English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 694
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 330
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter GPS

replies: 30
views: 3732
21 Oct 2015 @ 06:58:02 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Watter GPS stel julle voor om te koop, daar is so baie  Garmin Tom tom ens. myne werk nog met parrafien wil n nuwe kooplaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 07:01:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek petsoonlik hou van TomTom...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 07:49:34 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Willem as jy n smart phone het, google maps, net so goed.

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 08:03:18 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1075
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

WJ vra die plek waar jy wil koop om die verskillende GPS'e aan te sit en kyk dan na hoe die paaie in KNP vertoon.   Jy sal beter weet oor watse paaie daar is.  Dan sien jy wie se kaart het die meeste of beste detail.

Ek het 'n Garmin omdat ek ook Tracks 4 Africa kaarte gebruik wat slegs in 'n Garmin produk werk.  Ek het ook die laaste Garmap kaart wat uitgereik is , gekoop.   Die is vandag nog beter as die nuwe Garmin kaarte.   Die Garmin se nuwe kaarte is ook nie watwonders nie en dit nadat Garmap deur Garmin van die VSA oorgeneem is.  Dit dateer darem gereeld op en op sekere Garmins is dit verniet.

Ek verstaan Tom-Tom is baie goed in die stede, dorpe en hoofpaaie.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 10:33:48 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
My kop te plat vir hierdie "smart" fone, het 'n Garmin Nuvi 42, werk vir my. Kan ook nuwe kaarte laai van tyd tot tyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 11:39:48 am
Desmond
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 39 years
if you don't mind a model that is to be discontinued look on http://www.garminonline.co.za/ website in their warehouse clearance for a good bargain. You can get a Nuvi 2495 LMT for R1350. Its gat lifetime maps, lifetime traffic, voice command, spoken street names and Bluetooth for your cell phone.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 12:14:09 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Willem ek het twee. In SA is die TOM TOM beter. In Afrika is Garmin beter.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:06:04 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dankie my selfoon is nog n stoof werk met kolelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:39:46 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

WJ

Ek gebruik nou al jare lank die DomTom. En dis wat ek van hom dink.

Gaan myne vlg jaar vervang met Garmin.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:43:59 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Sorry

Al wat ek nog voor wag is dat die DomTom vir my se.........sorry eks in my moe@# in verdwaal, kan jy ons by die huis kry?

Updates op hom kos n helse klomp geld. Myne gekoop met "maps for life". Dies nou n BULL storie. Jy sukkel jou alie af om hom geregistreer te kry en hy is uiters user unfriendly op die rekenaar.

Jare terug se DomToms was maklik, maar nie meer nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:44:37 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het n Garmin nuwi 200 hy was altyd ok, maar met hier die trip wou hy net nie die nuwe name optel nielaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:02:42 pm
JohanT
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 16 Jan 2015
Die nuwe Garmin nuvicam is fantasties.. Leeftyd wat jy kaart op dateer met rekenaar en dan het hy ook ingeboude kamera. Myne by iwarehouse gekoop hulle is die goedkoopste
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:10:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sekondeer JohanT se voorstel. Garmin Nuvicam werk regtig puik en dan het jy die kamera ook nog by.

Dan aan die ander kant deur net die ou een met nuwe kaarte op te gradeer sal maak dat hy weer puik werk. Kostes is baie minder 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:14:25 pm
JohanT
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 16 Jan 2015
Die nuwe tendens is dat die gps verkoop word met die opdatering vir die leeftyd van die gps. Baie van die ouer modelle het glad nie meer updates nie. Dis hoekom ek maar oe toegeknyp het en nuwe een gekoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:05:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ons noem ons garmin, SUZIE.
Al wat ek kan sκ sys ok maar die sprinkane werk n verlegging uit dan weet suzie nie daarvan nie. Ek hou nie van haar afrikaans nie maar as ons om n verlegging ry en sy begin met recalculate dan word ek mal. My jeep se gps werk darm ook maar die baie ompaaie en nuwes ken jepie nie.. hy wil weer net u-turn, if possible make a u-turn.

