English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 719
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 346
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Awnings wanneer opgerol sit die lae aanmekaar vas

replies: 13
views: 4469
16 May 2015 @ 09:44:46 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years
My Motorhome het drie awnings oor die agterste vensters en een groot awning aan die sykant. My probleem is dat die materiaal nou begin taai raak en moelik uit rol. Is daar iets wat 'n mens daaraan kan sit om die taaiheid te minimaliseer? Die awnings is van 'n blou plastiekerige of nylon produk gemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2015 @ 14:27:27 pm
Anonymous

Jan, ek sou baba poeier probeer net voor jy oprol, en dan af was as jy staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2015 @ 15:17:58 pm
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 51 years
Jan daai plasiekerige materiaal of nylon hinder my is daar nie n "sticker" sodat jy die vervaardigers kan kontak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2015 @ 15:19:29 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Praat met die mense wat met seile werk daar moet iets wees .Proebeer ń toets met scotts guard die blikkie spray

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2015 @ 20:24:45 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1498
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Ek het met soortgelyke probleem te doene gekry, dit is n chemiese reaksie tussen die infrarooi van die son en die plastiekmengsel van die seil wat die taai veroorsaak, daar is nie regtig n oplossing nie,jy sal moet vervang.Ek luister graag na die kenners.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2015 @ 20:42:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee kyk die een het my. Ek het ook dadelik gedink aan poeier maar dit kan naderhand nie baie goed lyk nie.  Sommige army tente het so aanmekaar loop plak veral as hulle nuut was.

Wat van silicone spray. Dit doen selfde werk as poeier maar as dit droog is deur skynend. Dit is ook iets wat help om plastiek en rubber te bewaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2015 @ 21:34:16 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years
Dankie vir die raad wat julle gegee het maar ek sal nog 'n bietjie wag voor ek iets probeer. My Camper is so 17 jaar oud en ek kan nie enige vervadiger se naam sien nie.
Ongelukkig dink ek dat Karoo klong reg is en daar nie salf aan die storie te smeer is nie.
Ek het ook aan poeier gedink maar ek is bang dat dit dalk 'n erger gom sal maak.

Leon dink jy nie dat silicone dalk 'n verdere chemiese reaksie sal veroorsaak nie?

Groete

Jan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2015 @ 19:30:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jan die silicone spray is maar 'n oppervlak sproei. Jy gaan in werklikheid baie baie min gebruik. Jy moet dit nie opspuit as of jy iets verf nie jy spuit dit op soos bv onder arm sproei. Dit gaan lê net op die materiaal en vorm dan 'n efense smeering. Moet ook nie dadelik die awning oprol nie wag so 5min dat die areosol gedeelte van die sproei verdamp het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2015 @ 09:20:27 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years
Dankie Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2015 @ 10:06:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jan het julle al iets probeer en 'n oplossing gevind vir die vassit awnings.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 16:39:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis n ou draad hierdie...maar ek is nou nuuskierig....van watse materiaal is hierdie awnings gemaak wat hom so plakkerig maak? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 18:32:37 pm
Anonymous

Dit moet sekerlik ń plastiek tipe materiaal wees omrede dit datum terug dateer tot 2015.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 19:11:19 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Geert, daar was van hulle wat van PVC gemaak was. Ek het een op my motorhome gehad, kom nogal in so 'n grand sak, jy rits hom toe in sak saam met pote en hy bly hang aan kant van voertuig.

Selfde storie gehad, as hy warm gebak was in son, kleef hy. Ek kamp een keer hier by Vaalrivier by die klub kampplek, kom so jong opgeskote windjie oor die rivier, awning flap paar keer en skeur in sy m**r,  ek het net die pale gehou, die ding vir die ou skoonmaker gegee by die rivier (hy het altyd die vis en babers ook gekry - ek het altyd skoon braai en BAIE hout gehad). Verlies van ongeveer R1500.00. 

Dadelik weer 'n seil een laat maak. Dit was darem so 20 jaar of wat terug. Moet darem noem dat ek klante gehad het wat seilwerk kon doen, en ek my goed BAIE goedkoop kon laat maak! 

My lapa hier by huis het ek ook sulke gordyne laat maak wat op en af rol. Daar is ook deurskyn plastiek vensters, selfde materiaal - PVC. Ook blou!!, en klou ook vas nadat dit lank opgerol was - na so paar dae verdwyn die kreukels en voumerkies van die son se hitte.

 Dit hou darem al klompie jare, word net in winter laat sak - nou is lapa in "onbruik" , eintlik 'n jammerte. Eish, oudword nie vir sissies nie!!

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 20:31:09 pm

Dankie vir verduideliking

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required