfell, Cape Town
07 Dec 2017 @ 04:08:53 am
Back Packer
Uranus Member
Offline
Posts: 3181
Joined: 08 Nov 2013
Province: North West
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Isuzu KB 300 LX 4x4 auto
Camping: Gypsy Romany / Echo 3

Geert on hier op Rustenburg het ook mooi reen gekry, het eergister heel dag gereen en was gister net bewolk maar het nie gereen nie. vanoggend ook oortrokke.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
07 Dec 2017 @ 06:54:53 am
steamer
Titanium Member
Offline
Posts: 619
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 43 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!
Been raining here in Benoni since the 2nd Dec. 63.5mm so far.
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
07 Dec 2017 @ 07:03:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
Online
Posts: 4582
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
Laas vrydag n biki in bloem gehad. Eke dag bewolk , maar geen reen.
Ja Lennie. Sien die voorspelling vir vredendal is 46°
Bloemfontein en wes. Bloemfontein en suid. Min reen.
Dis die woestyn wat ons bekruip. Soos die "voorspellers" sê... te veel sondaars.
Wat doen julle natallers en gautengers wat reg is 😣😣😣 vra maar net.
I love camping all year round
07 Dec 2017 @ 07:15:46 am
Froggy
Jupiter Member
Offline
Posts: 1487
Joined: 18 Jun 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota HiLux D/C D4D
Camping: Mercedes Sprinter towing a Atos or Suzuki Vitara
Hier in Vereeniging

Vanoggend so 61 mm uitgehaal (laaste 2 dae).

Was lekker sagte reen
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
07 Dec 2017 @ 07:23:59 am
Back Packer
Uranus Member
Offline
Posts: 3181
Joined: 08 Nov 2013
Province: North West
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Isuzu KB 300 LX 4x4 auto
Camping: Gypsy Romany / Echo 3

My pa se op Stillbaai is die golfbaan en die rugbyveld nou besig om vaal te word as gevolg van min reen.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
07 Dec 2017 @ 07:28:32 am
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1028
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Ons het slegs 5 mm oornag op Pietersburg gehad maar dis steeds bewolk- dalk kry ons nog.  Ons kinders in Pretoria rapporteer baie goeie reën afgelope twee dae.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
07 Dec 2017 @ 07:41:30 am
Chris Centurion
Platinum Member
Online
Posts: 293
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Dinsdag die hele dag lekker sagte reën gehad...52mm. Gistermiddag vanaf 16h00 tot 17h00 50mm. Was soos 'n wolkbreuk. Daarna nog 5mm gemeet.

Dit is nog bewolk en daar val so 'n misreëntjie buite.
Moeg geploeg.
07 Dec 2017 @ 08:19:30 am
Expo / Jan
Titanium Member
Offline
Posts: 466
Joined: 19 Jul 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 25 years
Vehicle: Kia Sorento 2.2 CRDi & Jeep Cherokee 2.8 CRDi LTD
Camping: Jurgens Expo

die afgelope week so 100mm gehad en net gister 'n wolkbreuk waar 40mm in halfuur geval het.

die kraaie in die kaap gaap. mag julle ook reen kry...ons gebede is met julle. sterkte.

07 Dec 2017 @ 08:58:49 am
Dieter
Gold Member
Offline
Posts: 185
Joined: 05 Jan 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: VW Touareg V10 TDI
Camping: 2016 Jurgens Exclusive

Maar net 44.6 mm gehad hier in Randburg.

http://www.weatherinfo.co.za

07 Dec 2017 @ 20:38:59 pm
neef Herman
Saturn Member
Offline
Posts: 2415
Joined: 03 Mar 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 47 years
Vehicle: Land cruiser 76 sw/ Landrover 110 pu
Camping: tent / Jurgens 11a deluxe
Eish, hier raak dit nou kurkdroog en bitter warm. Maar so ken ons die weer vir die tyd van die jaar.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First