Het gehoor die nuwe garmin wat die manne hierbo van praat werk met meer sataliete as byv. die tomtom
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:18:37 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Ek het vir jare Garmin gebruik en gebruik huidiglik n TomTom 5000. As ek weer gaan koop sal dit n Garmin wees sodat ek al my roetes en stop punte op die rekenaar kan beplan en dit oorlaai na die Garmin.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 18:21:29 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek het n Garmin Nuvi 40 in baie goeie toestand om te verkoop met laaier en monteerstuk volledig. Prys R700.00 ohb. Ek het by my seun nog een as n geskenk gekry hy het nie geweet ek het reeds een gekoop nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 19:12:42 pm
Anonymous

Die Garmin doen vir my ook die ding soos ek verwag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 14:10:18 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Wilem die hollanders noem die Tom Tom die Dom Dom 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 14:26:12 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Willem ek het ook die nuvi 200, maar sy tor het van die prop af geval, hy wys ek ry in die veld so 200m van die pad af. Ek is ook in die mark vir 'n nuwe een, hou die een dop.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 14:29:41 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Johan, ons noem ons "vriendin" op die Garmin, Barbara.  As ons haar vir 'n lang tyd nie gebruik het nie, is dit tog te lekker om Barbara se stem weer te hoor.  Vir ons gaan sy gewoonlik gepaard met 'n lang trip en dit beteken vakansie-tyd.

Ons het 'n Garmin wat Colin se seun al vir ons opgradeer het.  Baie gelukkig daarmee.  As ons ordentlik vir Barbara luister, gaan ons nie verkeerd nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 23:39:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek glo maar ook in garmin.. redelik betroubaar, redelik bekostigbaar, goeie kwaliteit en funksionaliteit


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 14:45:19 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Ek dink die punt word gemis op altwee produkte.
Die groot geheim is hoe stel 'n mens die ding. Daar is soveel settings op die produk self. As jy daai settings nie reg instel nie is hy 'n dom ding. Die Tom Tom is eitlik 'n wonderlikke ding. As jy 'n address insit moet jy eers kyk watter roete vat hy jou. Jy het dan die keuse on die roete te verander voordat jy se GRAND.
Ek gebruik net my Tom Tom in al die SADC lande en die Garmin in die ander Afrika lande wat ek werk. Not by choice maar omdat ek dat Tracks 4 Africa se karate moet gebruik.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:23:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My TomTom GPS sukkel deesdae om sein te kry....die een oomblik werk hy 100% en die volgende oomblik verloor hy sein en werk dan glad nie meer nie.  Het iemand van julle al so n probleem ervaar? Wat is die roete om te gaan.....maar instuur vir herstelwerk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:45:58 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Geert

Daar was op 6 April n verpligte software update op Dom Tom.

Het jy dit gedoen?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:50:59 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Geert

Daar was op 6 April n verpligte software update op Dom Tom.

Het jy dit gedoen?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:51:30 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Geert

Daar was op 6 April n verpligte software update op Dom Tom.

Het jy dit gedoen?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:52:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert

Daar was op 6 April n verpligte software update op Dom Tom.

Het jy dit gedoen?

Nee....kan dit die probleem wees? Die datum maak sin, want dis sedert paas naweek dat hy probleme gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 07:59:20 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Die updates het te doen gehad met datums en tydsones.

Probeer die update en kyk of hy dan werk.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 08:19:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die updates het te doen gehad met datums en tydsones.

Probeer die update en kyk of hy dan werk.

Dankie vir die inligting....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 14:25:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert

Daar was op 6 April n verpligte software update op Dom Tom.

Het jy dit gedoen?

Die updates het te doen gehad met datums en tydsones.

Probeer die update en kyk of hy dan werk.

Hannes. Baie baie dankie vir jou waardevolle inset. Ek het al die updates gedoen en nou werk hy 100%. πŸ‘πŸ‘πŸ‘ŒπŸ‘ŒπŸ‘πŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required